)

Atletiek Rekords 2026 – Primêre Meisieskool Oranje skitter

Atletiek Rekords 2026. By vanjaar se atletiekbyeenkoms het nie net die sweet gevloei nie, maar ook die rekords! Oranje se dogters het met hul puik prestasies nuwe hoogtes bereik en hul name amptelik in die rekordboek vasgelê.

O.10 Atlete

Lené J. van Vuuren breek ’n rekord wat al 26 jaar lank ongeskonde gestaan het in verspring.

  • Vorige rekord: 3.48 m (Jonelke Swanepoel, 2001)
  • Nuwe rekord: 3.70 m

Catie Botha stel ’n nuwe hoogspringrekord op en verbeter ’n 16 jaar oue prestasie.

  • Vorige rekord: 1.18 m (Jané Britz, 2010)
  • Nuwe rekord: 1.19 m

O.11 Atlete

Elmaré Naudé verbeter die 1200 m-rekord wat al 9 jaar lank gestaan het.

  • Vorige rekord: 4:15.72 (Carlé Stockenström, 2017)
  • Nuwe rekord: 4:10.87

Baie geluk aan elke rekordbreker! Julle harde werk, deursettingsvermoë en passie vir atletiek wys duidelik. Oranje is ongelooflik trots op julle. 💛🐥

Lees meer uitstaande skoelenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal