Dust Your Rust Hokkie.
Hoërskool Fichardtpark se o.16A seuns het goed presteer in ‘n naelbyt Dust Your Rust Hokkie toernooi.
FHP o.16A Seuns
- 1–1 vs Goudveld o.19A
- 3–1 vs JF o.16A
- 1–2 vs Sentraal o.16A
Semi-finaal: 2–2 (wen 1–0 op shootouts) vs Goudveld o.19A
Finaal: 1–1 (verloor 2–1 op shootouts) vs Sentraal o.16A
Baie geluk aan die o.16A hokkie seuns! Julle het met vasbyt en spanwerk tot in die finaal deurgedring en ’n pragtige 2de plek algeheel behaal.
Die Fichies-familie is ongelooflik trots op julle – julle het met moed en trots die leeus se gees op die veld laat brul! 🦁
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








