Oakdale Rugbyfees – HoĆ«rskool Upington maak hul merk
Oakdale Rugbyfees. Uppies skitter by Oakdale Rugbyfees. HoĆ«rskool Upington se 1ste Rugbyspan het die afgelope week hul merk gemaak by die Oakdale Rugbyfees ā en watter ongelooflike week was dit…
ASA Kampioenskappe – Merensky Landbou Akademie
ASA Kampioenskappe – Merensky Landbou Akademie se Limpopo-atlete het hul staal gewys tydens die ASA (Atletiek Suid-Afrika) Kampioenskappe. Dit het op 27 en 28 Maart in Germiston plaasgevind. Die Blou…
Jean de Villiers-rugbyfees – HoĆ«rskool Trio
Jean de Villiers-rugbyfees – HoĆ«rskool Trio se o.16-rugbyspan het onlangs die Jean de Villiers-rugbyfees by Paarl Gimnasium bygewoon. Paarl Gimnasium was die gasheerskool waar die o.16- en o.14-toernooie aangebied is.…
Fairweather Hockey Festival – BVHS hokkiespanne presteer
Fairweather Hockey Festival. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool skitter by Fairweather Hockey Festival. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se 2e Meisieshokkiespan het tydens die gesogte Fairweather Hockey Festival by Michaelhouse in KwaZulu-Natal ān merkwaardige…
School Boy Hockey – Grey College’s outstanding results
School Boy Hockey. Congratulations to Grey College’s U.16A hockey team for their outstanding participation in the Nomad School Boy Hockey Festivals during the holidays. Your skill, determination, and teamwork shone…
Waterkloof Netbaltoernooi – BVHS spanne speel skitterende netbal
Waterkloof Netbaltoernooi. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool – Uitslae Dag 3 en 4. O.14 BVHS O.15 BVHS O/16 BVHS O/17 BVHS O/19 BVHS BVHS bedank elke speler, afrigter en ouer vir hul…
SANESA Qualifier – HoĆ«rskool Garsfontein
SANESA Qualifier – HoĆ«rskool Garsfontein is trots op Carla Malan, ān Graad 10-leerder. Sy het op 21ā22 Maart deelgeneem aan die tweede SANESA Qualifier. Carla het met haar perd, Nueland…
Level 3 Regional Age swimming – Grey College superior results
Level 3 Regional Age swimming. š Grey College Swimming Report. Grey College extends heartfelt congratulations to all the boys who achieved Top 10 placements and won medals at the Level…
SA-Atletiekkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell blink uit
SA-Atletiekkampioenskappe – Johnathan Matthew van Laerskool Truida Kestell het sy skool en gemeenskap met trots verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. Die SA-atletiekkampioenskappe het in Kaapstad plaasgevind. Johnathan het ‘n uitblinkprestasie…
Bloemhof o.16 Hokkietoernooi – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Bloemhof o.16-hokkietoernooi. HMS Bloemhof o.16A-span wen Fairtree-toernooi! HoĆ«r Meisieskool Bloemhof se o.16A-hokkiespan het die Fairtree o.16-hokkietoernooi met styl gewen! Die dogters het ān ongelooflike reeks van agt wedstryde voltooi: sewe…
Level 3 Gala 2026 – HoĆ«rskool Bultfontein blink uit
Level 3 Gala 2026 – HoĆ«rskool Bultfontein se swemmers het onlangs hul staal gewys. Hulle het deelgeneem aan die Level 3 Gala 2026. Die Bulties-swemmers het weer gewys dat harde…
U16 Hockey Challenge Cup – HoĆ«rskool Zwartkop staan uit
U16 Hockey Challenge Cup. HoĆ«rskool Zwartkop se o.16-hokkiespanne skitter in die Kaap. HoĆ«rskool Zwartkop se o.16 A seuns- en dogterhokkiespanne het onlangs aan die Belgotex u16 Challenge Cup in Kaapstad…
St Mary Hokkie-toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje
St Mary Hokkie-toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o18A hokkiespan het die afgelope naweek geskiedenis gemaak. Hulle het Sondag die St Mary Hokkie-toernooi in Johannesburg met styl gewen. NĆ” 22…
ASA-Kampioenskappe 2026 – HoĆ«rskool Framesby presteer
ASA-kampioenskappe 2026. Atletiek Uitslae. Die jong atlete van HoĆ«rskool Framesby, Gqeberha, het hul talente ten toon gestel tydens die ASA-Kampioenskappe 2026, en die resultate getuig van harde werk, deursettingsvermoĆ« en…
All Girls-hokkietoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje onoorwonne
All Girls-hokkietoernooi. PrimĆŖre Meisieskool Oranje stap onoorwonne weg by All Girls-hokkietoernooi! PrimĆŖre Meisieskool Oranje het tydens die All Girls Festival hul staal gewys en met ān uitstaande vertoning die enigste…
Nasionale Atletiekbyeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Oranje Skitter
Nasionale Atletiekbyeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Oranje het weer eens hul merk gemaak by die Nasionale atletiekbyeenkoms. Dit het onlangs in Germiston plaasgevind. Die byeenkoms het deelnemers in die o.16-, o.18-,…
Vlak 3 SA-Streekswemkampioenskappe – PrimĆŖre Skool Naudeville
Vlak 3 SA-streekswemkampioenskappe. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is trots om een van hul ster-sportleerders uit te lig! Baie geluk aan Elle-Ann Roper wat van 26ā29 Maart aan die Vlak…
Waterkloof Netbaltoernooi – BVHS spanne uitstaande
Waterkloof Netbaltoernooi. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool skitter op die baan. BVHS se netbalspanne het die eerste twee dae van die Waterkloof Netbaltoernooi met uitstaande spel en ware spanpoging die skool se…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Die grootste deel van die skare het van hulle klere op die pad oopgegooi … Matteus 21: 8-9 Thought of the Week – Many people…
Mnr & Mej AJ Sportweek – HoĆ«rskool Punt kondig met trots aan
Mnr & Mej AJ Sportweek. Mnr & Mej AJ Sportweek 2026 ā Finaliste. Wat ān onvergeetlike aand by ons Mnr en Mej AJ Sportweek! Die atmosfeer was elektries toe ons…
ASA Kampioenskappe – Goud vir HoĆ«rskool Outeniqua
ASA Kampioenskappe. š HoĆ«rskool Outeniqua blink! Goud vir Tatyana Viljoen! By die ASA Kampioenskappe het Tatyana Viljoen die dogters o.18-paalspring oorheers met ān asemrowende hoogte van 3,59m. Met diĆ© prestasie…
SA Junior Swem-kampioenskappe – HoĆ«r Meisieskool Oranje
SA Junior Swem-kampioenskappe Foto: Die 6-tal wat vir die kampioenskap gekwalifiseer het, is Annabel Meyer, Emma Pretorius, Katie de Jager, AnĆ© Snyders, Meandri de Vos, Leandi Prinsloo.Inlas: Kayla Vosloo was…
SA Pistool Federasie – HoĆ«rskool Zwartkop
SA Pistool Federasie – HoĆ«rskool Zwartkop is baie trots op Marc Schutte. Sy naam gaan nog lank weerklink in die skietkringe van Suid-Afrika. Hierdie talentvolle jong man van HoĆ«rskool Zwartkop…
Freestate Cycling Road Series – Grey College superior results
Freestate Cycling Road Series. Grey College Cycling Outstanding Achievement. Congratulations to the boys who took part in the 3rd leg of the Free State Road Series in Clarens this past…
SA Tweekampkampioenskappe – HoĆ«rskool Outeniqua nr 1 in SA
SA Tweekampkampioenskappe. Eden Tweekamp het die jaar op ān glansryke hoogtepunt afgesluit met deelname aan die 49ste SA Tweekampkampioenskappe in Oudtshoorn op 20 en 21 Maart. HoĆ«rskool Outeniqua het uitgestyg…
SA Toutrek Kampioenskappe – HoĆ«rskool Robertson
SA Toutrek Kampioenskappe – HoĆ«rskool Robertson se toutrekhelde het die afgelope naweek geskitter op die nasionale verhoog. Die Suid-Afrikaanse Toutrek Kampioenskappe is by HoĆ«rskool Robertson aangebied. Met trots en groot…
Duitse Taaldiploma – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Duitse Taaldiploma: Foto: links, voor: Rewahae Mohapi, ThiamĆ© Hoffman, Bonolo Phala, Anika KotzĆ©, Kaylin Maartens, Lasya Buys. Agter: Ruby da Silveira, Anabelle Laubscher, Mirah Louw, Dakota Breytenbach. Afwesig: Wilanie Jusjong,…
Nasionale SA Tweekampkampioenskappe – HoĆ«rskool Stellenberg
Nasionale SA Tweekampkampioenskappe. Tweekampprestasie van formaat! Sewe uitmuntende atlete van HoĆ«rskool Stellenberg het die skool Ć©n die Westelike Provinsie met trots verteenwoordig by die 49ste Nasionale Suid-Afrikaanse Tweekampkampioenskappe. Die Westelike…
SA Toutrek – Landboudal Boere blink uit
SA Toutrek – Landboudal Boere se jong toutrekkers het Robertson behoorlik laat kennis neem by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe. Uitslag van die SA Toutrek: Hierdie oorwinnings is ān bewys van harde…
Nasionale SANSSU – HoĆ«rskool Garsfontein
Nasionale SANSSU – HoĆ«rskool Garsfontein is trots om uitstaande nuus te deel oor hul talentvolle skuts! SANSSU staan vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Skoleskuttersunie. Dit is die amptelike liggaam wat skoleskiet…
Rekordgetal kwalifiseerders – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Rekordgetal kwalifiseerders – HoĆ«r Meisieskool Oranje spog met ‘n rekordgetal kwalifiseerders in atletiek. Oranje se baan- en veldatlete het weer bewys dat hulle ān krag is om mee rekening te…
Goju Kai Vrystaat Karatekampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Bloemfontein, is trots op die uitmuntende prestasies van twee van sy leerders tydens die Goju Kai Vrystaat Karatekampioenskappe wat op 14 Maart plaasgevind het. Hierdie uitsonderlike prestasies…
Laser Run – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se AJ Theron skitter
Laser Run. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se AJ Theron blink uit in Laser Run. AJ Theron, ān uitstaande sportman van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, het op 9 Maart aan die…
Inge Ferreira maak geskiedenis – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Inge Ferreira maak geskiedenis – HoĆ«r Meisieskool Oranje se Inge Ferreira het geskiedenis gemaak nĆ” 19 jaar. Om in een jaar Oranje se 1ste netbalspan Ć©n 1ste tennisspan te haal,…
Vrystaat-Swemspan – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Vrystaat-Swemspan – HoĆ«r Meisieskool Oranje kondig met trots aan dat sewe van hul leerders gekies is vir die Vrystaat-swemspan. Die swemmers wat die eer gekry het om die Vrystaat-swemspan te…
SA Schools XCO – Charlie Hofmeyr se JeandrĆ© Gerber presteer
SA Schools XCO. HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr maak geskiedenis by SA Schools XCO. JeandrĆ© Gerber, leerling van Charlie Hofmeyr, het sy naam in Charlies-geskiedenisboeke geskryf toe hy vir die eerste keer…
NWU Prestige Sportreeks – Montana Pta vs Volkies Heidelberg
NWU Prestige Sportreeks. Die Monties het Saterdag, 21 Maart, met vurige spangees en vasberadenheid die NWU Prestige Sportreeks betree. Van die eerste fluitjie af het HoĆ«rskool Montana se netbalspanne hul…
Gholf Prestasie – PrimĆŖre Skool Naudeville
Gholf Prestasie – PrimĆŖre Skool Naudeville vier met trots die uitstaande gholf prestasie van een van hul eie leerders. Wihan Pretorius het op 21 en 22 Maart deelgeneem aan die…
SA Junior Muurbal Ope – HoĆ«rskool Strand se Liam skitter
SA Junior Muurbal Ope. HoĆ«rskool Strand se muurbalspelers het die afgelope naweek, van 20 tot 22 Maart, aan die SA Junior Muurbal Ope deelgeneem ā ān nasionale toernooi wat dien…
SA Junior Muurbal Ope – HoĆ«rskool Outeniqua staan uit
SA Junior Muurbal Ope. Kwaggas uitblinkers op die muurbalbaan! Drie leerders van HoĆ«rskool Outeniqua, Christian Swanepoel, Ruan Botha en Hanrie Duits, het die afgelope naweek die skool se naam hoog…
International Championships – PrimĆŖre Skool Naudeville
International Championships – PrimĆŖre Naudeville is ongelooflik trots op Leah Blignaut wat onlangs haar talent en harde werk op die wĆŖreldverhoog bewys het. Sy het opgetree by die D.T.M.A Galaxy…
NWU Prestige Sportreeks – HoĆ«rskool Montana Hokkie staan uit
NWU Prestige Sportreeks. NWU Prestige Sportreeks: Hokkie teen HoĆ«r Volkskool Heidelberg. Baie geluk aan die Montana dogtershokkiespanne met hul uitstekende vertonings teen Heidelberg Volkies. Die toewyding, spanwerk en veggees wat…
Junior Muurbal SA Ope – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter
Junior Muurbal SA Ope. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl is trots om te deel dat Mienke Stander en Jacobus Roux die afgelope naweek aan die Suid-Afrikaanse Junior Ope-toernooi deelgeneem het. Beide leerders…
Skole-hokkie – HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet skitter
Skole-hokkie. O.16A Hokkie-span se Glorieryke Oorwinning. HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet se O.16A hokkie-span het Saterdag ān vertoning gelewer wat elke Volksie se hart vinniger laat klop het. Van die eerste fluitjie…
SANESA NC Q1-kompetisie – Welkom Gimnasium
SANESA NC Q1-kompetisie – Welkom Gimnasium se ruiterspan het die afgelope naweek deelgeneem aan die SANESA NC Q1-kompetisie. Dit was ‘n bewys dat harde werk en toewyding vrugte afgewerp het.…
Boland Atletiekspan – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl baie trots
Boland Atletiekspan. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vier atletieksukses! Baie geluk aan die 35 atlete van HoĆ«rskool Gimnasium Paarl wat nĆ” uitstekende prestasies by die Bolandse Junior- en Jeugkampioenskappe in die Boland…
Fietsryprestasies – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof presteer
Fietsryprestasies. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof fietsryers trap die jaar af met glans. Die eerste kwartaal van 2026 was ān besonder sterk begin vir Bloemhof se fietsryspan. By die jaar se eerste…
Cape Town Cycle Tour – HoĆ«rskool Transvalia trots op Shanique
Cape Town Cycle Tour. Valia Fietsry 2026. Baie geluk aan Shanique. Sy het onlangs aan die Cape Town Cycle Tour (Argus) deelgeneem waar sy in die 78 km-wedren ān uitmuntende…
Synerge Cup Interprovinsiale Tennistoernooi – HoĆ«rskool Strand
Synerge Cup Interprovinsiale Tennistoernooi – HoĆ«rskool Strand se tennisspelers het weer hul vlerke wyd gesprei! Arende is ongelooflik trots op Isabelle Strauss (nr. 3) en Aerin Rosant (nr. 6). Hulle…
Vrystaatkampioen in Hoogspring – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Vrystaatkampioen in Hoogspring – Mieke Potgieter, van HoĆ«r Meisieskool Oranje, het bewys dat deursettingsvermoĆ« altyd vrugte afwerp. Mieke is ‘n matriekleerder en ‘n o.19 Vrystaatkampioen in Hoogspring. NĆ” jare se…


























































