)
NWU Groep 1 InterhoĆ«r – HoĆ«rskool Zwartkop blink uit

NWU Groep 1 InterhoĆ«r. Op 4 Maart het HoĆ«rskool Zwartkop ā€˜n merkwaardige NWU InterhoĆ«r byeenkoms by Pilditch aangebied. Die atmosfeer was elektries. Toeskouers van Groep 1- en 2-skole het die…

Valia Atletiek – HoĆ«rskool Transvalia bars van trots

Valia Atletiek. HoĆ«rskool Transvalia is baie trots op Mieke van Zyl. Hierdie talentvolle o.15-hekkiesatleet het Valia Atletiek se naam met trots gedra tydens Potchefstroom Gimnasium se Prestige-byeenkoms! Mieke is aangewys…

Roodekrans Rugby – Grey Kollege PrimĆŖr bring hul kant

Roodekrans Rugby. šŸ‰ Grey Kollege PrimĆŖr teen. Roodekrans Rugby. Die jong rugbyspelers van Grey Kollege PrimĆŖr het weer hul staal gewys teen Laerskool Roodekrans. ’n Hoogtepunt van die dag was…

Interhuis Skaaktoernooi – HoĆ«rskool Montana

Interhuis Skaaktoernooi – HoĆ«rskool Montana het glans beleef by die jaarlikse InterhoĆ«r Skaaktoernooi. Hierdie Interhuis Skaaktoernooi het weereens bewys dat sportgees nie net op die veld leef nie. Dit kan…

Midmar Myl – HoĆ«rskool Stellenberg trots op Luan Terblanche

Midmar Myl. HoĆ«rskool Stellenberg vier ’n uitmuntende prestasie! Stellies is ongelooflik trots op Luan Terblanche wat onlangs aan die Midmar Myl deelgeneem het. Luan het sy plek in die Elite-resies…

Balling Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Witteberg

Balling Hokkietoernooi – Die afgelope naweek het HoĆ«rskool Witteberg se hokkiespanne kragte gemeet tydens die Balling Hokkietoernooi. Dit het plaasgevind in Bethlehem. Ten spyte van uitdagende weersomstandighede is verskeie wedstryde…

Suid-Vrystaat Atletiekkampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Suid-Vrystaat Atletiekkampioenskap. Baie geluk aan ons Oranje-atlete wat puik presteer het tydens die Suid-Vrystaat Atletiekkampioenskap! Ons is ongelooflik trots op elke Eendjie wat haar beste gelewer het en die Oranje-naam…

Top 5 Laerskole – Grey College PrimĆŖr vereer

Top 5 Laerskole. Grey Kollege PrimĆŖr is met trots vereer tydens die Mangaung Metro Onderwysdepartement ā€œWell Doneā€-funksie. Grey het ’n trofee ontvang vir ’n plek onder die Top 5 laerskole…

Oranje Redenaars 2026 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Oranje Redenaars 2026. Op 2 en 3 Maart het Oranje se jaarlikse redenaarskompetisie weer plaasgevind. Altesaam 46 Eendjies het hul stemme laat hoor, en die skool is ongelooflik trots op…

JF Krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© matrieks se laaste ligawedstryd

JF Krieket – vier drie legendes. Op Dinsdag, 3 Maart 2026, het HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste span drie van hul krieket-ikone vir die laaste keer in ligawedstrydaksie gesien: Met…

InterhoĆ«r-swemgala – HoĆ«rskool Nelspruit triomfeer

InterhoĆ«r-swemgala – HoĆ«rskool Nelspruit het Woensdag, 18 Februarie, sy oorheersing in die swembad bevestig. Die jaarlikse InterhoĆ«r-swemgala het by Van Riebeeck Park plaasgevind. Die byeenkoms is deur Komatipoort Akademie aangebied.…

Sarah Baartman District Chess – HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet

Sarah Baartman District Chess. ’n Podiumplek vir Michyle Mostert ā™Ÿļø Michyle Mostert, leerder van HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet, het tydens die o.20 Sarah Baartman District Chess Union ’n uitmuntende prestasie gelewer…

Uitmuntende Matriekuitslae – HoĆ«r Meisieskool Oranje Vereer

Uitmuntende Matriekuitslae – Die glans van akademiese sukses het Saterdag helder geskyn toe HoĆ«r Meisieskool vereers is vir uitmuntende matriekuitslae. Die onderwysers en matriekklas van 2025 is tydens die Motheo-distrik…

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Naudeville se atlete blink uit

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – PrimĆŖre Skool Naudeville se jong atlete het hul krag en talent gewys by die Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Die atlete wat die medaljes behoorlik laat blink het was: Hierdie…

Sportgeskiedenis – HoĆ«r Meisieskool Oranje in Gholfliga

Sportgeskiedenis – HoĆ«r Meisieskool Oranje het ’n nuwe bladsy in hul sportgeskiedenis omgeslaan. Vyf van hul leerders het Maandag vir die eerste keer in die Mangaung HoĆ«rskole-gholfliga afgeslaan. Lize du…

CR vd Merwe-tennistoernooi – HoĆ«rskool Stellenberg

Foto van links, agter: Antonio Filippi, Justin Adams, AnrĆ© Burger, Stefan van Eyk, Tiaan van Tubbergh. Voor: AnĆ© Bowman, Lene Malan, Hannah Richens, Josie Britz, Elen Sohnge. CR vd Merwe-tennistoernooi.…

Amanda Coetzer Tennistoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Amanda Coetzer Tennistoernooi. C&N PrimĆŖre Meisieskool Oranje het met trots die 23ste Amanda Coetzer Tennistoernooi aangebied. Die toernooi het vanaf Donderdag, 26 Februarie tot Saterdag, 28 Februarie plaasgevind en het…

Noordwes InterhoĆ«r 2026 – Bergsig Akademie blink uit

Noordwes InterhoĆ«r 2026 – Bergsig Akademie het tydens die Noordwes InterhoĆ«r 2026 atletiek weer eens bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te hou. Met ’n indrukwekkende lys…

Mnr. & Mej. SPS – HoĆ«rskool SPS Brandfort verheug

Mnr. & Mej. SPS. Baie geluk aan HoĆ«rskool SPS Brandfort se nuwe Mnr. en Mej. SPS wenners! 🌟 Dankie aan elke finalis wat die aand so besonder gemaak het –…

Akademiese uitnemendheid – HoĆ«rskool Witteberg uitstaande

Foto bo: Foto: Voor van links; Me. Ronelle van Heerden, Me. Melincke Maartens, Me. Lindi Rheeder, Mnr. Janco Els, Mnr. Waldo Snyman, Mnr. Mike Visser, Me. Lize-Marie Olivier, Me. Jannelie…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – So sal dit wees totdat die Gees van Bo af op ons uitgestort word. Jesaja 32: 15, 17 Thought of the Week – When the…

Karoo Gala – Union High School outstanding

Karoo Gala. Union High School, Graaff-Reinet – Karoo Gala Highlights. A massive congratulations to Mark Lemke, who was named Senior Victor Ludorum following last week’s Karoo Gala. We are equally…

Ekurhuleni Stoei Ope – PrimĆŖre Skool Naudeville skitter

Ekurhuleni Stoei Ope. Baie geluk aan Jan-Phillip du Plessis wat op 28 Februarie aan die o.8 Ekurhuleni Stoei Ope in Pretoria deelgeneem het. Hy het uitstekend presteer en in sy…

Interskole Krieket – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium teen HJS

Interskole Krieket. Die o.19A-span van Paarl Gimnasium het Saterdag ’n sterk vertoning gelewer in hul Interskole krieket-wedstryd teen HoĆ«r Jongenskool Paarl. Wedstrydverloop: Uitslag: Paarl Gimnasium wen met 3 paaltjies. 🌟…

SA O.19-vrouekrieketspan – HoĆ«rskool Dr EG Jansen baie trots

SA O.19-vrouekrieketspan. 🌟 HoĆ«rskool Dr EG Jansen – Krieketprestasie. HoĆ«rskool Dr EG Jansen van Boksburg, Gauteng, vier met trots die ongelooflike prestasie van Bruzaan Goosen. Sy is onlangs gekies is…

Eerstespan Netballeiers – HoĆ«rskool Fichardtpark stel trots voor

Eerstespan Netballeiers. 🌟 Leierskap en Talent in Aksie! Baie geluk aan Leilani Gertenbach (Kaptein), Meruscke Mostert en Juninke Conradie (Onderkapteine). Hierdie drie uitstaande netbaldogters is met reg verkies om HoĆ«rskool…

Waterpolo Seisoen – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof eindig op hoĆ« noot

Waterpolo Seisoen. Die waterpolo seisoen het vir HoĆ«r Meisieskool Bloemhof se eerste span op ’n hoĆ« noot afgesluit. Dit is ondanks die teleurstelling dat die jaarlikse Oakhill Chukka Festival vanjaar…

Top Akademiese Skool – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool Skitter

Top Akademiese Skool. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool stap met akademiese louere weg. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het weer bewys hoekom hulle as ’n krag in akademiese opleding bekendstaan. Die Vrystaatse Departement van…

Noodhelpers Ontvang Balkies – HoĆ«rskool Witteberg

Noodhelpers Ontvang Balkies – HoĆ«rskool Witteberg se senior noodhelpers het vandag hul welverdiende balkies ontvang. Dit is ’n trotse erkenning vir tussen twee en vier jaar se toegewyde diens in…

Skole Skietliga 1 Hotazel – HoĆ«rskool Upington vaar uitstekend

Skole Skietliga 1 Hotazel. šŸŽÆ HoĆ«rskool Upington Skietspan skitter in Hotazel! Baie geluk aan Uppies se uitmuntende skietspan wat die afgelope naweek aan die 1ste Skietliga in Hotazel deelgeneem het.…

InterhoĆ«r 2026 – HoĆ«rskool Wonderboom blink uit met 2de plek

InterhoĆ«r 2026. Die dag was ’n viering van passie, energie en onwrikbare Wonnie-gees. Van die eerste fluitjie tot die laaste oomblik het ons Warriors hul volle krag en toewyding gewys.…

Coastal InterhoĆ«r-Byeenkoms – HoĆ«rskool Framesby staan uit

Coastal InterhoĆ«r Byeenkoms – Op 21 Februarie 2026 het HoĆ«rskool Framesby die gasheerrol vervul vir die jaarlikse Coastal InterhoĆ«r-byeenkoms. HoĆ«rskole soos Pearson, Nico Malan, Brandwag, Grey, Victoria Park en DF…

Kroonstad atletiekuitdunne – HoĆ«rskool Bultfontein blink

Kroonstad atletiekuitdunne – HoĆ«rskool Bultfontein se atlete het onlangs hul skool se naam trots en hoog gehou tydens die Kroonstad atletiekuitdunne. Verskeie atlete het uitmuntende prestasies behaal en deurgedring na…

Potchefstroom Rugbytoer – Grey Kollege PrimĆŖr skop af in Potch

Potchefstroom Rugbytoer. Grey Kollege PrimĆŖr se o.13D- en E-spanne, asook die o.11C- en D-spanne, het hul seisoen met groot entoesiasme afgetrap tydens ’n toer na Potchefstroom. Daar het hulle kragte…

VS Laerskole Swemkampioenskappe – Grey Kollege PrimĆŖr gesels

VS Laerskole Swemkampioenskappe. Grey Kollege PrimĆŖr se Stabilis-redaksie het met van die skool se top swemmers gesels na hul puik prestasies tydens die VS Laerskole Swemkampioenskappe. Kyk en luister gerus…

MĆ“reson Myl – HoĆ«rskool Outeniqua presteer by oopwater swem

MĆ“reson Myl. Kwaggas blink uit by MĆ“reson Myl šŸŒŠšŸŠā€ā™€ļø Op Saterdag, 21 Februarie 2026, het twee leerders van HoĆ«rskool Outeniqua, George – Karli Karstens en JohanĆ© Burger – met trots…

TSA Cape Town – HoĆ«rskool Stellenberg spelers skitter

TSA Cape Town. šŸ† Stellies Tennissterre skitterend! šŸŽ¾ HoĆ«rskool Stellenberg, Kaapstad, is ongelooflik trots op AnĆ© Bowman en Josie Britz vir hul uitstaande prestasies by die TSA Cape Town. Hierdie…

