)
Kings and Queens Clash – HoĆ«rskool Linden blink uit

Kings and Queens Clash – HoĆ«rskool Linden se skaakspanne het die afgelope naweek puik vertoon tydens Waterkloof se gesogte Kings and Queens Clash-toernooi. Met vier afdelings in totaal, is dit…

Welkom nuwe leerders – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Welkom, nuwe leerders. Met groot vreugde het Oranje in die tweede kwartaal drie nuwe leerders in hul familie verwelkom. Ons stel met trots ons nuutste Eendjies aan julle bekend: Mag…

SA Junior Nasionale Tennistoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

SA Junior Nasionale Tennistoernooi. Baie geluk aan Grace Dippenaar (o.12) wat van 1–5 April 2026 aan die American Express Suid-Afrikaanse Junior Nasionale Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem het. Hierdie toernooi is…

Verteenwoordigende Raad – HTS Drostdy

Verteenwoordigende Raad – HTS Drostdy kondig aan dat vier graad 8-leerders verkies is tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders. Na afloop van die eerste kwartaal is die leerders verkies. Hierdie…

Grey Monitore aangewys – Grey Kollege PrimĆŖr

Grey Monitore aangewys. Grey College PrimĆŖr het pas ’n nuwe groep Monitore ingehuldig, en dit is ’n groot eer om as leiers aangewys te word. Baie geluk aan: Hierdie rol…

Two Oceans – HoĆ«rskool Witteberg

Two Oceans – Wanneer jy aan die Two Oceans-wedrenne in Kaapstad dink, sien jy gewoonlik geharde atlete wat hul grense toets teen die hange van Tafelberg en langs die Atlantiese…

ASA-Kampioenskappe – HoĆ«rskool Die Wilgers

ASA-kampioenskappe – HoĆ«rskool Die Wilgers se vlam brand helder op die atletiekbaan! Vyf van hulle talentvolle atlete het onlangs hul staal gewys tydens die ASA- Kampioenskappe in die baan- en…

Radikale Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Stellenbosch

Radikale Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Stellenbosch is baie trots op Karla van der Colff met haar uitstaande radikale redenaarskompetisie. Op 7 April 2026 het sy haar talent en toewyding ten toon…

Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala – HoĆ«rskool Punt skitter

Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala. HoĆ«rskool Punt – Uitstaande Swemprestasie. Baie geluk aan Charl Laufs wat op 11 April aan die Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala by Holy Cross deelgeneem het en…

NWU Prestige Sportreeks Kwartfinale – HoĆ«rskool Montana

NWU Prestige Sportreeks Kwartfinale. šŸ‘ Monties-hokkie wys klas in NWU Prestige Sportreeks-kwartfinale. HoĆ«rskool Montana se hokkiespanne het op 10 en 11 April die NWU Prestige Sportreeks-bane oorheers. Die spelers het…

CUT Skole-sjefkompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark

CUT Skole-sjefkompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark se Verbruikerstudies-leerders kook op na nuwe hoogtes! Vyf Graad 12-verbruikerspanne het hul plek verower om Donderdag, 16 April, aan die CUT skole-sjefkompetisie deel te neem.…

Raadsvoorsitters Tweede Kwartaal – PrimĆŖre Skool Naudeville

Raadsvoorsitters Tweede Kwartaal – PrimĆŖre Skool Naudeville het die nuwe Raadsvoorsitters met groot trots aangekondig. Hulle sal gedurende die tweede kwartaal die leiding neem. Hierdie leerders sien met geesdrif daarna…

Vrystaat Atletiekspan – BVHS atleet gekies vir Vrystaatspan

Vrystaat Atletiekspan. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool vier trots! Baie geluk aan Bentley Schoeman, wat as die enigste BVHS-atleet gekies is om die Vrystaatspan te verteenwoordig by die Senior Suid-Afrikaanse Kampioenskappe van…

Karate Prestasies – Laerskool Truida Kestell

Karate Prestasies – Op 11 April het Alexa en Calum Meyer van Laerskool Truida Kestell aan die JKA Provinsiale Karate-toernooi in Harrismith deelgeneem. Hulle het nie net hul skool se…

WĆŖreldklas Hamergooier – HoĆ«rskool Driehoek trots op JP Theron

Hamergooi. JP Theron van HoĆ«rskool Driehoek: ā€˜n Naam om te onthou! Met ’n ongelooflike gooi van 71.24m het JP Theron homself gevestig as die 9de beste o.18 hamergooier in die…

SA vlak 3 swem – Grey Kollege PrimĆŖr se Enrique presteer

SA vlak 3 swem. 🌊 Grey Kollege PrimĆŖr se Enrique Saunderson skitter in Bloemfontein! By die SA Vlak 3 Swem Streek Ouderdomsgroep Kampioenskappe wat van 26 tot 29 Maart in…

SAICE Brugbou-kompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark presteer

SAICE Brugbou-kompetisie. Fichies bou wenstrukture tydens Brugbou-kompetisie. HoĆ«rskool Fichardtpark se matrikulante het op Saterdag, 11 April 2026, hul staal gewys tydens die SAICE Brugbou-kompetisie. Die kompetisie is aangebied by die…

Oranje vier 119 jaar – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Oranje vier 119 jaar. 11 April 2026 en PrimĆŖre Meisieskool Oranje vier 119 jaar. Met trots en dankbaarheid het Oranje by die Vrouemonument haar 119 jaar gevier – ’n tradisie…

Grey O.13 Rugbydag – Grey Kollege PrimĆŖr onderhoude

Grey O.13 Rugbydag. Grey Kollege wens hul o.13 rugbyspanne alle sterkte toe vir die naweek se kragmetings. Die jong manne is reg om hul skool se naam hoog te hou!…

KSA Elite Nasionale Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell

KSA Elite Nasionale Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell is baie trots op hule eie karate-ster Tanya Maass. Sy het deelgeneem aan die KSA Elite Nasionale Kampioenskappe. Dit het op 21…

o.14A-Hokkiedogters Toernooie – HoĆ«rskool Montana

o.14A Hokkiedogters Toernooie – HoĆ«rskool Montana se o.14A-hokkiedogters het die afgelope maand tydens twee toernooie gewys dat hulle nie net vir uitslae speel nie. Hulle het ook gespeel vir karakter,…

ECHS Hokkietoernooi – HoĆ«rskool De Aar spelers presteer

ECHS Hokkietoernooi. HSDA se eerste hokkiespan het van 3 tot 6 April aan die ECHS-toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die naweek was gevul met opwindende wedstryde, inspirerende afrigting, uitstekende sportmanskap en…

Hoofleiers 2026 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© stel Ansje Bekker bekend

Hoofleiers 2026. Schools That Rock gesels met skole se Hoofleiers 2026. Ansje Bekker, Hoofdogter 2026, gesels oor haar leierskap hierdie jaar. Vir Ansje Bekker beteken dit ’n groot eer om…

SA Junior Swemkampioenskappe – HoĆ«rskool Durbanville

SA Junior Swemkampioenskappe. HoĆ«rskool Durbanville Swemspan blink uit by SA Junior-kampioenskappe. Durbies se swemmers het die skool se naam met trots hoog gehou tydens die Suid-Afrikaanse Junior Swemkampioenskappe, wat van…

Ring Contact Fighting Arts – HoĆ«rskool Stellenbosch

Ring Contact Fighting Arts – HoĆ«rskool Stellenbosch is baie trots op Clara Veldtman. Sy het van 3-5 April deelgeneem aan die heel eerste Ring Contact Fighting Arts (RCFA) WĆŖreldkampioenskappe. Sy…

Kwagga-week Hokkie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© bring sy kant

Kwagga-week Hokkie. George-toernooi. o.14A (Seuns) o.14A (Dogters) o.16A (Dogters) o.16A (Seuns) šŸŽ‰ Baie geluk aan al die JF-hokkiespelers wat hul skool met trots verteenwoordig het. ’n Spesiale vermelding aan die…

Merensky-hokkietoernooi – HoĆ«rskool Montana skitter

Merensky-hokkietoernooi. HoĆ«rskool Montana Seunshokkie Eerstespan Onoorwonne in Tzaneen. Die seunshokkie eerstespan van HoĆ«rskool Montana, Pretoria, het onlangs aan die gesogte Merensky-hokkietoernooi in Tzaneen deelgeneem. Teen sterk opposisie het die Monties…

Grey Kollege Toernooi – HoĆ«rskool Trio

Grey Kollege Toernooi – HoĆ«rskool Trio se o.14A en o.14B rugbyspanne het tydens die vakansie aan die Grey Kollege Toernooi deelgeneem. Deelname aan die gesogte Grey Kollege Toernooi het die…

RCFA Open World Championships – HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet

RCFA Open World Championships. Volkskool op wĆ«reldverhoog met skopboks – Trots op Jean van Wyngaard! Die RCFA Open World Championships, is van 3–5 April by Emerald Casino in Vanderbijlpark aangebied.…

SA Nas Junior swemkampioenskap – HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet

SA Nas Junior swemkampioenskap. Kate-Lynn Kruger se uitnemendheid in die water. By die SA-Nasionale Junior-swemkampioenskap (SANJ), wat van 21–25 Maart 2026 by die Newton Park-swembad in Gqeberha aangebied is, het…

o.15A Dogtershokkie-span – HoĆ«rskool Montana

o.15A Dogtershokkie-span – HoĆ«rskool Montana se o.15A dogtershokkie-span het die afgelope vakansie in Bloemfontein deelgeneem. Ten spyte daarvan dat hulle teen o.16-spanne deelgeneem het, het hulle puik presteer. Montana se…

St. Stithians Muurbalfees – HoĆ«rskool Zwartkop kook

St. Stithians Muurbalfees. Die Zwarrie-muurbalspanne het van 1 tot 4 April aan die gesogte St. Stithians Muurbalfees deelgeneem. Dit was die eerste keer dat HoĆ«rskool Zwartkop aan hierdie toernooi deelgeneem…

SA Level 2 Streekkampioenskappe – Laerskool Proteapark presteer

SA Level 2 Streekkampioenskappe. šŸŠā€ā™‚ļø Parkieswemmers blink uit by SA Level 2 Streekkampioenskappe. Laerskool Proteapark se talentvolle swemmers het hul skool se naam met trots hoog gehou tydens die SA…

Belgotex Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Upington maak hul merk

Belgotex Hokkietoernooi. Uppie 1ste dogters hokkiespan skitter by Belgotex-toernooi. HoĆ«rskool Upington se 1ste span hokkie dogters het hul merk gaan maak by die Belgotex-toernooi in Kaapstad. Wat hierdie span besonders…

Jens Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Driehoek is witwarm

Jens Netbaltoernooi. Nie eens die uitmergelende Bosveld-hitte kon die Hoekies keer nie — hul spanne het witwarm netbal gespeel en die toernooi oorheers! šŸ† Skool van die Toernooi: HoĆ«rskool Driehoek…

Kwaggaweek-Hokkie – HoĆ«rskool Sentraal

Kwaggaweek-hokkie – Die o.14A-seuns van HoĆ«rskool Sentraal het tydens die Kwaggaweek-Hokkie toernooi hul vasberadenheid en spanwerk ten toon gestel. Die Kwaggaweek-Hokkie-toernooi het plaasgevind by die HoĆ«rskool Outeniqua vanaf 26 Maart…

Southern Cape Sports Tours – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Southern Cape Sports Tours – Vyf rugbyspanne van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het onlangs aan die Southern Cape Sports Tours toernooi in George deelgeneem. Alhoewel die uitslae gemeng was, het die…

Affies Prestige Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark

Affies Prestige Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark is baie trots op hul o.15 netbalspan. Hulle het onlangs aan die gesogte Affies Prestige Netbaltoernooi deelgeneem. Een van hul eie sterre het die…

La Rochelle Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Witteberg uitstekend

La Rochelle Netbaltoernooi. Witteberg 1ste netbalspan beĆÆndruk by La Rochelle-toernooi. Witteberg 1ste Netbalspan het onlangs aan die gesogte La Rochelle netbaltoernooi in die Paarl deelgeneem en met ’n uitmuntende vertoning…

Amex Super 8 tennistoernooiĀ – HoĆ«rskool Waterkloof presteer

Amex Super 8-tennistoernooi. HoĆ«rskool Waterkloof se graad 12-leerling, Ciaran McConnell, het tydens die vakansie haar tennisvaardighede op nasionale vlak ten toon gestel. Sy het deelgeneem aan die Amex Super 8…

TSA Toernooie – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof skitter

TSA Toernooie. šŸŽ¾ HoĆ«r Meisieskool Bloemhof-tennistrots! Die Bloemhof-dogters het hierdie vakansie die tennisbane laat brand met uitstaande prestasies by verskeie TSA-toernooie. Hulle harde werk en deursettingsvermoĆ« het weer bewys dat…

Toyota Menlo Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Menlopark

Toyota Menlo Netbaltoernooi – Die HoĆ«rskool Menlopark se jaarlikse netbaltoernooi is elke jaar ‘n hoogtepunt van spanwerk en uitsonderlike netbalaksie! Menlopark het tydens die Toyota Menlo Netbaltoernooi hierdie jaar weereens…

Mosselbaai Stoeitoernooi – PrimĆŖre Skool Naudeville

Stoeitoernooi – PrimĆŖre Skool Naudeville is baie trots op hul eie stoeier, Jan-Phillip du Plessis. Hy het op Saterdag, 4 April, deelgeneem aan die Mosselbaai Stoeitoernooi. Die Mosselbaai Stoeitoernooi het…

BVHS 0.16-Hokkietoernooi – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

BVHS 0.16 Hokkietoernooi. BVHS 0.16A Dogtershokkiespan blink uit by BVHS o.16-Hokkietoernooi. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se 0/16A Dogtershokkiespan het onlangs aan die CUT & BVHS 0/16-hokkietoernooi deelgeneem – en watter ongelooflike…

Vlak 2 Nasionale Swemkampioenskappe – BVHS swemmers skitter

Vlak 2 Nasionale Swemkampioenskappe. Die Vlak 2 Nasionale Swemkampioenskappe het onlangs in Potchefstroom plaasgevind, waar leerlinge van BVHS, saam met lede van die Bethseals-swemklub, uitstaande prestasies behaal het. Die volgende…

Belgotex-Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Sentraal staan uit

Belgotex Hokkietoernooi. HoĆ«rskool Sentraal-hokkiespelers blink uit. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, het tydens die Belgotex-hokkietoernooi weer eens bewys hoekom hulle as een van die top hokkieskole in die land gereken word. Die…

Easter Rugby Festival 2026 – Kearsney College vs Rustenburg

Easter Rugby Festival 2026. Day one, match four. Kearsney College vs HoĆ«rskool Rustenburg. A thunderous roar welcomed the home side, Kearsney College, as they opened Thursday’s fourth clash of the…

ASA Kampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark atlete uitstaande

ASA Kampioenskappe. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, het van 26 – 28 Maart tydens die SA o.16, o.18, o.20 en o.23 ASA Kampioenskappe in Germiston puik presteer. Fichies se atlete het met…

WKF Karate Youth League – HoĆ«rskool Witteberg se HanrĆ© skitter

WKF Karate Youth League. HanrĆ© Dreyer skitter met silwer by eerste WKF Karate Youth League in Afrika! Van 26–28 Maart het Zimbabwe geskiedenis gemaak deur die heel eerste WKF Karate…

Hansieweek Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Sentraal presteer

Hansieweek Hokkietoernooi. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, se dogters- en seunshokkiespanne het tydens die Hansieweek Hokkietoernooi, wat van 27 Maart tot 1 April plaasgevind het, hul talent en vasberadenheid op die veld…