Kovsie Openwater Swim. Baie geluk aan Aila van Biljon wat onlangs aan die Kovsie Openwater Swem by Gariepdam deelgeneem het en ’n uitmuntende prestasie gelewer het!
Aila het ’n skitterende 11de plek behaal in die 1 km – Vroue 14–30 jaar kategorie.
Fichies is ongelooflik trots op jou, Aila – jy is ‘n ware inspirasie vir Fichie Swem!
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









