)

Alies Tennis – Hoërskool Aliwal-Noord tennisspelers blink uit

Alies Tennis. Hoërskool Aliwal-Noord se tennisspelers het op Saterdagoggend 6 November deelgeneem aan die Berg Meubels Tennistoernooi. Drie seunsspanne en twee meisiesspanne het deelgeneem en dit was alles behalwe treurige tennis!

Vroeg-vroeg kon gesien word dat die dag skitterende tennis gaan oplewer. Baie dankie aan Landboudal en Queens College Boys’ School wat hierdie dag saam met ons kom deel het. Dit was groot pret!

Die uitslae van die dag was as volg: Alies Tennis se eerste meisiesspan speel teen Landboudal en wen hulle oortuigend 6-0. 

Die seuns se uitslae was ook as volg: Alies Tennis se eerste span vs Queens wen 4-2. Queens wen Landboudal 4-2. Alies Tennis se eerste span wen Landboudal 5-1.

Die wenners van die dag was Alies Tennis se eerste seunsspan en eerste dogtersspan.

Hoërskool Aliwal-Noord eerste dogters tennisspan

Baie geluk met julle puik spel!!

Meer oor Hoërskool Aliwal-Noord:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/AliesANHS/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal