Welkom Gimnasium – Top drie akademiese presteerders per graad
Welkom Gimnasium. Welkom Gimnasium het hul top drie akademiese presteerder in elke graad aangekondig: Top drie Graad 11: # 3de Liandré Long 90,43% # 2de Ruhan Young 90,86% # 1ste…
Waterpolo – WJ Marais Grey Kollege in Nelson Mandelabaai o19A span
Waterpolo. WJ Marais, Gr.12 in Grey Kollege Bloemfontein, is ingesluit in die Nelson Mandelabaai o19A waterpolospan wat vanaf 15 tot 19 Desember aan die SA Skoletoernooi in die Kaap gaan…
Prep 1st Cricket team – St Charles College friendly vs Merchiston
Prep 1st Cricket team. It was all smiles from St Charles College, Pietermaritzburg, Prep first Cricket team after a successful day of cricket against their friendly rivals, Merchiston. Pictured: The…
Boodskappe 2021 Matrieks – Hernandie van den Berg Hoërskool Trio
Boodskappe 2021 Matrieks. Hernandie van den Berg se ouers, Reinette en Gerlouise van den Berg, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in…
Netbal – Hoërskool Sentraal woon oefenkamp by
Netbal. Hoërskool Sentraal se oefenkamp vir die netbaloefengroep het Woensdag afgeskop. Die dogters het spanbousessies, baanwerk en kondisionering gedoen. Dié kamp sluit vandag af. Daarna sal die eerste netbalspan van…
Huis Nico Malan – Hoër Landbouskool Boland in- en uittekenstelsel
Huis Nico Malan. Hoër Landbouskool Boland se koshuis, Huis Nico Malan, beskik nou oor ‘n nuwe in- en uittekenstelsel van RCL Technologies. Dié skool is een van twee skole in…
Tops & Tags – Kristi & Shyenne se laaste dag by Welkom Volkskool
Tops & Tags. Kristi & Shyenne se laaste dag by Welkom Volkskool! Tops & Tags for Kri-Shy wil baie dankie sê aan Welkom Volkskool Personeel, Volkie Maatjies en die hele…
Diving – St Andrew’s School for Girls at CGA Central Gauteng Aquatics.
Diving. St Andrew’s School for Girls congratulate the five girls for their outstanding performance in the elite and novice sections of the CGA Central Gauteng Aquatics. These girls have qualified…
Boodskappe 2021 Matrieks – Robyn Knowles van Helpmekaar Kollege
Boodskappe 2021 Matrieks. Robyn Knowles se moeder, Riëtte Knowles, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Robyn is in matriek…
Boere Bash Krieket – Hoër Landbouskool Boland
Boere Bash Krieket. Hoër Landbouskool Boland bedank elke span, borg en toeskouer wat deel was van die Boere Bash Krieket. Baie geluk aan die Merino’s wat met die louere weggestap…
Eindeksamen – Hoërskool Fichardtpark personeel merk vraestelle
Eindeksamen. By Hoërskool Fichardtpark is een van hul kernwaardes, Uitnemendheid. Die skool is trots op ons Fichie-personeel wat as merkers uitnemend presteer. Akademie is vir odie skool van kardinale belang. ‘n…
Boodskappe 2021 Matrieks – Kobus Botha van Hoërskool Bastion
Boodskappe 2021 Matrieks. Kobus Botha se ouers het hierdie besondere boodskap aan hom gerig om dit saam met hom die toekoms in te neem. Kobus is in matriek by Hoërskool…
Hoërskool Bredasdorp – Schools That Rock gesels met Janco Fourie
Hoërskool Bredasdorp. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Janco Fourie, Hoofseun vir 2022, van Hoërskool Bredasdorp. Janco, hoe sien jy jou rol as hoofleier…
Boodskappe 2021 Matrieks – Christiaan van der Linden, Helpmekaar Kollege
Boodskappe 2021 Matrieks. Christiaan van der Linden se ouers het hierdie besondere boodskap aan hom gerig om dit saam met hom die toekoms in te neem. Christiaan is in matriek…
‘Matrics in Antarctica’ – Schalk Vorster van Hoërskool Bredasdorp
‘Matrics in Antarctica’. Schalk Vorster (graad 12) van Hoërskool Bredasdorp in die Wes-Kaap,het vroeër vanjaar aan die ‘Matrics in Antarctica’ kompetisie begin deelneem. Dit word jaarliks vir alle matrikulante in…
Boodskappe 2021 Matrieks – Di’neke Human van AHMP
Boodskappe 2021 Matrieks. Di’neke Human se pa, Dirk Human, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Di’neke is in matriek…
Boodskappe 2021 Matrieks – Monique Fourie, Langenhoven Gimnasium
Boodskappe 2021 Matrieks. Jackie Nel, ma van Monique Fourie, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Monique is in matriek…
Tygerberg International Eisteddfod – Curro Durbanville excelled
Tygerberg International Eisteddfod. Curro Durbanville High School music learners excelled at the Tygerberg International Eisteddfod. The following learners were announced as category winners at the Tygerberg Eisteddfod of 2021: Julia…
CHOC-huis – Hoërskool Sentraal besoek CHOC-huis
CHOC-huis. Kersvader en sy helpers, die mnr. en mej. Tralie-span, het by die CHOC-huis in Universitas, Bloemfontein, gaan kuier. Die kinders het ‘n heerlike Kerspartyjie gehad, en elkeen het ‘n…
Matrics 2021 – Message to Annuscha de Nysschen from Bastion
Matrics 2021. Maryanne de Nysschen and Paul de Nysschen, parents of Annuscha, sent this special message to her for taking it with her on the road ahead. Annuscha is in…
Boodskappe 2021 Matrieks – Pieter-Jan Nel van Helpmekaar Kollege
Boodskappe 2021 Matrieks. Pieter-Jan Nel se ouers het hierdie besondere boodskap aan hom gerig om dit saam met hom die toekoms in te neem. Pieter-Jan is in matriek by Helpmekaar…
Plaaslewe – Zaniel van Huyssteen Hoërskool Salomon Senekal
Plaaslewe. Die plaslewe roep. Ek word wakker van die irriterende geruis van voertuie en verkeer. Ek hoor toeters uit verskillende rigtings. Tipies stadsmense. Tipies die stadslewe. Dit is nog nie…
Glenwood Prefects 2022 – Glenwood High Prefects for 2022 announced
Glenwood Prefects 2022. The Glenwood High School Prefects for 2022 were announced at assembly on Tuesday 23 November. Head Prefect The Head Prefect for the School and Gibson House is…
Boodskappe 2021 Matrieks – Nikita Viviers van Hoërskool Bastion
Boodskappe 2021 Matrieks. Gustav Viviers, vader van Nikita Viviers, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Nikita is in matriek…
Goethe-Zertifikat – BHVS leerders slaag Fit in Deutsch 1
Goethe-Zertifikat. Ébet Bester, Bea Oosthuizen, Karli de Jager en CP Breytenbach van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hulle A1 Goethe-Zertifikat, Fit in Deutsch 1, met vlieënde vaandels geslaag. Annika Piek het…
Biathle – Primêre Skool Jordania neem deel aan eerste Biathle
Biathle. Drie leerders van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, Janco Fourie, Dehan Cilliers en Helene Claasen, het aan die eerste Biathle in Bethlehem deelgeneem. Biathle bestaan uit die volgende dissiplines:…
Atletiekkleuresport – Truida Kestell atlete laat rekords spat
Atletiekkleuresport. Sewe atlete van Laerskool Truida Kestell van Bethlehem, het die rekords laat spat tydens die skool se onlanse atletiekkleuresport-byeenkoms. Molemo Meloi: Boys U.11 100m sprint – 13,50s Mickaile Kaptein:…
Biathle-liga – Hoërskool Witteberg by Bethlehem se eerste liga
Biathle-liga. Cara Cilliers en Xander Bakker van Hoërskool Witteberg het aan Bethlehem se eerste Biathle-liga deelgeneem. Biathle bestaan uit die volgende dissiplines: hardloop ‘n bepaalde afstand, swem ‘n bepaalde afstand…
Boodskappe 2021 Matrieks – Leandri Venter van Hoërskool Bastion
Boodskappe 2021 Matrieks. Chantel Venter, moeder van Leandri Venter, het ‘n besondere boodskap aan haar gerig om saam met haar die toekoms in te neem. Leandri is in matriek in…
Boodskappe 2021 Matrieks – Jancké Grobbelaar van AHMP
Boodskappe 2021 Matrieks. Janiné Grobbelaar, moeder van Janké Grobbelaar, het ‘n besondere boodskap aan haar gerig om saam met haar die toekoms in te neem. Janké is in matriek in…
Naudies Voortrekkers – Primêre Skool Naudéville se nuwe leiers
Naudies Voortrekkers. Primêre Skool Naudéville in Welkom is baie trots op Hannes Hoogendyk en Abigail Dicks. Hulle is verkies as die nuwe Voortrekker jeugleiers vir 2022. Foto verskaf Lees meer…
Hoërskool Wonderboom – Schools That Rock gesels met Sonique Gilardi
Hoërskool Wonderboom. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Sonique Gilardi, Hoofdogter vir 2022 van Hoërskool Wonderboom, Pretoria. Sonique, hoe sien jy jou rol as…
Hoërskool Oudtshoorn – Schools That Rock gesels met Reece Wheeler
Hoërskool Oudtshoorn. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Reece Wheeler, Hoofseun vir 2022 van Hoërskool Oudtshoorn. Reece, hoe sien jy jou rol as hoofleier…
Oudtshoorn – Schools That Rock gesels met Annalize van der Westhuizen
Oudtshoorn. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Annalize van der Westhuizen, Hoofdogter vir 2022 van Hoërskool Oudtshoorn. Annalize, hoe sien jy jou rol as…
School2School Shoebox project – Paul Roos boys delivered the gifts
School2School Shoebox project. Paul Roos Gymnasium from Stellenbsoch, Representative Council of learners and Societas boys felt in full force the spirit of Christmas. The Council of Learners and Societas boys…
Framesby – Schools That Rock gesels met Tiaan Nortjé
Framesby. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Tiaan Nortjé, Onderhoofseun vir 2022 van Hoërskool Framesby in Gqeberha. Tiaan, hoe sien jy jou rol as hoofleier…
National Geography – Learners of Grenville High School participated in Olympiad
National Geography – On the 21st of September grade eight and nine learners from Grenville High School in Rustenburg, participated in their very first Junior South African National Geography Olympiad…
Framesby – Schools That Rock gesels met Thriscka Stapelberg
Framesby. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Thriscka Stapelberg, Onderhoofdogter vir 2022 van Hoërskool Framesby in Gqeberha. Thriscka, hoe sien jy jou rol as hoofleier…
Chess Championships – Brimarion Goliath of Grenville High School excels
Chess Championships – Brimarion Goliath is a chess player from Grenville High School in Rustenburg. He will present South Africa at the African Schools Individual Chess Championships (ASICC). This Chess…
Dans Kompetisie – Candice Kleynhans-Bellringer van Welkom Volkskool blink uit
Dans Kompetisie – Candice Kleynhans-Bellringer is ‘n graad 7 leerder van Welkom Volkskool. Sy is ook ‘n danser by “The Dance Connection” in Welkom. Candice het die naweek van 20 en…
Boodskappe 2021 Matrieks – Ludzkie Jansen van Rensburg van Bastion
Boodskappe 2021 Matrieks. Daniela Jansen van Rensburg, moeder van Ludzkie Jansen van Rensburg, het ‘n besondere boodskap aan hom gerig om saam met hom die toekoms in te neem. Ludzjie…
Boodskappe vir 2021 Matrieks – Aan Mekyla Scholtz Hoërskool Montana
Boodskappe vir 2021 Matrieks. Eloise Kemm, moeder van Mekyla Scholtz, Onder-hoofdogter van Hoërskool Montana in Worcester, het ‘n besondere boodskap aan haar gerig om saam met haar die toekoms in…
Kersiefees MTB – Bethlehem Voortrekker Hoërskool presteer
Kersiefees MTB. Hendré Bester en Enrico Kennedy van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het 20 November deelgeneem aan die Ionia Kersiefees MTB 25km fietswedren. Hendré eindig 2de en Enrico eindig 3de onderskeidelik.…
Hoërskool Framesby – Schools That Rock gesels met Corné Scheepers
Hoërskool Framesby. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Corné Scheepers, Hoofseun vir 2022 van Hoërskool Framesby in Gqeberha. Corné, hoe sien jy jou…
Hoërskool Framesby – Schools That Rock gesels met Anke Scheffer
Hoërskool Framesby. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Anke Scheffer, Hoofdogter van Hoërskool Framesby in Gqeberha vir 2022. Anke, hoe sien jy jou…
ONLINE A+Students – Paarl Girls’ High Elle Joubert excels
ONLINE A+Students. Elle Joubert from Paarl Girls’ High was one of the 316 learners who took part in the first ever country wide ONLINE A+Students Nationals competition. She managed to…
Afrika Streek 5-Jeugspele – Vier leerders van Oranje Meisieskool gekies
Afrika Streek 5-Jeugspele. Vier leerders van die Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, Germarie Spershott, Johani van Tonder, Karla Victor en Liné Greyling is vir die Suid-Afrikaanse span na Afrika se Streek…
Atletiek – SA Rekord vir Juané le Roux van Hoërskool Nelspruit
Atletiek. Juané le Roux, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Nelspruit, het die Suid-Afrikaanse- én Afrika-rekord vir diskus dogters o/17 in die F46-klas gebreek. Sy verbeter die Afrika-rekord van 21,35 en…
Hoërskool Linden – Schools That Rock gesels met Franco Vosloo
Hoërskool Linden. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Franco Vosloo, Hoofseun van Hoërskool Linden in Randburg vir 2022. Franco, hoe sien jy jou rol…
Hoërskool Linden – Schools That Rock gesels met Megan Botha
Hoërskool Linden. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Megan Botha, Hoofdogter van Hoërskool Linden in Randburg vir 2022. Megan, hoe sien jy jou rol…








