)
American Express Super 8 – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

American Express Super 8. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter op nasionale vlak! šŸŽ¾ Baie geluk aan Mienke Troskie en Hanri van Rooyen wat onlangs hul talent ten toon gestel het by…

Krieket ligawedstryde – HoĆ«rskool Trio teen HoĆ«rskool Fichardtpark

Krieket ligawedstryde. šŸ TRIO hou kop en wen krieket-riller teen Fichardtpark. HoĆ«rskool Trio, Kroonstad, se krieketspan het Woensdagmiddag ’n ware naelbytstryd teen HoĆ«rskool Fichardtpark gewen. Die toeskouers op die paviljoen…

Interprovinsiale Tennistoernooi – HoĆ«rskool Punt staan uit

Interprovinsiale Tennistoernooi. Twee leerders van HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai, Jean Schoeman (o.19) en Anke van der Westhuizen (o.15) verteenwoordig Eden tans by die o.19 Interprovinsiale Tennistoernooi in Pretoria. Die toernooi…

Kovsie Smash 2026 finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark

Kovsie Smash 2026 finaal. šŸKovsie Smash Kriekettoernooi 2026 – Finaalbepalings. šŸŽ‰ ’n Groot dankie aan al die spanne vir vandag se kragtige wedstryde! Baie geluk aan die spanne wat deurdring…

Interpro-tennistoernooi – HoĆ«rskool Stellenberg presteer skitterend

Interpro-tennistoernooi. šŸŽ¾ Stellies-tennisspelers skitter op nasionale vlak! HoĆ«rskool Stellenberg in Kaapstad vier groot sporttrots: vier van ons uitblink-tennisspelers is gekies om die Wes-Kaap te verteenwoordig by die Interpro-tennistoernooi in Pretoria,…

Landloop WĆŖreldkampioenskap – HoĆ«rskool Waterkloof

Landloop WĆŖreldkampioenskap – HoĆ«rskool Waterkloof is besonder trots op Leandri Pretorius en Lara van der Merwe. Hulle is landloop uitblinkers van Klofies. Op 10 Januarie gaan hulle deelneem aan die…

Grey Cricket Festival – Grey College travels to Gqeberha

Grey Cricket Festival. The Grey College 1st XI will kick off their new season early as they compete in the prestigious Grey Cricket Festival in Port Elizabeth from 8–11 January.…

HSBC-netbaltoernooi – HoĆ«rskool Outeniqua toer internasionaal

HSBC-netbaltoernooi. HoĆ«rskool Outeniqua se Kwaggas op Internasionale Netbaltoer. Die o.16-netbaltoerspan van HoĆ«rskool Outeniqua, George, het op 7 Januarie, op uitnodiging, na die Verenigde Arabiese Emirate vertrek. Die span toer tot…

Nuwe Sport Adjunkhoof – HoĆ«rskool Waterkloof

Nuwe Sport Adjunkhoof – Met groot trots verwelkom HoĆ«rskool Waterkloof mnr. Kwagga Loubser as hul nuwe Sport Adjunkhoof. Sport is nie net ’n aktiwiteit vir hom nie – dit is…

Kovsie Smash Kriekettoernooi – HoĆ«rskool Sentraal

Kovsie Smash Kriekettoernooi. šŸ HoĆ«rskool Sentraal uitslae by Kovsie Smash Kriekettoernooi. Dag 1 Sentraal moes die knie buig teen HoĆ«rskool Eldoraigne en verloor met 61 lopies. Dag 2 Sentraal het…

Kovsie Smash Krieketweek 2026 – HoĆ«rskool Transvalia skitter

Kovsie Smash Krieketweek 2026. Kovsie Smash Dag 2. Die manne in Ligblou wys hul staal by die Kovsie Smash Krieketweek 2026 en lĆŖ bo in Groep A nadat hulle al…

First Choice 15km Wedloop – HoĆ«rskool Framesby

First Choice 15km Wedloop – HoĆ«rskool Framesby is baie trots op die tweelingsusters Kylie en Chloe Vermaak. Hulle het op 3 Januarie deelgeneem aan die First Choice 15km landloop Wedloop…

Steenbokkieweek – HoĆ«rskool Nelspruit staan weer uit

Steenbokkieweek. šŸ HoĆ«rskool Nelspruit se o.15-krieketspan begin die seisoen met glans! Die jong kriekethelde van HoĆ«rskool Nelspruit het die jaar op ’n hoĆ« noot afgeskop met ’n indrukwekkende oorwinning oor…

KOVSIE Smash Krieketweek 2026 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter

KOVSIE Smash Krieketweek 2026. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste krieketspan het gister, 5 Januarie, die KOVSIE Smash Krieketweek in Bloemfontein met twee oortuigende oorwinnings afgeskop. Eerste wedstryd: JF teen Witteberg…

Kovsie Smash Krieket 2026 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Kovsie Smash Krieket 2026. JF-span gereed vir wedstryde. Die JF-krieketspan is vol opgewondenheid en gereed om deel te neem aan die Kovsie Smash Kriekettoernooi wat hierdie week plaasvind. Die span…

PSI Hokkie indoor Nationals – HoĆ«rskool Zwartkop presteer

PSI Hokkie indoor Nationals. Zwarries blink uit by PSI Indoor Nationals. HoĆ«rskool Zwartkop, Centurion, Pretoria, kan met trots terugkyk op die afgelope PSI Indoor Hokkie Nationals wat van 15 tot…

Kovsies Smash 2026 – HoĆ«rskool Transvalia in Groep A

Kovsies Smash 2026 – šŸ HoĆ«rskool Transvalia – Kovsies Smash 2026. HoĆ«rskool Transvalia se 1ste krieketspan, Valia Krieket, neem van 4 tot 9 Januarie 2026 deel aan die Kovsies Smash-toernooi,…

SA Skole Krieketspan – HoĆ«rskool Garsfontein se Reuben in span

SA Skole Krieketspan. GarsieYsBere se Reuben van Zyl maak geskiedenis. HoĆ«rskool Garsfontein se krieketster, Reuben van Zyl, het geskiedenis gemaak. Hy is, as die eerste Garsie ooit, gekies vir die…

National Cubs Cricket Week – HoĆ«rskool Garsfontein

National Cubs Cricket Week. šŸ HoĆ«rskool Garsfontein trots op GarsieYsBere! Die talentvolle krieketspelers Xander Venter en Reuben van Zyl is gekies om aan die National Cubs Cricket Week deel te…

Cape Town Super 8 – HoĆ«rskool Hermanus

Cape Town Super 8. šŸŽ¾ HoĆ«rskool Hermanus blink uit by Cape Town Super 8! Van 13–17 Desember het vier van HoĆ«rskool Hermanus se talentvolle leerders kragte gemeet teen van die…

SA Skaakkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark trots

SA Skaakkampioenskappe. Skaakster blink uit! 🌟 Baie geluk aan Kayla Nel, ’n toekomstige Fichie en Fichie Huis-leerder in 2026, met haar uitstaande prestasie by die SA Skaakkampioenskappe! Kayla het van…

Nasionale Somerskolespele – AHMP dogters in Gautengspan

Nasionale Somerskolespele. AHMP-dogters blink uit by Nasionale Somerskolespele. Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria kan met trots aankondig dat drie van hul talentvolle sagtebaldogters onlangs hul merk gemaak het op nasionale vlak.…

Interprovincial Youth Chess Championship – HoĆ«r Volkskool Potch

Interprovincial Youth Chess Championship. šŸ† HoĆ«r Volkskool Potchefstroom Skaaknuus. Baie geluk aan die Volkie-skaakkoning, Heinrich FouchĆ©! Heinrich het sy merkwaardige talent en toewyding aan die skaakbord bevestig. Hy het as…

SA o.18 IPT Gholf – HoĆ«rskool Durbanville trots

SA o.18 IPT Gholf. SA o.18 Interprovinsiale Toernooi – Polokwane. Henru Walters van HoĆ«rskool Durbanville verteenwoordig hierdie week die Wes-Kaap (WP) by die Suid-Afrikaanse o.18 Interprovinsiale Golftoernooi in Polokwane. Hierdie…

Nuwe Skoolhoof – HoĆ«rskool Bultfontein

Nuwe Skoolhoof – HoĆ«rskool Bultfontein is trots om die aanstelling van mnr. Pieter van Zyl as die nuwe skoolhoof aan te kondig. Mnr. van Zyl bring ’n rykdom aan ondervinding…

NMBA Swemkampioenskappe – HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet

