Akademiese Prysuitdeling – HoĆ«rskool Dr EG Jansen presteer
Akademiese Prysuitdeling. HoĆ«rskool Dr EG Jansen, Boksburg, is uiters trots op ons top akademiese presteerders wat tydens die Akademiese Prysuitdeling op 29 Januarie 2026 bekendgemaak is. Hierdie leerders se toewyding,…
Interhuis Atletiek – HoĆ«rskool Punt atlete skitter
Interhuis Atletiek. HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, vier met trots die uitstaande prestasies van hul atlete tydens die Interhuis-atletiekbyeenkoms. Toekennings: Ons is ongelooflik trots op hierdie atlete wie se harde werk, deursettingsvermoĆ«…
Junior Landbouvereniging-bestuur – HoĆ«r Landbouskool Boland
Junior Landbouvereniging-bestuur. Baie geluk aan DaniĆ«l Rust, Christiaan Lamprechts, Weghard van Huyssteen en Luan Louw met julle verkiesing tot die Junior Landbouvereniging-bestuur van 2026. Om hierdie verantwoordelikheid te dra, verg…
Cavaliers-tennisproewe – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl blink uit
Cavaliers-tennisproewe. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl is uiters trots op ons leerders wat met ywer en talent aan die Cavaliers-tennisproewe deelgeneem het. Hulle het die skool met waardigheid verteenwoordig en uitstekende prestasies…
Wildeklawer Wynland-InterhoĆ«r 2026 – HoĆ«rskool Stellenbosch
Wildeklawer Wynland-InterhoĆ«r 2026. HoĆ«rskool Stellenbosch wen eerste Wildeklawer Wynland-InterhoĆ«r 2026. Op 3 Februarie 2026 het die eerste Wildeklawer Wynland-InterhoĆ«r plaasgevind ā ān dag waar ses top skole mekaar die stryd…
Skole-Krieket – Grey Kollege PrimĆŖr teen Jim FouchĆ© PrimĆŖr
Skole-Krieket. š Skitterende vertoning op die krieketveld. Grey Kollege PrimĆŖr se o/13A-span het Woensdag ān krieketfees afgelewer toe hulle Jim FouchĆ© PrimĆŖr o/13A oortuigend geklop het. Die wedstryd was ān…
ITF J60-Tennistoernooie – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
ITF J60-Tennistoernooie. š Bloemhof Tennis vier uitmuntende prestasies! HoĆ«rskool Bloemhof, Stellenbosch, is trots om te deel dat Milla Kotze (gr. 12), Bloemhof se nommer 1-tennisspeler, onlangs nóg ān merkwaardige mylpaal…
WĆŖreld Hardopleesdag 2026 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
WĆŖreld Hardopleesdag 2026. PrimĆŖre Meisieskool Oranje vier WĆŖreld Hardopleesdag 2026. Op Woensdag, 4 Februarie, het die gange van PrimĆŖre Meisieskool Oranje weerklank gevind van lag, verbeelding en die klank van…
Fichie Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark Kaptein vier sy 100ste
Fichie Krieket. ⨠ān Mylpaal vir die geskiedenisboeke! HoĆ«rskool Fichardtpark se eerstespan-kaptein, Diederik de Vos, het op 2 Februarie 2026 sy 100ste wedstryd vir Fichie Krieket se eerstespan gespeel. Dit…
Skole-Krieket – HoĆ«rskool Stellenberg wen teen SACS
Skole-Krieket. š Stellenberg se kriekethelde skitter in Kaapstad! Wat ān terugvegpoging! Na ān wankelrige begin op 18/3 het kaptein JJ Rothman en sy onder-kaptein Wilhelm Smet die skip ferm gestabiliseer…
Vrystaat Skole Tennisspanne – Bothaville HoĆ«rskool presteer
Vrystaat Skole Tennisspanne. š¾ Uitsonderlike Prestasie vir Bothaville HoĆ«rskool. Drie van Bothaville HoĆ«rskool se talentvolle leerders het hul plek in die Vrystaat Skole Tennisspanne verower ā ān bewys van harde…
WKOD – NSS-Toekennings – HTS Drostdy trots op 2025 Hoofdogter
WKOD – NSS-Toekennings. Op Donderdag, 29 Januarie, het die Wes-Kaapse Onderwysdepartement hul jaarlikse NSS-toekenningseremonie by die premierswoning, Leeuwenhof, aangebied. HTS Drostdy, Worcester, is uitermate trots op hul hoofdogter van 2025,…
Graad 8 VLR 2026 – HoĆ«r Volkskool Potchefstroom
Graad 8 VLR 2026 – Dit is met groot trots dat HoĆ«r Volkskool Potchefstroom die nuwe Graad 8 VLR van 2026 bekendstel. Hierdie Graad 8 VLR 2026 groep seuns en…
Noordheuwel Top 15 Atletiek – HoĆ«rskool Linden
Noordheuwel Top 15 Atletiek – Die Noordheuwel Top 15 Atletiebyeenkoms is jaarliks een van die mees gesogte hoogtepunte op die atletiekkalender. Slegs die beste 15 atlete van HoĆ«rskool Linden kry…
Wiskunde Talent – HoĆ«rskool Waterkloof Prestasie
Wiskunde Talent – HoĆ«rskool Waterkloof is baie trots op Charles Janse van Rensburg met sy wiskunde talent. Hy gaan van 5 tot 8 Maart 2026 sy wiskunde talent in ViĆ«tnam…
Skolekrieket – Landboudal Boere skitter teen Fichardtpark
Skolekrieket – Landboudal Boere se 0/19-span het verlede Saterdag gesorg vir ān ware skolekrieketdrama. Hulle het HoĆ«rskool Fichardtpark se o.19B-skolekrieketspan met slegs een paaltjie verslaan. Fichardtpark het die loot gewen…
David Samaai Tennistoernooi 2026 – HoĆ«rskool Stellenberg skitter
David Samaai Tennistoernooi 2026. HoĆ«rskool Stellenberg blink uit by David Samaai 0.15 Tennistoernooi. š¾ HoĆ«rskool Stellenberg se o/15 seunspan het die afgelope naweek aan die David Samaai 0/15 Tennistoernooi by…
Vrystaat-tennisproewe – HoĆ«rskool Goudveld spelers skitter
Vrystaat-tennisproewe. Baie geluk aan ons talentvolle leerders wat die afgelope naweek puik presteer het tydens die Vrystaat-tennisproewe! O/15: O/19: Die Gouties is ongelooflik trots op julle uitmuntende prestasies en toewyding.…
Eden Tennis-Prestasie – HoĆ«rskool Punt skitter in tennis
Eden Tennis-Prestasie. š HoĆ«rskool Punt skitter op Eden-vlak! HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, vier met trots die uitsonderlike prestasies van hul leerders wat gekies is om Eden te verteenwoordig in hul onderskeie…
Intensiewe Doelwagters Afrigting – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Intensiewe Doelwagters Afrigting – HoĆ«r Meisieskool Oranje se hokkiedoelwagters en afrigters het die afgelope naweek intensiewe doelwagters afrigting gekry. Jacques le Roux, internasionaal erkende doelwagterafrigter, het ān intensiewe afrigtingkursus aangebied…
1Ste Krieketspan nuus – HoĆ«rskool Witteberg wen met 5 paaltjies
1Ste Krieketspan nuus. Witteberg se 1ste Krieketspan het die afgelope naweek ān uitstekende oorwinning behaal teen HoĆ«rskool Fichardtpark met 5 paaltjies. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste…
Thought of The Week – Gedagte vir die Week
Thought of The Week – Therefore humble yourselves under the mighty hand of God … 1Peter 5: 6,7 Gedagte vir die Week – Plaas julle hele lewe in die hand…
Atletiek Rekords 2026 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje skitter
Atletiek Rekords 2026. By vanjaar se atletiekbyeenkoms het nie net die sweet gevloei nie, maar ook die rekords! Oranje se dogters het met hul puik prestasies nuwe hoogtes bereik en…
Mangaung Gala – BVHS swemmers presteer uitstekend
Mangaung Gala. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se swemmers het onlangs puik vertoon tydens die Mangaung Gala wat in Bloemfontein aangebied is. Die span het met hul toewyding en talent die skool…
Skole-krieket – HoĆ«rskool Kemptonpark skitter in krieket
Skole-krieket. Sheldon Kruger skitter op Provinsiale sowel as Nasionale vlak. HoĆ«rskool Kemptonpark is trots om een van hul sterre, Sheldon Kruger, se talent te vier. Sy ongelooflike prestasies het hom…
Kleure-atletiek – Laerskool Truida Kestell atlete skitter
Kleure-atletiek. š Rekordbrekers by Laerskool Truida Kestell, Bethlehem. Baie geluk aan die volgende leerlinge wat tydens die kleure-atletiek nuwe rekords opgestel het: Die Truitjies is trots op julle uitmuntende prestasies…
O.11 Krieket liga – Grey Kollege PrimĆŖr skitter
O.11 Krieket liga. Grey Kollege PrimĆŖr se o.11 krieketspanne het tydens die O.11 Krieket liga teen Willem Postma, Jim FouchĆ© PrimĆŖr en St Andrews meegeding. Uitslae behaal: Grey o/11A Grey…
Griekwaland-Wes Atletiek – HoĆ«rskool Diamantveld vereer
Griekwaland-Wes Atletiek. HoĆ«rskool Diamantveld blink uit by Griekwaland-Wes Atletiek Toekenningsseremonie. HoĆ«rskool Diamantveld, Kimberley, het tydens die gesogte Griekwaland-Wes Atletiek Toekenningsseremonie weereens bewys dat hulle ān krag is om mee rekening…
Uitstekende skole krieketprestasies – HoĆ«rskool Witteberg skitter
Uitstekende skole krieketprestasies. Eerste krieketspan nuus. Die eerste krieketspan van HoĆ«rskool Witteberg het die afgelope twee weke uitstekende skole krieketprestasies gelewer en hul krag op die veld duidelik bevestig. Oorwinning…
Nuutverkose 1ste netbalspan – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se nuwe trots
Nuutverkose 1ste netbalspan. Baie geluk aan die nuutverkose 1ste Netbalspan! šš HoĆ«rskool Jim FouchĆ© is ongelooflik trots op elkeen van die spanlede en wens hulle alle sterkte en groot sukses…
Prestasies op Nasionale Krieketveld – HoĆ«rskool Kemptonpark
Prestasies op Nasionale Krieketveld. Geen keer aan Mieke op nasionale vlak! HoĆ«rskool Kemptonpark vier Mieke van Voorst se nasionale glorie! HoĆ«rskool Kemptonpark is ongelooflik trots op Mieke van Voorst, wat…
Professional Squash Association (PSA) – HoĆ«rskool Langenhoven
Professional Squash Association (PSA). HoĆ«rskool Langenhoven trots op Codey Abrahams se internasionale muurbal-prestasie. Van 23 tot 25 Januarie het Codey Abrahams, ān leerder van HoĆ«rskool Langenhoven in Riversdal, sy talent…
Kovsie Openwater Swim – HoĆ«rskool Fichardtpark presteer
Kovsie Openwater Swim. Baie geluk aan Aila van Biljon wat onlangs aan die Kovsie Openwater Swem by Gariepdam deelgeneem het en ān uitmuntende prestasie gelewer het! Aila het ān skitterende…
Thabo Mofutsanyane o/19A-krieketliga – BVHS staan uit
Thabo Mofutsanyane o/19A-krieketliga. Die 2de krieketspan van BVHS het die afgelope week uitstekende vertonings gelewer by die Thabo Mofutsanyane o/19A-krieketliga. Hulle het beide hul wedstryde teen HoĆ«rskool Paul Erasmus en…
ATKV Jeugtak nuwe bestuur ā HoĆ«rskool Hoopstad
ATKV Jeugtak nuwe bestuur – HoĆ«rskool Hoopstad se ATKV Jeugtak nuwe bestuur is pas vir 2026 aangewys. Die nuwe jaar bring nuwe drome, vars idees en ān span jong leiers…
Kleuresport 2026 – HoĆ«rskool Riversdal atlete skitter
Kleuresport 2026. Geelspan se dag van Glorie! Die atletiek-son het helder geskyn oor HoĆ«rskool Langenhoven se sportvelde op 22 Januarie. Dit was toe die jaarlikse Kleuresport met groot opwinding afgeskop…
Highgate Eden Tweekampspan – HoĆ«rskool Punt Mosselbaai
Foto voor: Sarai Roos, Lee-Anne Pretorius, Mienke Vorster, Khloe Welthagen, Rochelle van Niekerk. Agter Enoch Roos, Melchizedek Roos, Leroux Brandt, Lian Cilliers Highgate Eden Tweekampspan. HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, is ongelooflik…
Sentraal-Gauteng Gholfliga – HoĆ«rskool Linden presteer
Sentraal-Gauteng Gholfliga. šļøāāļøHoĆ«rskool Linden het gister sy naam hoog gehou tydens die tweede bepaling van die Sentraal-Gauteng Gholfliga, wat by die Country Club Johannesburg en Waterkloof Gholfbane plaasgevind het. HoĆ«rskool…
Fezile Dabi Schools Gala – Welkom Gymnasium superior results
Fezile Dabi Schools Gala. š Welkom Gymnasium at the Fezile Dabi Schools Gala. Welkom Gymnasium’s swimmers made waves at the Fezile Dabi Gala, delivering performances that were nothing short of…
Jaarlikse atletiekbyeenkoms – Noordheuwel teen Menlopark
Jaarlikse atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Noordheuwel Atletieknuus. Die jaarlikse atletiekbyeenkoms tussen HoĆ«rskool Noordheuwel, Krugersdorp en HoĆ«rskool Menlopark, Pretoria. het onlangs plaasgevind. Hierdie byeenkoms is vanjaar amptelik herdoop en sal voortaan bekend staan…
SA Speech and Drama – HoĆ«rskool Linden trotse prestasie
SA Speech and Drama. HoĆ«rskool Linden leerder blink uit by SA Speech and Drama College. Hildegard Schraader, ān matrikulant van HoĆ«rskool Linden in Gauteng, het einde verlede jaar haar finale…
Abu Dhabi Schools Festival – Welkom Gimnasium
Abu Dhabi Schools Festival. Welkom Gimnasium is trots om aan te kondig dat Mia Best en Haylee Docherty gekies is vir die Falcons dogterskrieketspan. Die span gaan Suid-Afrika verteenwoordig by…
Eden o.15 Tennisproewe – Langenhoven Gimnasium skitter
Eden o.15 Tennisproewe. š¾ Tennisprestasie: Franco Nel van Rensburg skitter! Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, kan met trots vertel van ān uitmuntende prestasie deur een van hul jong tennissterre. Franco Nel van…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Hou julle lewe vry van geldgierigheid; HebreĆ«rs 13: 5, 6 Thought of the Week – Don’t fall in love with money. Hebrews 13: 5, 6
Ontmoet die nuwe personeel – BVHS stel met trots voor
Ontmoet die nuwe personeel. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool is verheug om die nuwe gesigte van hul BVHS-familie bekend te stel. Hierdie span bring vars energie, passie en unieke talente wat beslis…
Skole-krieket – HoĆ«rskool Sentraal teen St Dominic’s
Skole-krieket. HoĆ«rskool Sentraal se 1ste krieketspan het gister Å uitstekende oorwinning behaal in hul eendagwedstryd teen St. Dominicās van Welkom. Die Blokke het met Å indrukwekkende 160 lopies geseĆ«vier. Sentraal…
Skole-krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen HoĆ«rskool Goudveld
Skole-krieket. Op ān helder dag in Welkom het HoĆ«rskool Fichardtpark (Fichies) en HoĆ«rskool Goudveld (Gouties) mekaar die stryd aangesĆŖ in ān kragtige Skole-krieket wedstryd wat tot die laaste paaltjie spanningsvol…
Miss Teen Universe SA – HoĆ«rskool Stellenbosch in ekstase
Miss Teen Universe SA. HoĆ«rskool Stellenbosch vier trots! JanĆ© Smith, ān briljante graad 12-leerder, het Stellenbosch se naam hoog gehou deur as finalis gekies te word vir Miss Teen Universe…
Valia Fietsry 2026 – Skitterende prestasie vir HoĆ«rskool Transvalia
Valia Fietsry 2026. Skitterende prestasie op die pad! Die nuwe jaar het skaars begin, en reeds het een van HoĆ«rskool Transvalia se ster-atlete die Valia-vlag hoog laat wapper! Baie geluk…


























































