Ekurhuleni Stoei Ope. Baie geluk aan Jan-Phillip du Plessis wat op 28 Februarie aan die o.8 Ekurhuleni Stoei Ope in Pretoria deelgeneem het. Hy het uitstekend presteer en in sy gewigsklas ’n silwermedalje verower.
Naudies is baie trots op jou, Jan-Phillip!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor









