Oranje Redenaars 2026. Op 2 en 3 Maart het Oranje se jaarlikse redenaarskompetisie weer plaasgevind. Altesaam 46 Eendjies het hul stemme laat hoor, en die skool is ongelooflik trots op elke leerder wat die moed gehad het om die verhoog te betree. 🐥
Toppresteerders
- Graad 1–3: Ana Serfontein, Debi van Biljon, Lika Odendaal
- Graad 4–5: Liesel Hardie, Miané Wessels, Louah Nel
- Graad 6–7: Emma Jacobs, Carinke Wessels, Z’ney Piechaczek
Baie geluk aan elke deelnemer! Julle het met selfvertroue, passie en trots gepraat. Ons sien met opgewondenheid uit na die volgende ronde. 🌟

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








