Naudéville Talent Africa. Danielle van Staden, ses jaar oud, is in Graad R by Preprimêre Skool Naudéville. Danielle het deelgeneem by die Talent Africa Nationals, as deel van die Vrystaatspan 22-24 Oktober, met kreatiewe kuns.
Naudéville is so trots op haar, want sy kwalifiseer vir “Stars of the Universe” wat gaan plaasvind in Desember 2021.
Sy het goud vir Kuns 1 ontvang.
Baie geluk Danielle!!
Meer oor Preprimêre Skool Naudéville: