)
Skole-krieketspanne – HoĆ«rskool Fichardtpark teen Sand du Plessis

Skole-Krieketspanne – HoĆ«rskool Fichardtpark se 2de skole-krieketspan het Saterdag ’n kragtige vertoning gelewer tydens n skole-krieketspanne wedstryd. Fichies het teen HoĆ«rskool Sand du Plessis se 1ste skole-krieketspan gespeel. Fichies het…

Nuwe Skoolhoof – HoĆ«rskool Bultfontein

Nuwe Skoolhoof – HoĆ«rskool Bultfontein se Matriekraad van 2026 het tydens Maandag se saalopening ’n besondere geleentheid daarvan gemaak. Saam met onderwysers en leerders, het hulle die nuwe skoolhoof, mnr.…

Grey Gala 2026 – Grey College’s outstanding achievement

Grey Gala 2026. Experience the glamour, excitement, and unforgettable moments of the Grey Gala 2026. The Grey Gala, in cooperation with Oranje Meisieskool, unfolded in an atmosphere of elegance and…

Hokkiebestuur – HoĆ«rskool Potchefstroom Gimnasium

Hokkiebestuur -HoĆ«rskool Potchefstroom Gimnasium is trots om aan te kondig dat drie van hulle hokkiepersoneellede verkies is tot die Noordwes hokkiebestuur. Hierdie benoemings getuig van hul uitmuntende betrokkenheid, kundigheid en…

Nuwe Onderwysers – Merensky Landbou Akademie

Nuwe Onderwysers – Merensky Landbou Akademie trap die nuwe jaar af met ’n klomp vars gesigte wat die Plasie-familie kom versterk. Hierdie nuwe onderwysers bring nie net kennis nie, maar…

SA Sportkampioene – HoĆ«rskool Die Wilgers bars van trots

SA Sportkampioene. 🌟 HoĆ«rskool Die Wilgers vier kampioene! HoĆ«rskool Die Wilgers, Pretoria, is ongelooflik trots om erkenning te gee aan twee uitmuntende Suid-Afrikaanse Sportkampioene wat die skool se naam hoog…

TSG-Bestuur 2026 – Die HoĆ«rskool Wonderboom

TSG-Bestuur 2026. šŸŽ“ HoĆ«rskool Wonderboom stel nuwe TSG-bestuur bekend. Die HoĆ«rskool Wonderboom, Pretoria, is trots om die nuwe TSG-bestuur vir 2026 aan te kondig. Hierdie leiers is deur hul medeleerlinge…

Nuwe personeel – Grey Kollege verwelkom Nico Loubser

Nuwe personeel. As deel van nuwe personeel, heet Grey Kollege Mnr Nico Loubser met groot waardering welkom by die skool. Hy en sy vrou het onlangs vanaf Nylstroom na Bloemfontein…

Inter-huis Atletiek – HoĆ«rskool Noordheuwel atlete skitter

Inter-huis Atletiek. 🌟 HoĆ«rskool Noordheuwel Interhuis Atletiek – ’n Dag van Rekords en Glorie. Op Maandag, 19 Januarie, het HoĆ«rskool Noordheuwel, Krugersdorp, se jaarlikse interhuis-atletiekbyeenkoms plaasgevind. Alhoewel die dag koud…

Tennisfenomeen Mia de Wet – Bergsig Akademie

Tennisfenomeen Mia de Wet – Die gange van Bergsig Akademie en die strate van Rustenburg bruis van trots. Dit gaan alles oor ’n 14-jarige tennisfenomeen, Mia de Wet, met ’n…

2026 PĆŖrelseremonie – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof A-kandidate

2026 PĆŖrelseremonie. Die 25ste PĆŖrelseremonie van HoĆ«r Meisieskool Bloemhof het op 20 Januarie in Stellenbosch plaasgevind. Dit is ’n viering wat die Klas van 2025 se A-kandidate vereer met ’n…

Interhuis Rekords – HoĆ«rskool Transvalia

Interhuis Rekords – HoĆ«rskool Transvalia het Vrydag ‘n nuwe geskiedenis hoofstuk bygeskryf. Die rekordboek het letterlik ‘n noodhulpkissie nodig gehad, want die Interhuis rekords het soos springmielies gespat. Van 39‑jaar…

Road & Time Trial Championships – HoĆ«rskool Sentraal skitterend

Road & Time Trial Championships. šŸš“ā€ā™€ļø Ulrike de Wit skitter op provinsiale kampioenskappe! HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein se eie Ulrike de Wit het haar naam in die padfietswĆŖreld gevestig tydens die…

Nasionale Hokkie-skeidsregter – HoĆ«rskool Randburg se trots

Nasionale Hokkie-skeidsregter. 🌟 Trots op Randburg se eie hokkie-skeidsregter! HoĆ«rskool Randburg is verheug om te deel dat Chantal van der Bank, leerder van die skool, onlangs as skeidsregter aan twee…

Top Presteerders in Vrystaat – OMS ma’s agter elke matrikulant

Top Presteerders in Vrystaat -HoĆ«r Meisieskool Oranje spog met vier top presteerders in die Vrystaat. Hierdie vier Oranje-meisies het uitgestaan, en het hul plek onder die provinsie se beste akademiese…

2025 Topmatriekpresteerders – HoĆ«rskool Duineveld skitter

2025 Topmatriekpresteerders. Erkenningsgeleentheid aan 2025 NSS-Presteerders. Baie geluk aan HoĆ«rskool Duineveld, Upington, se 2025 Topmatriekpresteerders wat op 19 Januarie, tydens die saalopening, die nodige erkenning ontvang het. Duineveld is uiters…

Krieket T20-reeks – Paarl Gimnasium vs Bishops Diocesan College

Krieket T20-reeks – Die afgelope week het Paarl Gimnasium en Bishops Diocesan College mekaar die stryd aangesĆŖ in ’n T20-reeks krieketwedstryde. Dit het vir baie opwinding, teleurstellings Ć©n gloriemomente gesorg…

Toppresteerders 2025 – BVHS uitmuntende matrikulante

Toppresteerders 2025. šŸŽ“ BVHS Toppresteerders in die Vrystaat. Met groot trots vier Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool twee van hul uitmuntende matrikulante wat onder die Top 30 in die Vrystaat geĆ«indig het…

Raadvoorsitters 2026 – PrimĆŖre Skool Naudeville kwartaal een

Raadvoorsitters 2026. PrimĆŖre Skool Naudeville, Welkom, stel met groot trots die Raadsvoorsitters vir die eerste kwartaal van 2026 bekend. Hierdie leerders is gekies om as rolmodelle en leiers in hul…

Matriekuitslae 2025 – HMS Bloemhof – Beste Skool in die Land!

Matriekuitslae 2025 – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof is met trots gekroon as die beste Afrikaanse skool in Suid-Afrika. Die klas van 2025 het diĆ© titel met glans bevestig deur hul uitmuntende…

Matriekprestasies 2025 – HoĆ«rskool Witteberg beĆÆndruk

Foto, van links: Amy KotzĆ©, Hugh Enslin, Mnr. M Visser (Waarnemende Skoolhoof), JanĆ© de Villiers en Keryn Woodage Matriekprestasies 2025. HoĆ«rskool Witteberg se matrikulante het weereens hul merk gemaak. Die…

Matriekklas 2025 uitstekende uitslae – HoĆ«rskool Waterkloof

Matriekklas 2025 uitstekende uitslae. Baie geluk aan die Matriekklas van 2025 met hulle uitmuntende akademiese prestasies! Waterkloof se hart klop wit, geel en blou van trots oor elke leerder wat…

Twee Toppresteerders in Vrystaat – HoĆ«rskool Sentraal

Twee Toppresteerders in Vrystaat – HoĆ«rskool Sentraal spog met twee toppresteerders in die Vrystaat! HoĆ«rskool Sentraal is ongelooflik trots op Nicola van der Wath en CJ Hertzog, twee uitmuntende matrieks…

Uitsonderlike Matriekprestasies – Langenhovenpark Gimnasium

Uitsonderlike Matriekprestasies – Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn het weereens sy akademiese trots bevestig. Matriekklas van 2025 het met uitsonderlike matriekprestasies in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen presteer. Die skool spog met ‘n…

VLR Bestuur 2026 – HoĆ«rskool Zwartkop stel bekend

VLR Bestuur 2026. HoĆ«rskool Zwartkop, Centurion is verheug om met groot trots die VLR-bestuur vir 2026 aan te kondig! Met hul passie, leierskap en toewyding gaan hierdie span beslis ’n…

Matrieks Well Done funksie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Matrieks Well Done funksie. Ses van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se 2025 matriekklas, Jaco Deysel, Janeli Saaiman, Amoney Verwey, LeanĆ© de Villiers, Janah Swarts en Wihan Coertzen, het as deel van…

Waarnemende Adjunkhoof – HoĆ«rskool Sentraal

Waarnemende Adjunkhoof – Dit is vir HoĆ«rskool Sentraal ’n groot voorreg om aan te kondig dat mnr Jorrie Grobler aangestel is as die waarnemende adjunkhoof van HoĆ«rskool Sentraal. Mnr Grobler…

Riversdal Matriekuitslae 2025 – HoĆ«rskool Langenhoven presteer

Riversdal Matriekuitslae 2025. HoĆ«rskool Langenhoven is uiters trots om die uitstaande prestasies van die Matriekklas van 2025 bekend te maak. Die skool het ’n 100% slaagsyfer behaal, met 95.2% van…

Trio verwelkom bemarker – HoĆ«rskool Trio stel bekend

Trio verwelkom bemarker. HoĆ«rskool Trio in Kroonstad heet Mevrou RoulĆ© van den Berg van harte welkom as hul nuwe bemarker! Die TRIO-familie sien met groot verwagting uit na haar kreatiewe…

Nuwe Era en Leier – Welkom by toonaangewende DF Akademie

Nuwe Era en Leier. 14 Januarie 2026 is ’n dag van besondere betekenis en kosbare herinnering. Op hierdie dag verwelkom DF Akademie nie net die klas van 2030 nie. Die…

Nuwelinge by Oranje – PrimĆŖre Meisieskool Oranje opgewonde

Nuwelinge by Oranje. Met groot vreugde en trots open PrimĆŖre Meisieskool Oranje die skoolhekke vir 2026! Die skool verwelkom 22 nuwe leerders en twee nuwe juffrouens wat deel word van…

Skoolhoof verwelkom – HoĆ«rskool President Steyn

Skoolhoof verwelkom – HoĆ«rskool President Steynin Bloemfontein betree met groot afwagting en opgewondenheid ’n belangrike mylpaal. Hulle betree ‘n nuwe era in die geskiedenis met die aanstelling van ‘n nuwe…

Nuwe Onnies – HoĆ«rskool Witteberg verwelkom nuwe personeel

Foto van lings: Me. Leandi Campher, Mnr. Henno Bekker, Me. Carike Erasmus en Mnr. Andrew Adshade. Nuwe Onnies. Welkom aan ons nuwe onnies! Soos die nuwe jaar aanbreek, is dit…

Tweelinge verwelkom – PrimĆŖre Skool Naudeville se 4 manne

Tweelinge verwelkom. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is sommer baie trots om vanjaar 2 tweelingpare in Graad 1 te verwelkom! ’n Spesiale welkom aan Duke en Hunter Jacobs, sowel as…

Graad 1 leerders 2026 – PrimĆŖre Skool Naudeville spog

Graad 1 leerders 2026. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is trots om vanjaar ’n groot groep Graad 1-leerders te verwelkom. Die Naudies spog met hierdie nuwe maatjies wat vol entoesiasme…

Graad 12 Uitslae 2025 – HoĆ«rskool Hoopstad

Graad 12 Uitslae 2025 – HoĆ«rskool Hoopstad se Graad 12-klas van 2025 het met puik uitslae die jaar afgesluit. Negentien matrikulante het die Nasionale Seniorsertifikaat eksamen afgelĆŖ. Hulle het ‘n…

Matriekklas van 2025 – HoĆ«rskool Bultfontein

Matriekklas 2025 – HoĆ«rskool Bultfontein skryf geskiedenis met hul Matriekklas van 2025. Bulties behaal vir die afgelope 25 jaar ‘n 100% slaagsyfer, asook ‘n indrukwekkende 15 onderskeidings. 32 Leerders van…

Uitstaande Matriekuitslae 2025 – HoĆ«rskool Witteberg

Uitstaande Matriekuitslae 2025. HoĆ«rskool Witteberg vier uitmuntende 2025-matriekresultate šŸŽ“ HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, is uiters trots op die merkwaardige prestasies van hul 2025-matriekklas. ’n Totaal van 141 leerders het die Nasionale…

Excellent Matric Results 2025 – Grey College superior results

Excellent Matric Results 2025. šŸŽ“ Grey College Bloemfontein Academic Excellence Report. Celebrating the Class of 2025. Congratulations to our top 13 learners, who achieved above 80% across all subjects and…

Matriekklas van 2025 – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Matriekklas van 2025 – HoĆ«r Meisieskool Oranje se matriekklas van 2025 het met uitsonderlike uitslae hul matriekjaar afgesluit. Hierdie matriekklas van 2025 het weereens bewys waarom hulle as een van…

Duxleerder Kroon haar Loopbaan – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Duxleerder Kroon haar Loopbaan – Denise Cilliers van HoĆ«r Meisieskool Oranje het as Duxdleerder haar Oranje-loopbaan met uitmuntende matriekuitslae voltooi. Met ’n indrukwekkende gemiddeld van 92,46% en agt onderskeidings, het…

Nuwe Waarnemende Adjunkhoof – HoĆ«rskool Bultfontein

Nuwe Waarnemende Adjunkhoof – HoĆ«rskool Bultfontein begin die nuwe jaar met opgewondenheid en trots. Hulle kondig aan dat mev Belinda Viviers aangestel is as die nuwe waarnemende adjunkhoof. Mev Belinda…

Uitslae Matriekklas 2025 – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium presteer

Uitslae Matriekklas 2025. Baie geluk aan die matriekklas van 2025 met ’n uitmuntende prestasie! Jul harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en die Gim-familie is met reg trots op…

Nuwe Personeel 2026 – PrimĆŖre Skool Naudeville

Nuwe Personeel 2026. PrimĆŖre Skool Naudeville se harte klop van opgewondenheid om vier nuwe, kundige en passievolle onderwysers in die Naudie-familie te verwelkom! šŸŽ‰ Ons weet sommer julle gaan nie…

Grey Cricket Festival – Grey College superior results

Grey Cricket Festival. šŸ Grey College Bloemfontein. The Grey College 1st XI opened their season in emphatic fashion, securing a convincing outright victory over Glenwood by 9 wickets in their…

SA Schools Tennis teams – Grey College outstanding achievement

SA Schools Tennis teams. Congratulations to on their outstanding achievement! Grey College is proud of its dedication and commitment to excellence, and it wishes them continued success as they represent…

Kriekettoere – HoĆ«rskool Noordheuwel toon krag

Kriekettoere. HoĆ«rskool Noordheuwel, Krugersdorp, se krieketspanne het die afgelope week aan verskeie kriekettoere deelgeneem. Dit dien as voorbereiding vir die ligawedstryde wat binnekort hervat. Die o.15A- en o.19A-spanne het aan…

Kovsie Smash afsluiting – HoĆ«rskool Witteberg sluit glansryk af

Kovsie Smash afsluiting. šŸ HoĆ«rskool Witteberg Eerste span sluit Kovsie Smash op ’n hoĆ« noot af! Die Kovsie Smash Kriekettoernooi het vir Witteberg se eerstespan geĆ«indig met ’n glansryke oorwinning…

Kovsie Smash 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark Toernooi-verslag

Kovsie Smash 2026. Toernooi-verslag en Top Presteerders. HoĆ«rskool Fichardtpark se Krieket XI het ’n uitmuntende Kovsie Smash T20-toernooi voltooi. Die span het die groepfase onoorwonne afgesluit met vier oorwinnings uit…

KOVSIE SMASH Kriekettoernooi 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark

Finale uitslae – einde van die toernooi. šŸ† Finaal Uitslae Bekerfinaal Boul Finaal Skild Finaal Plaat Finaal Glas Finaal šŸ„‡ Span van die Week: Eldoraigne Eldoraigne voltooi die week as…