Boodskappe 2021 Matrieks. Christiaan van der Linden se ouers het hierdie besondere boodskap aan hom gerig om dit saam met hom die toekoms in te neem. Christiaan is in matriek by Helpmekaar Kollege in Johannesburg.
“Liewe Christiaan,
Vandag is jou laaste skooldag by Helpmekaar College en betree jy nou jou volgende “amazing” hoofstuk van jou lewe. Wat ‘n merkwaardige jongman is jy nie. Jy’s ons trots. Hou aan om mense se lewe te verander deur jou lig helder te laat skyn!
Lief jou, Pa en Ma”
Foto verskaf
Lees meer skolenuus: