)

Boodskappe 2021 Matrieks – Di’neke Human van AHMP

Boodskappe 2021 Matrieks. Di’neke Human se pa, Dirk Human, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Di’neke is in matriek by Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria.

“My liewe dogter, Di’neke. Ek sukkel nog om te verstaan hoe twaalf jaar se skool so vinnig kon verbygaan. Jy is jou pa se trots en dis ‘n eer om jou pa te kan wees. God het my met een van sy top kinders geseën. Alle voorspoed wil ek jou toewens vir jou toekoms van hier af verder.

Ek weet jy gaan ‘n sukses van jou lewe maak. Ek leer soveel elke dag by jou en vir my skep jy elke dag ‘n voorbeeld. Jy is ‘n pragtige mens.

Baie liefde, Pa.”

Foto verskaf

Lees meer skolenuus:

https://schoolsthatrock.co.za

https://ahmp.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal