Gholfuitslae. Hoërskool Gimnasium Paarl vs. Paul Roos Gimnasium.
1ste span
- Gim: 155 | Paul Roos: 134
- Uitslag: Gim verloor met 21 houe
2de span
- Gim: 158 | Paul Roos: 152
- Uitslag: Gim verloor met 6 houe
3de span
- Gim: 187 | Paul Roos: 152
- Uitslag: Gim verloor met 35 houe
✨ Beste rondtes:
- Louw Schoeman – 36
- Marko Kruger – 37
- Hercu Viljoen – 38
- Caelem Botha – 38
Feeling proud at Paarl Gimnasium.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor









