Trekker Redenaars – BVHS redenaars by TKS Skerpioenfees
Trekker Redenaars. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se talentvolle Trekker-redenaars het vandag by Truida Kestell se jaarlikse Skerpioenfees deelgeneem en wéér bewys dat hulle die kuns van die woord meesterlik bemeester! Alissa…
Tweekamp atlete – Hoërskool SPS Brandfort
Tweekamp atlete – Hoërskool SPS Brandfort is trots om aan te kondig dat ’n groep van hul uitmuntende tweekamp atlete gekies is vir die Suid-Vrystaatspan. Hierdie atlete gaan deelneem aan…
GholfRSA – Hoërskool Waterkloof trots op Cilliers Craig
GholfRSA. Hoërskool Waterkloof is ongelooflik trots op Cilliers Craig, wat onlangs in die GholfRSA se nasionale oefengroep opgeneem is. Cilliers vertrek hierdie naweek saam met sy broer, Roelof, na Kenia…
Noord-Vrystaat Hokkieproewe – Primêre Skool Naudeville
Noord-Vrystaat Hokkieproewe. Vier talentvolle dogters van Primêre Skool Naudeville in Welkom is gekies om die Lejweleputswa-hokkiespan te verteenwoordig by die Noord-Vrystaat hokkieproewe. O/12-span (17 April – Sasolburg): O/13-span (7 April…
Interhuis Swemgala – Laerskool Stulting
Interhuis Swemgala – Laerskool Stulting, Humansdorp het hul jaarlikse interhuis swemgala onlangs aangebied. Dit was ’n dag vol energie, geesdrif en sportiewe trots. Van die eerste fluitjie tot die laaste…
Uitstaande Hokkieprestasie – Dorethe, Hoërskool Sentraal se trots
Uitstaande Hokkieprestasie. Dorethe Meyer vier ‘n merkwaardige mylpaal by Hoërskool Sentraal. Hoërskool Sentraal het rede tot groot trots nadat Dorethe Meyer verlede week haar 75ste wedstryd vir die Blokke gespeel…
Tennisster – Laerskool Stulting se trots blink uit!
Tennisster – Laerskool Stulting, Humansdorp kan nie hul trots wegsteek nie. Hulle eie Tennisster, Saskia van Loggerenberg, ’n Graad 6-leerder, is in Januarie aangewys as “Speler van die Jaar 2025”.…
SA Atletiekkampioenskappe – Welkom Gimnasium atlete in span
SA Atletiekkampioenskappe. Welkom Gimnasium is ongelooflik trots om aan te kondig dat 11 Gimmie-atlete gekies is om die Vrystaat-atletiekspan te verteenwoordig by die SA-Atletiekkampioenskappe in Rustenburg. Hierdie prestasie is ’n…
Hokkiespan – Bergsig Akademie v/s Curro Klerksdorp
Hokkiespan – Bergsig Akademie het gister behoorlik geskitter op die hokkieveld teen Curro Klerksdorp. Van die eerste fluitjie af was dit duidelik dat Bergsig se hokkiespan met vuur in hul…
SA o.19 Vrouekrieketspan – Mieke, Hoërskool Kemptonpark se trots
SA o.19 Vrouekrieketspan. Hoërskool Kemptonpark vier ’n merkwaardige prestasie! Die Kempies is besonder trots op Mieke van Voorst wat gekies is vir die Suid-Afrikaanse O.19-vrouekrieketspan. Hierdie span neem van 18–29…
Con Spirito Debat-werkswinkel – Goudveld Hoërskool
Con Spirito Debat-werkswinkel. Op 27 Februarie het ’n groep van ons leerders die Con Spirito Debat-werkswinkel bygewoon — ’n dinamiese en praktiese opleidingsessie waar hulle geleer het om sterker te…
Greg Beling Hokkietoernooi – Goudveld Hoërskool
Greg Beling Hokkietoernooi. Goudveld Hoërskool se 1ste seuns- en dogtershokkiespanne het vanjaar vir die eerste keer die groot eer gehad om deel te neem aan die Greg Beling Hokkietoernooi in…
Greg Beling Hokkiefees – Hoër Volkskool Graaff Reinet blink uit
Greg Beling Hokkiefees – Hoër Volkskool Graaff-Reinet se hokkiespan het hierdie naweek met trots deelgeneem aan die Greg Beling Hokkiefees in Oos-Londen. Die toernooi, wat spanne van regoor Suid-Afrika lok,…
Skole-hokkie – Hoërskool Jim Fouché presteer in Oos-Londen
Skole-hokkie. Hoërskool Jim Fouché se o.18A hokkiespanne presteer by naweek-feeste van Skole-hokkie. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se o.18A hokkiespanne het die afgelope naweek aan twee groot feeste deelgeneem en hul…
Bergfiets by Devonbosch – Hoërskool Durbanville ryers presteer
Bergfiets by Devonbosch. Hoërskool Durbanville Bergfiets-seisoen afskop. Durbies se bergfietsryers het die naweek hul seisoen met groot geesdrif begin by Devonbosch, Stellenbosch – en sommer dadelik sterk vertonings gelewer. Podiumplekke:…
Vrystaat Hengel Kampioenskappe-BVHS
Vrystaat Hengel Kampioenskappe – Dian van Zyl, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Vrystaat Hengel Kampioenskappe. Dit het plaasgevind by die Vaaldam. Dian het…
SA Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Langenhoven
SA Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Langenhoven blink uit op atletiekbaan. Drie uitmuntende atlete van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het onlangs hul talente ten toon gestel en deurgedring na die SA Atletiekkampioenskappe. Die kampioenskappe…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – In alles word ons verdruk, maar ons nie teneergedruk nie; 2 Korinthiërs 4: 8, 9 Thought of the Week – We often suffer, but we…
Overberg Uitnodigingsgala – Hoërskool Swartland staan uit
Overberg Uitnodigingsgala. Hoërskool Swartland se swemspan het die swemseisoen op ’n glansryke noot afgesluit. Die span het na Hermanus gereis, waar hulle van 27 tot 29 Februarie aan die Overberg…
Atlete na SA-Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg
Atlete na SA-Kampioenskappe: Foto bo: Voor: Kesia Nel, Cari Smit, Aneldi Bezuidenhout, Lea-Me Pettit, Celesté Pienaar, Anabelle Bezuidenhout, Jemma Shepherd en Demaine van Deventer Agter: Omolemo Kalane, Morapedi Masejane, Gerhard…
CHOC-Huis – Hoërskool Fichardtpark het sagte, omgee harte
CHOC-Huis. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se leerders het beslis sagte, omgee harte. Fichie-leerders het onlangs ’n betekenisvolle uitreikprojek na die CHOC-Huis onderneem. Die inisiatief is met groot toewyding deur Carli Bouwer,…
Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026 – Truida Kestell atlete skitter
Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026. Baie geluk aan Truitjies se uitblink-atlete wat die skool se naam met trots hoog gehou het by die Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026! Die skool is ongelooflik trots op elke deelnemer…
Eerste seuns-tennisspan – Hoërskool Goudveld stel trots voor
Hoërskool Goudveld, Welkom, stel met groot trots hul eerste seuns-tennisspan bekend. Die vyf talentvolle spelers wat die Gouties gaan verteenwoordig is: Piet le Roux, Zandre Zietsman, Raynard Odendaal, Kellan Kleynhans…
Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms – Hoërskool De Aar presteer
Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms. Verlede naweek, op 7 Maart, het die Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms in Kimberley plaasgevind. Die beste atlete van regoor die provinsie het mekaar daar uitgedaag in ’n dag vol talent…
Kadet/Junior Afrika Skermkampioenskappe – Hoërskool Linden
Kadet/Junior Afrika Skermkampioenskappe. Hoërskool Linden spog met Callista Wood – ’n ware kampioen! Hoërskool Linden is trots om bekend te maak dat Callista Wood, ’n 16-jarige leerder en Junior Protea…
Vrystaat Atletiekspan – Hoërskool Jim Fouché spog met 11 atlete
Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is trots om aan te kondig dat ’n hele span van hul uitblink-atlete gekies is om JF in die Vrystaat-Atletiekspan te verteenwoordig. Hierdie prestasie is…
SA Nasional Open Water – Hoërskool Transvalia staan uit
SA Nasional Open Water. 🏊♂️🌊 Valia swem 2026. Sterk vertoning by SA Nasional Open Water Championships. Baie geluk aan Zaan Oosthuizen wat die afgelope naweek in Jeffreysbaai aan die Open…
Fluitspeler – Hoër Meisieskool Oranje
Fluitspeler – Dalene Fourie, ’n graad 10-leerder van Hoër Meisieskool Oranje, het die eerste week van Maart 2026 met ’n melodie van sukses afgesluit. Sy het nie net die houtblaser-afdeling…
Eden-kleure vir toutrek – Hoërskool Punt presteer
Eden-kleure vir toutrek. Wat ’n ongelooflike oomblik vir Hoërskool Punt! Nege van hul ster-leerders het Eden-kleure verwerf in die 520 kg gemengde span – ’n bewys van suiwer krag, vasbyt…
Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Die Truida Kestell-atletiekspan gaan hierdie week met trots en opgewondenheid na Sasolburg. Hulle gaan daar aan die Vrystaat Atletiekkampioenskappe deelneem. Met blink oë en vasberade harte staan…
Valia Swem 2026 – Hoërskool Transvalia na streek en nasionaal
Valia Swem 2026. Hoërskool Transvalia, Vanderbijlpark, is ongelooflik trots op vier van hul leerders wat binnekort die Valia-naam op streek- en nasionale vlak gaan uitdra: 🔹 Zaan Oosthuizen – neem…
Interhoër Tennistoernooi – Hoërskool Linden presteer
Interhoër Tennistoernooi. Hoërskool Linden, Randburg, se Senior Tennisseuns het die skool se naam met trots hoog gehou tydens die jaarlikse Interhoër Tennistoernooi. Die toernooi het Saterdag, 7 Maart, plaasgevind. Met…
2026-WC Gala – Glenwood House School superb execution
2026-WC Gala. Glenwood House School Achievement Report. Two of the Glenwood House School College Glenwoodians, Duné Haasbroek and Leané Swanepoel, proudly represented Glenwood House School at the SA Level 2…
SA-Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Dr EG Jansen presteer
SA-Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Dr EG Jansen – Atletiekprestasie. Met groot trots en breëbors kondig Hoërskool Dr. EG Jansen, Boksburg, aan dat Jessica Botha deurgedring het na die SA Skole-atletiekkampioenskappe. Jessica het…
Vrystaat o.11 IPT-gholfspan – Grey Kollege Primêr uitstaande
Vrystaat o.11 IPT-gholfspan. Grey Kollege Primêr is trots om aan te kondig dat Israel Bremer, ’n 8-jarige leerder van Grey Kollege Primêr, gekies is vir die Vrystaat o.11 IPT-gholfspan. Hy…
Tennisspan – Hoër Meisieskool Oranje blink uit
Tennisspan – Die Hoër Meisieskool Oranje het uitgeblink in die Paarl. Die 1ste tennisspan van Oranje het weereens hul staal gewys by die gesogte Gerrie Berner toernooi. Hierdie tennisspan eindig…
Eden Mini 2 Tennistoernooi – Hoërskool Framesby uiters trots
Eden Mini 2 Tennistoernooi. Hoërskool Framesby, Gqeberha, is uiters trots op hul tennis-kampioen, Eben Peens. Hy het die afgelope naweek die Eden Mini 2 Tennistoernooi gewen. Eben het deurgaans uitstekende…
WP Atletiekkampioene – DF Akademie spog met nege kampioene
WP Atletiekkampioene. DF Akademie spog met 9 Wes-Kaap-kampioene en 20 medaljes! DF Akademie, Kaapstad, het die afgelope naweek ’n merkwaardige prestasie behaal by die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. Ons atlete het nie…
“Well Done”-funksie – Hoërskool Hoopstad personeel skitter
“Well Done”-funksie. Hoërskool Hoopstad vier uitnemendheid! Baie geluk aan Hoopies se toegewyde personeel wat tydens die “Well Done”-funksie in Welkom met pragtige toekennings per vak vereer is. Jul passie, toewyding…
Lejweleputswa-Suid Atletiek – Primêre Skool Naudeville presteer
Lejweleputswa-Suid Atletiek. Baie geluk aan mnr. William Goslett. Hy is as voorsitter van Lejweleputswa-Suid Atletiek verkies en juf. Sanet Doubell is as sekretaris van dieselfde streek verkies. Naudies is uiters…
Mnr en Mej Waterkloof – Hoërskool Waterkloof
Mnr en Mej Waterkloof – Hoërskool Waterkloof het onlangs hul jaarlikse aand vol styl aangebied. Vol selfvertroue en kreatiwiteit het mnr en mej Waterkloof die kollig gesteel. Die saal was…
Synergy Cup Tennis – Laerskool Truida Kestell skitter
Synergy Cup Tennis. Baie geluk aan Lance Kriek en Linzi Botha! Die twee talentvolle jong tennisspelers het die afgelope naweek die Vrystaat se o.13-span by die Synergy Cup Tennis in…
Mej Oranje gekroon – Hoër Meisieskool Oranje
Mej Oranje gekroon – Verlede week Dondagaand is Hoër Meisieskool Oranje se mej Oranje gekroon. Die kroon het egter op die regte kop beland naamlik op Carien Fourie s’n. Carien…
Vrystaat Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete skitter
𝐕𝐫𝐲𝐬𝐭𝐚𝐚𝐭 𝐀𝐭𝐥𝐞𝐭𝐢𝐞𝐤k𝐚𝐦𝐩𝐢𝐨𝐞𝐧𝐬𝐤𝐚𝐩𝐩𝐞. BVHS se atlete het weereens hul merk gemaak tydens die tweede dag van die Vrystaat Atletiekkampioenskappe wat in Bloemfontein aangebied is. Met ’n ryke oes van medaljes, rekords…
Oopwater-swem: Nasionale Kampioenskappe – AHMP presteer
Oopwater-swem: Nasionale Kampioenskappe. 🏊♀️ Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria. Daniëlla Müller het ’n uitmuntende prestasie gelewer by die Suid-Afrikaanse Oopwater-swem Nasionale Kampioenskappe wat in Jeffreysbaai plaasgevind het. Sy het 9de geëindig…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Everyone who trusts the Lord is like Mount Zion … Ps 125: 1, 2 Gedagte vir die Week – Dié wat op die Here vertrou,…
Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap – SPS Brandfort
Vrystaat Hoërskole-Atletiekkampioenskap. Hoërskool SPS Brandfort is trots om bekend te maak dat Ania Pienaar (o/19) en Gideon van Heerden (o/15) tydens die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap in Bloemfontein puik presteer het.…
Sporttalent – Hoërskool Jim Fouché blink uit
Sporttalent – Jim Fouché-leerders blink uit in buitesport. Hoërskool Jim Fouché kan baie trots wees op die hope sporttalent waaroor hul leerders beskik. Vyf leerders het ’n reeks uitstaande buitesportprestasies…
Dogterskrieket – Hoërskool Sentraal
Dogterskrieket – Hoërskool Sentraal se dogterskrieket span het vir HTS hul krag en talent ten volle gewys. Hulle het HTS met ’n indrukwekkende 118 lopies geklop. Die span se telling…


























