Cape Town Mini Tennis – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium

Cape Town Mini Tennis. šŸ† HoĆ«rskool Paarl Gimnasium leerder, Ruben Scheppel, Presteer! Baie geluk aan Ruben Scheppel (graad 10) wat onlangs aan die Cape Town Mini 2-Tennistoernooi deelgeneem het. Ruben…

Interskole Krieketuitslae – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl teen HJS

Interskole Krieketuitslae. Gim Mx vs HJS Mx. Die krieketspanne van Paarl Gimnasium en HoĆ«r Jongenskool Paarl het mekaar die afgelope naweek in ’n reeks spannende wedstryde die stryd aangesĆŖ. Die…

Internasionale Deutsch-Olympiade – HoĆ«r Meisieskool Paarl skitter

Internasionale Deutsch-Olympiade. Elizma Barnard skitter landswyd in Duits! HoĆ«r Meisieskool Paarl is verheug om aan te kondig dat, ’n Graad 11-leerder, die eerste prys in die verower het – en…

VLR Uitvoerende Raad 2026 – HoĆ«rskool Eldoraigne

VLR Uitvoerende Raad 2026. Met groot trots kondig HoĆ«rskool Eldoraigne die vyf ampdraers van die VLR Uitvoerende Raad 2026 aan. –Dit is die hoogste leierskapstruktuur van die skool. Hierdie leerders…

Gauteng-Noord Golfkampioenskappe – HoĆ«rskool Montana skitter

Gauteng-Noord Golfkampioenskappe. HoĆ«rskool Montana is trots om te deel dat Zanike Wium, ’n graad 10-leerder, op Sondag 22 Februarie 2026 by die Pretoria Country Club aan die Gauteng-Noord-gholfkampioenskappe deelgeneem het.…

MMX-Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark skitterend

MMX-Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Fichardtpark se atletiekspan het weereens gewys wat deur harde werk en toewyding bereik kan word! Met die tweede meeste medaljes by die MMX-Atletiekbyeenkoms – Suid-Vrystaat het Fichies se…

o.11-Krieketspan – Laerskool Stulting

o.11 Krieketspan – Laerskool Stulting, Humansdorp se o.11-krieketspan het Dinsdag, 10 Februarie, teen Victory School van Jeffreysbaai kragte gemeet. Laerskool Stulting het ‘n oortuigende oorwinning van 135 lopies behaal. Kolwers…

Dust your Rust-toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o.16B wen

Dust your Rust-toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o.16B-hokkiespan het Saterdag in Bloemfontein geskitter. Hulle het nie net gewys dat hulle talentvol is nie. Hulle het bewys dat hulle vasberade…

InterhoĆ«rgala-kampioene – HoĆ«r Meisieskool Oranje

InterhoĆ«rgala-kampioene – HoĆ«r Meisieskool Oranje het weer bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te hou in die swembad. Die InterhoĆ«rgala-kampioene het ’n oorwinning van begin tot einde…

5de Eden Langbad Gala – HoĆ«rskool Outeniqua blink uit

5de Eden Langbad Gala. Kwagga Swemmers blink uit by Eden Langbad Gala. Op 14 Februarie 2026 het ’n groep talentvolle Kwagga-swemmers aan die 5de Eden Langbad Gala (LC5) by die…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Praise the Lord and pray in his name! 1Chronicles 16: 8-12 Gedagte vir die Week – Bring lof en eer aan die Here se heilige…

Skolekrieket – Paarl Gimnasium teen Paul Roos Gimnasium

Skolekrieket. Paarl Gimnasium se krieketspanne het Paul Roos die stryd aangesĆŖ. Hiermee die uitslae: o.19B o.15A o.15B o.14A o.14B Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlgim.co.za/ Foto verskaf

Dust Your Rust Hokkie – HoĆ«rskool Fichardtpark

Dust Your Rust Hokkie. HoĆ«rskool Fichardtpark se o.16A seuns het goed presteer in ‘n naelbyt Dust Your Rust Hokkie toernooi. FHP o.16A Seuns Semi-finaal: 2–2 (wen 1–0 op shootouts) vs…