Ontmoet die nuwe personeel. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is verheug om die nuwe gesigte van hul BVHS-familie bekend te stel. Hierdie span bring vars energie, passie en unieke talente wat beslis ’n positiewe verskil gaan maak.
Berta Wamelink
- 𝐕𝐚𝐤𝐤𝐞: Gasvryheidstudies en Verbruikerstudies. Basies waar kos, chaos en kreatiwiteit ontmoet.
- 𝐕𝐨𝐫𝐢𝐠𝐞 𝐬𝐤𝐨𝐨𝐥 𝐨𝐟 𝐛𝐞𝐫𝐨𝐞𝐩? Hoërskool Middelburg (MP)
- P𝐚𝐬𝐬𝐢𝐞𝐯𝐨𝐥 𝐢𝐬 𝐛𝐮𝐢𝐭𝐞 𝐰𝐞𝐫𝐤? Enige iets buite of iets aktief sodat ek meer geduld as volume klas toe bring.
- L𝐞𝐮𝐬𝐞 𝐯𝐢𝐫 𝐝𝐢𝐞 𝐣𝐚𝐚𝐫? Nothing in the Kingdom is achieved; it is received – steward it wisely.
Marisa van Heerden
- Vakke: Afrikaans HT en EAT
- Vorige skool/beroep: Onderwyser by Kempton Park Hoërskool.
- Passie buite werk: Kruisiesteek en ander kreatiewe skeppings.
- Leuse vir die jaar: “Doen alles tot eer van God.”
Sheriah Basson
- Vakke: English HL, English FALGeografie
- Vorige skool/beroep: St Andrew’s, Welkom
- Passie buite werk: Draf en gym
- Leuse vir die jaar: “Whatever you do, do it for the glory of God.” – 1 Korintiërs 10:31
Amoré van Wyk
- Posisie: Hoof Hokkie-afrigter
- Vorige beroep: Eienaar/direkteur van Lema Househouldings (Landscaping & Gardening Services)
- Passie buite werk: Reis, kultuur ontdek, surf en tuinmaak
- Leuse vir die jaar: “Vergelyk jouself met niemand behalwe jouself. Wees elke dag 1% beter as gister.”
Anneri van Schalkwyk
- Vak: Meganiese Tegnologie
- Vorige skool/beroep: Pas afgestudeer – eerste beroep
- Passie buite werk: Perdry
- Leuse vir die jaar: “Everything is possible for one who believes.” – Markus 9:23
Cornél Craven
- Vak: English First Additional Language
- Vorige skool/beroep: ADNOC Schools Ruwais, Abu Dhabi, UAE
- Passie buite werk: Golf – niks beter as 18 gaatjies nie
- Leuse vir die jaar: “Yesterday is gone. Tomorrow is not promised. Today is all we have.”
Braam Alberts
- Vak: Meganiese Tegnologie (Leerderskapspos)
- Vorige beroep: BMW
- Passie buite werk: Sport
- Leuse vir die jaar: “Commit en Succeed.”


Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf











