Eerste Krieketspan eindig seisoen – HoĆ«rskool Fichardtpark
Eerste Krieketspan eindig seisoen. Fichardtpark se eerste krieketspan sluit seisoen af teen Welkom Gimnasium. HoĆ«rskool Fichardtpark se eerste krieketspan het op Saterdag, 21 Februarie, hul laaste wedstryd van die seisoen…
Skole Krieketnuus – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vs PRG & Strand
Skole Krieketnuus. š Paarl Gimnasium Krieketuitslae teen HoĆ«rskool Strand & Paul Roos Gimnasium. o.19D Krieketspan vs HoĆ«rskool Strand o.19B o.16C vs PRG o.19F o.14C vs PRG o.14C o.14D vs PRG…
Suid-Vrystaat Tweekampspan – PrimĆŖre Skool Naudeville
Suid-Vrystaat Tweekampspan. Baie geluk aan Elle-Ann Roper, ān Graad 6-leerder, wat gekies is vir die A-span van die Suid-Vrystaat Tweekampspan. Hierdie span gaan in Maart Oudtshoorn toe om deel te…
Suid-Kaap Kinderkoor & Jeugkoor – HoĆ«rskool Punt is supertrots
Suid-Kaap Kinderkoor & Jeugkoor. Groot drome, groot stemme ā Europa wag! HoĆ«rskool Mosselbaai se harte klop vol trots vir die vier leerders wat gekies is om saam met die Suid-Kaap…
Moedertaaldag – PrimĆŖre Skool Naudeville
Moedertaaldag – PrimĆŖre Skool Naudeville se leerders het vandag met groot entoesiasme Moedertaaldag gevier. Elke klas het unieke Afrikaanse woorde skool toe gebring. Dit was woorde wat kleur en karakter…
Vrystaat Laerskole Swemkampioenskap – PrimĆŖre Meisies Oranje
Vrystaat Laerskole Swemkampioenskap Op 17 en 18 Februarie het PrimĆŖre Meisieskool Oranje se swemspan met trots aan die Vrystaat Laerskole Swemkampioenskap by die stadion-swembad deelgeneem. Die dogters het met ongelooflike…
Gholfuitslae – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl teen Paul Roos
Gholfuitslae. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vs. Paul Roos Gimnasium. 1ste span 2de span 3de span ⨠Beste rondtes: Feeling proud at Paarl Gimnasium. Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlgim.co.za/ Foto’s verskaf
Skolekrieket – Paarl Gimnasium teen Paul Roos Gimnasium
Paarl Gimnasium en Paul Roos Gimnasium lewer opwindende krieketwedstryde. Die jong krieketspanne van Paarl Gimnasium en Paul Roos Gimnasium het mekaar die afgelope naweek die stryd aangesĆŖ in ān reeks…
Opewater-swem – HoĆ«r Meisieskool Oranje sussies blink uit
Opewater-swem – HoĆ«r Meisieskool Oranje is baie trots op die de Jager-sussies. Oranje kondig met trots aan dat twee van hul eie sterre, Ashleigh (gr. 9) en Katie (gr. 11),…
Krieketheld – HoĆ«rskool Fichardtpark
Krieketheld – HoĆ«rskool Fichardtpark se eerste krieketspan het gister teen HoĆ«rskool Diamantveld gespeel. Fichies het ān ware krieketfees beleef. Jaden Geldenhuys was die krieketheld van die dag toe hy sy…
Groot5-Tennistoernooi – Helpmekaar Kollege skitter
Groot5-Tennistoernooi – Helpmekaar Kollege se seunstennisspan het geskiedenis gemaak toe hulle die Groot5-tennistoernooi gewen het. Die finale kan as ān ware titaniese stryd beskryf word. Helpies het hul krag en…
Swemgala – HoĆ«rskool Monument by Helpmekaar Kollege
Swemgala – HoĆ«rskool Monument het kragte gemeet by Helpmekaar Kollege se swemgala. Hulle het teen sterk spanne van Helpmekaar (A en B), Saheti, King David (A en B), Reddam Bedfordview…
o.16D Krieketspan – Paarl Gimnasium vs Simond Privaat
o.16D Krieketspan – Die o.16D Krieketspan van Paarl Gimnasium het Maandag hul krieketkrag ten toon gestel in ān spannende wedstryd teen Simond Privaat. Van die eerste afslag het die toeskouers…
Noordwes Triathlon – HoĆ«rskool Wesvalia-atleet skitter
Noordwes Triathlon – HoĆ«rskool Wesvalia kan met reg trots wees op een van hul ster-atlete. Nicolas Greeve, het sy merk gemaak by die Noordwes Triathlon. Nicolas het ān eerste plek…
Curro Podium Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
Curro Podium Atletiekbyeenkoms. š HoĆ«rskool Gimnasium Paarl Atletiekspan skitter by Curro Podium-byeenkoms. Paarl Gim is ongelooflik trots op ons atletiekspan wat onlangs aan die Curro Podium-byeenkoms deelgeneem het. Met ān…
ECKED-toekennings – Langenhoven Gimnasium skitter
ECKED-toekennings – Die afgelope naweek het Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn gewys hoekom hulle ān krag is om mee rekening te hou. By die ECKED-toekenningsgeleentheid het Langenhoven Gimnasium se leerders puik erkenning…
Groot 5-Tennistoernooi – HoĆ«rskool Nelspruit groot prestasies
Groot 5-Tennistoernooi. š HoĆ«rskool Nelspruit: Top Tennis en Groot Prestasies by die Groot 5. Dit was ān groot voorreg om van die beste tennisspelers uit regoor Suid-Afrika by die Groot…
Curro Podium-byeenkoms – Oranje Meisies skitter
Curro Podium-byeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Oranje het Vrydag weer gewys hoekom hulle as een van die land se voorste atletiekskole gereken word. Die span van vier, Jumarie Matthews, Mienke Botha,…
Skole Krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© terug op wenpad
Skole Krieket. Jim FouchĆ© se eerste span behaal oortuigende oorwinning. Die eerste krieketspan van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het Saterdag, 14 Februarie, ān klinkende oorwinning van 169 lopies oor HoĆ«rskool Bethlehem…
Fichardtpark Prestige atletiekbyeenkoms – Grey Kollege Primer
Fichardtpark Prestige atletiekbyeenkoms. Grey Kollege PrimĆŖr blink uit. Op Saterdag, 14 Februarie, het 58 atlete van Grey PrimĆŖr met groot entoesiasme deelgeneem aan die jaarlikse Fichardtpark Prestige Atletiekbyeenkoms. Die dag…
Vrystaat Luggeweerskiet – HoĆ«rskool Hoopstad blink uit
Vrystaat Luggeweerskiet – HoĆ«rskool Hoopstad is baie trots op Henning Wagenaar se prestasie op die skietbaan. Hy het deelgeneem aan die Vrystaat Luggeweerskiet in Bloemfontein. Baie geluk aan Henning Wagenaar,…
ATKV-bestuur 2026 – HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet
ATKV-bestuur 2026. āš šŗššš ššš šššššš šš ššššš. Met trots en dankbaarheid stel ons die nuwe ATKV-bestuur vir 2026 bekend ā ān dinamiese groep leerders wat met entoesiasme, toewyding en…
Tennisspelers skitter – Laerskool Truida Kestell
Tennisspelers skitter – Laerskool Truida Kestell se tennisspelers skitter en beleef ān uitsonderlike jaar. Hulle is ān groot groep talentvolle spelers wat nie net vir die Oos-Vrystaatspan gekies is nie,…
Top 5 Atletiek Coetzenburg – HoĆ«rskool Durbanville uitstaande
Top 5 Atletiek Coetzenburg. š HoĆ«rskool Durbanville blink uit by Top 5 Atletiek. HoĆ«rskool Durbanville het vanjaar dubbelgoud gewen by die Top 5 Atletiek Coetzenburg byeenkoms wat by Coetzenburg, Stellenbosch,…
Seuns Tennis – HoĆ«rskool Stellenberg 1ste span skitter
Seuns Tennis. Stellenberg se 1ste span Seuns tennis bly onoorwonne! š¾ HoĆ«rskool Stellenberg is ongelooflik trots op hul 1ste span seuns tennis wat gister ān indrukwekkende 10ā2 oorwinning teen SACS…
Skolekrieket – Paarl Gimnasium teen Parel Vallei
Skolekrieket. Paarl Gimnasium laat Parel Vallei tweede beste lyk. Paarl Gimnasium se o.15-krieketspanne het Woensdag die krieketveld oorheers en Parel Vallei met twee klinkende oorwinnings huis toe gestuur. Dit was…
Vrystaat HoĆ«rskole Rugby – HoĆ«rskool Fichardtpark
Vrystaat HoĆ«rskole Rugby – HoĆ«rskool Fichardtpark se harte bars van trots. Fichies het groot nuus om te vier! Mnr Reon Vosloo, van HoĆ«rskool Fichardtpark, is aangestel as die assistent-afrigter vir…
53rd Midmar Mile – Grey College’s superior results
53rd Midmar Mile. Congratulations to the 35 boys who proudly represented Grey College at the 53rd Midmar Mile this past weekend. The Midmar Mile is recognized as the worldās largest…
Praat Saam-debatskompetisie – HoĆ«rskool Langenhoven staan uit
Praat Saam-debatskompetisie. HoĆ«rskool Langenhoven skitter by Praat Saam-debatskompetisie š¤āØ HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, het Donderdag, 5 Februarie, ān merkwaardige prestasie behaal tydens die Praat Saam-debatskompetisie in George. Beide die skool se…
Karate Suid-Afrika – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl, Pieter le Roux
Karate Suid-Afrika. š HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vier talent! Baie geluk aan Pieter le Roux wat die afgelope naweek sy WP-kleure in Karate Suid-Afrika (KSA) verwerf het! š„ Pieter is al…
WP-B-Swemkampioenskappe – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter
WP-B-Swemkampioenskappe. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl blink uit by WP-B-kampioenskappe šāāļø Drie van HoĆ«rskool Gimnasium Paarl se talentvolle swemmers het die afgelope naweek aan die WP-B-swemkampioenskappe deelgeneem en uitstekende prestasies behaal. HoĆ«rskool…
Musiekleerder se Prestasie – HoĆ«rskool Fichardtpark
Musiekleerder se Prestasie – HoĆ«rskool Fichardtpark is baie trots op hul musiekleerder se prestasie. Frieda-Marie Labuschagne, Fichies se musiekleerder, is die perfekte voorbeeld daarvan. Fichies glo dat talent en harde…
Provinsiale Skole Tennis – HoĆ«rskool Witteberg blink uit
Provinsiale Skole Tennis. HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem kondig met trots aan dat ses van hul talentvolle leerders na afloop van strawwe proewe gekies is om die Vrystaat in hul onderskeie…
Skole Atletiek Byeenkoms – Truida Kestell Rekordbrekers skitter
Skole Atletiek Byeenkoms – By die onlangse Bethlehem Skole Byeenkoms het Truida Kestell se atlete behoorlik die sportveld aan die brand gesteek. Met ān totaal van 11 nuwe rekords het…
SA Mzansi Interprovinsiale Skaaktoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark
SA Mzansi Interprovinsiale Skaaktoernooi. š Skaakprestasie van HoĆ«rskool Fichardtpark. Baie geluk aan Kayla Nel, puik skaakspeler van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein. Kayla het die individuele dogters o.16-afdeling gewen het by…
TSA CT Mini reeks – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof tennisprestasie
TSA CT Mini reeks. Bloemhof spog met nóg ān tennisprestasie š¾ HoĆ«r Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch het weer rede om trots te wees op hul jong tennisster. Lize Buys, ān…
Krieketligawedstryd – HoĆ«rskool Goudveld teen HoĆ«rskool Trio
Krieketligawedstryd. Die Goudveld HoĆ«rskool se o/15 B-krieketspan het Maandag, 9 Februarie 2026, ān krieketligawedstryd teen Trio o/15 B aangebied en met ān oortuigende oorwinning weggestap. Wedstrydopsomming Goudveld het eerste gekolf…
Sone 2-atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark
Sone 2-atletiekbyeenkoms – Die atlete van HoĆ«rskool Fichardtpark het tydens die Sone 2-atletiekbyeenkoms gewys dat hulle nie net medaljes kan inpalm nie, maar ook geskiedenis kan maak! Met goud, silwer…
Cape Town Mini Tennistoernooi – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
Cape Town Mini Tennistoernooi. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl Presteer by Cape Town Mini-toernooi. Baie geluk aan Johnathan Fraser (gr. 12), Keagan Grobbelaar (gr. 11) en Pieter Serdyn (gr. 10) wat tydens…
Midmarmyl – Oranje Meisies blink uit
Midmarmyl – HoĆ«r Meisieskool Oranje se swemmers het Sondag hul staal gewys tydens die gewilde Midmarmyl en met puik prestasies uit die water gekom. In die ouderdomsgroep 14ā30 jaar het…
NCASA Swembyeenkoms – HoĆ«rskool Diamantveld presteer
NCASA Swembyeenkoms. HoĆ«rskool Diamantveld in Kimberley het rede tot groot trots nadat Dewet Gouws ān uitmuntende prestasie gelewer het tydens die NCASA Swem-byeenkoms. Dewet het nie net sy talent bevestig…
PE HoĆ«rskole-atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Framesby blink uit
PE HoĆ«rskole-atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Framesby het tydens die PE HoĆ«rskole-atletiekbyeenkoms, wat op 6 en 7 Februarie 2026 by die Nelson Mandela Universiteit plaasgevind het, uitstekende prestasies gelewer. ān Sterk groep van…
Challengers Hockey Cup – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© blink uit
Challengers Hockey Cup. Die seuns- en dogters tweede hokkiespanne van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die gewilde Challengers Cup deelgeneem. ān Hoogtepunt van die naweek was…
Skole Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen Jim FouchĆ©
Skole Krieket. š Eerste span krieket – 50 beurte. Die groot krieketstryd van Bloemfontein het vandag, 7 Februarie plaasgevind toe HoĆ«rskool Fichardtpark en HoĆ«rskool Jim FouchĆ© mekaar die stryd aangesĆŖ…
Infinity Gala – HoĆ«rskool Outeniqua behaal puik uitslae
Infinity Gala – HoĆ«rskool Outeniqua het die naweek van 30 Januarie tot 1 Februarie 2026 deelgeneem aan die Infinity Gala. Vier Kwagga-swemmers het deelgeneem aan die Infinity Gala, wat in…
Godfrey Pitje Academic Excellence – Kempton Park HoĆ«rskool
Godfrey Pitje Academic Excellence. Kemptonpark HoĆ«rskool skitter by Excellence Awards. Die Engelsdepartement van Kemptonpark HoĆ«rskool het tydens die Godfrey Pitje Academic Excellence Awards ān besondere eer te beurt geval. Me…
NFS Inter Schools Gala – Welkom Gymnasium outstanding
NFS Inter Schools Gala. š Welkom Gymnasium Shines at Northern Free State Inter-Schools Gala. Welkom Gymnasiumās Gimmie-swimmers delivered an outstanding performance at the NFS Inter-Schools Gala. The school secured 1st…
Vrystaatstreek-Tennisproewe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter
Vrystaatstreek-Tennisproewe. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© blink uit by Vrystaatstreek-Tennisproewe š Vyf talentvolle leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het onlangs hul skool se naam hoog gehou tydens die Vrystaatstreek-Tennisproewe. Met harde werk…


























































