Kraal Kunstefees. Carike Jansen, ‘n Graad 9 dogter van Die Hoërskool Wonderboom in Pretoria, het aan die sang-afdeling van die Kraal Kunstefees deelgeneem en uitstekend presteer. Carike is aangewys as die Algehele Wenner van die kunstefees.
Foto verskaf
Lees meer oor Wonnies.