Lejweleputswa-Suid Atletiek. Baie geluk aan mnr. William Goslett. Hy is as voorsitter van Lejweleputswa-Suid Atletiek verkies en juf. Sanet Doubell is as sekretaris van dieselfde streek verkies.
Naudies is uiters trots op hierdie twee onderwysers en waardeer die eer wat hulle die skool bring!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