NMBA Swemkampioenskappe. 🌊 Kate-Lynn Kruger blink uit by NMBA-kampioenskappe. HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet is trots op die uitstaande prestasies van Kate-Lynn Kruger. Sy is ’n toegewyde swemmer van Destiny Swimming Academy.…

Gholfsterre Skitter – Merensky Landbou Akademie

Gholfsterre Skitter – Merensky Landbou Akademie is baie trots op twee gholfsterre. Hulle skitter op die gholfbaan deur groot golwe te maak. Jaydrian Moolman het op 6 Desember sy merk…

UIMP WĆŖreldkampioenskappe – HoĆ«r meisieskool Bloemhof skitter

š—Øš—œš—£š—  WĆŖreldkampioenskappe. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof trots op wĆŖreldkampioen Simone van der Merwe. Vir die eerste keer ooit is die UIPM WĆŖreldkampioenskappe Biathle, Triathle en Laser Run in een week aangebied…

Nasionale Interskole Skiet – HoĆ«r Volkskool Graaff Reinet presteer

Nasionale Interskole skiet. ’n Jaar van DeursettingsvermoĆ« en Prestasie šŸŽÆ Die jaar 2025 het begin met onsekerheid: sou daar genoeg hoĆ«rskoolskuts wees om ’n ā€œBullseye-spanā€ na die Nasionale Interskole Skiet…

Afrika Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Outeniqua skitter

Afrika Atletiekkampioenskappe. šŸ† Kwaggas vier ’n kampioen! HoĆ«rskool Outeniqua, George, bruis van trots oor Jayden Fourie, wat Suid-Afrika se vlag hoog laat wapper by die Afrika Atleiekkampioenskappe in Angola. Jaden…

ATKV‑Jeugleiersimposium – HoĆ«r Meisieskool Oranje

ATKV‑Jeugleiersimposium – HoĆ«r Meisieskool Oranje se hoofleiers van 2026 het teruggekeer van die ATKV-Jeugleiersimposium. Die Jeugsimposium word jaarliks by ‘n ATKV-oord aangebied. Carien Fourie, hoofmeisie van Oranje, het saam met…

Judo-toekennings – HoĆ«rskool Noordheuwel trots op prestasies

Judo-toekennings. 🌟 Uitsonderlike Prestasies by HoĆ«rskool Noordheuwel. HoĆ«rskool Noordheuwel in Krugersdorp, Gauteng, is trots om een van hul jong sterre uit te lig. Cameron Swanepoel, ’n graad 8-leerder, het onlangs…

Nasionale Krieketweek in Wellington – Helpmekaar Kollege

Nasionale Krieketweek in Wellington. šŸ Helpmekaar Kollege trots! Zuan Joubert het Helpmekaar Kollege en Gauteng met trots verteenwoordig as lid van die Gauteng-span wat die Nasionale Krieketweek in Wellington gewen…

Western Cape Coastal-netbalspanne – HoĆ«rskool Jan van Riebeeck

Western Cape Coastal-netbalspanne. 🌟 HoĆ«rskool Jan van Riebeeck drie uitblinkers in netbal! Die harte klop met trots by HoĆ«rskool Jan van Riebeeck in Kaapstad. Drie van die skool se talentvolle…

Vrystaat Swemkampioenskappe – HoĆ«rskool SPS Brandfort

Vrystaat Swemkampioenskappe. Baie geluk aan ons drie uitmuntende swemmers – Mieke Rautenbach, Ruben Rautenbach en Brian van Rensburg – wat verlede week in Bloemfontein aan die Vrystaat Swemkampioenskappe deelgeneem het.…

Gauteng-krieketspanne – HoĆ«rskool Linden blink uit

Gauteng-krieketspanne. HoĆ«rskool Linden se kriekethelde blink uit! šŸ Drie trotse Lindeniete het van 4 – 7 Desember HoĆ«rskool Linden verteenwoordig as deel van die Gauteng-krieketspanne in hul onderskeie ouderdomsgroepe: Hierdie…

Gauteng MTB Prysuitdeling – HoĆ«rskool Driehoek skitter

Gauteng MTB Prysuitdeling. 🌟 HoĆ«rskool Driehoek vier uitblinkprestasie! HoĆ«rskool Driehoek, Vanderbijlpark, is baie trots op Martinique Trollip. Sy tydens die Gauteng MTB Prysuitdeling op Saterdag, 6 Desember haar merk gemaak…

Top 10 Spiesgooi Ranglys – HoĆ«rskool Klerksdorp spog met 6 Atlete

Top 10 Spiesgooi Ranglys – HoĆ«rskool Klerksdorp spog met 6 spiesgooi atlete in SA se Top 10 Ranglys vir 2025. Die South African Javelin Clips het die Finale Top 10…

Biathle WĆŖreldkampioenskappe 2025 – HMS La Rochelle

Biathle WĆŖreldkampioenskappe 2025. HoĆ«r Meisieskool La Rochelle, Paarl, trots in groen en goud. Mia en Lisa van Zyl, beide leerders van HoĆ«r Meisieskool La Rochelle het Suid-Afrika met groot trots…

Vrystaat Swemkampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Vrystaat Swemkampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Oranje se swemmers het die afgelope naweek aan die Vrystaat Swemkampioenskap deelgeneem. Die Vrystaat Swemkampioenskap word tradisioneel in Bloemfontein aangebied. Hierdie jaar se byeenkoms is…

Biathle WĆŖreldkampioenskappe – BVHS atlete skitter

Biathle WĆŖreldkampioenskappe. Vier atlete van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het aan die Biathle WĆŖreldkampioenskappe in Mosselbaai deelgeneem. Hulle het hul skool, die Vrystaat en Suid-Afrika met groot trots verteenwoordig en uitstekende…

ASA Sub-jeug Kampioenskappe – Truida Kestell prestasies

ASA Sub-jeug Kampioenskappe. TKS Top 10 Presteerders. Baie geluk aan die Truida Kestell atlete wat die skool met trots verteenwoordig het tydens die ASA Sub-Jeug Kampioenskappe. Julle harde werk, deursettingsvermoĆ«…

Aspire o.18-krieketspan – HoĆ«rskool Fichardtpark trots op Jaden

Aspire o.18-krieketspan. HoĆ«rskool Fichardtpark het onlangs geskiedenis gemaak toe een van hul eerstespan-krieketspelers, Jaden Geldenhuys, die kans gekry het om internasionaal te speel in die glinsterende stad Dubai. Jaden se…

Swemafrigter by Ironman – HoĆ«rskool Stellenbosch

Swemafrigter by Ironman – HoĆ«rskool Stellenbosch vier met trots die ongelooflike prestasie van hul eie swemafrigter, Sylvia van Tromp by Ironman. Sy het Suid-Afrika verteenwoordig by die Ironman 70.3 WĆŖreldkampioenskap…

Biathle WĆŖreldkampioene gekroon – BVHS skitter

Biathle WĆŖreldkampioene gekroon – BVHS is besonder trots op twee van hul atlete wat geskitter het, en as die Biathle WĆŖreldkampioene gekroon is. WJ Kruger (Matriek 2025) en sy spanmaat…

Vrystaat Swemkampioenskappe – Grey Kollege PrimĆŖr skitter

Vrystaat Swemkampioenskappe. šŸ† Grey Kollege PrimĆŖr vier ’n kampioen! Liam Jonker, ’n trotse Graad 4-leerder van Grey Kollege PrimĆŖr, het sy naam met glans geskryf by die Vrystaat Swemkampioenskappe. Die…

Nasionale Netbal Kampioenskappe – PrimĆŖre Skool Naudeville

Nasionale Netbal Kampioenskappe. šŸŽ‰ Trots by PrimĆŖre Skool Naudeville! Baie geluk aan juf. Anzel Schoeman en juf. Maryna de Bruyn wat hul SA C+ graderings verwerf het tydens die Nasionale…

Desert Dash Bergfietsresies – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

Desert Dash Bergfietsresies. Paarl Gimnasium vier Bianca Nell se merkwaardige prestasie. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl is uiters trots op Bianca Nell. Sy is ’n graad 10-leerder wat onlangs haar naam in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Vandat jy gebore is, het Ek vir jou gesorg. Toe jy nog ‘n babatjie was, het Ek jou in my arms rondgedra. Jesaja 46: 3,4…

SA o.20 Talent Identifikasiegroep – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

SA o.20 Talent Identifikasiegroep. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vier uitnemendheid! šŸŽ‰ HoĆ«rskool Gimnasium Paarl is trots om aan te kondig dat ElonĆ© Dippenaar, ’n leerder en uitstaande netbalspeler van die skool,…