Ritmiese Gimnaste. Hoër Meisieskool Paarl ia baie trots hul Ritmiese Gimnaste, Zia Engela, Nadya Joubert, Maddison Cloete, Misha Grobler, Katienka Nolte, Nina Enslin, Alyx du Toit en Leah du Toit met hul uitslae by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe:
Vlak 7: Zia Engela (o.15), algeheel 18de; Nadya joubert (o.15) algeheel 16de
Vlak 8: Maddison Cloete (o.13) algeheel 18de, groep: Goud; Misha Grobler (o.15) algeheel 10de, groep: Goud; Karienka Nolte (o.15) algeheel 17de, groep: Goud; Nina Enslin (oor 15) algeheel 10de
Vlak 9:Alyx du Toit (oor 15) algeheel 9de, groep: Goud; Leah du Toit (oor 15) Groep: Goud
#girlshighmagic#rhythmic#gymnastics#SA
Foto’s verskaf
Lees meer oor Hoër Meisieskool Paarl: