)

Senior netbal – Oud-Uppies verteenwoordig by senior provinsiale uitspeel rondte

Senior netbal. Die afgelope naweek was die senior netbal provinsiale uitspeel rondte in Kimberley.

Melonice Kordom (ZFM 0/21), Di-Marie Visser en Navern Olivier (ZFM A) is almal oud-Uppies van Hoërskool Upington wat daardie spanne verteenwoordig het.

Mev Esterhuizen was ook die afrigter van die ZFM A span.

Beide hierdie spanne het baie goed gevaar en albei het silwer medaljes ontvang.

Mev Esterhuizen is ook verkies tot die Noord-Kaap uitvoerende bestuur vir senior netbal as “Director Selections.”

Baie geluk!

Uppies is trots op julle!

Meer oor Hoërskool Upington:

https://schoolsthatrock.co.za

http://www.uppies.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal