SA HoĆ«rskole gholfspan – Klerksdorp HoĆ«rskool trots op Leonard
SA HoĆ«rskole gholfspan. šļø Uitblinkprestasie vir Klerksdorp HoĆ«rskool se Leonard Swart. Leonard Swart, ān leerder van Klerksdorp HoĆ«rskool, het sy merk gemaak op die gholfbaan. As kaptein van die Suid-Afrikaanse…
Skolekrieket in Dubai – Klerksdorp HoĆ«rskool
Skolekrieket in Dubai. Drie krieketspelers van Klerksdorp HoĆ«rskool het onlangs in Dubai krieket gespeel. Die bekende Suid-Afrikaanse krieketspeler, Imran Tahir, was ook tydens die wedstryde teenwoordig. Die seuns het uitstekend…
Karategradering – Truida Kestell se trotse karatekas
Karategradering. š Karate-sukses by Tuida Kestell, Bethlehem. ān Groep van vyf jong karatekas van Tuida Kestell, het op 2 Desember hul vaardighede en deursettingsvermoĆ« getoon tydens die jaarlikse karategradering. Met…
WP-Tennisproewe – HoĆ«rskool Jan van Riebeeck skitter
WP-Tennisproewe. Stella Lamprecht skitter by WP-tennisproewe! HoĆ«rskool Jan van Riebeeck harte bruis van trots oor Stella Lamprecht, wat op net 15-jarige ouderdom ān merkwaardige mylpaal bereik het: sy het vir…
Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade – HoĆ«rskool Trio presteer
Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade. HoĆ«rskool Trio, Kroonstad, is trots om aan te kondig dat Zanne-Mari Greeff, ān derde plek in die Vrystaat behaal het tydens die tweede rondte van die Suid-Afrikaanse…
Gordon Monk Sagtebal toernooi – HoĆ«rskool Pretoria-Noord
Gordon Monk Sagtebal toernooi. š HoĆ«rskool Pretoria-Noord vier trots! HoĆ«rskool Pretoria-Noord is verheug om aan te kondig dat ān aantal van hul uitmuntende leerders Ć©n personeel gekies is om Gauteng-Noord…
GN-Interprovinsiaal Tweekamp – HoĆ«rskool Sentraal staan uit
GN-Interprovinsiaal Tweekamp. Baie geluk aan al die Tralies wat puik presteer het tydens die GN-Interprovinsiale Tweekamp wat onlangs in Pretoria plaasgevind het. Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp…
Swemmers blink uit – HoĆ«rskool Bultfontein
Swemmers blink uit – HoĆ«rskool Bultfontein se leerders blink uit in swem. Bulties kan met trots aankondig dat vier van hulle talentvolle swemmers gekies is om die Vrystaat te verteenwoordig.…
O.11-Provinsiale kriekettoernooi – Grey Kollege PrimĆŖr in FS-span
O.11-Provinsiale kriekettoernooi. Grey Kollege manne, AldrĆ© van Wyk en Ruwan Vosloo presteer skitterend Gedurende die o.11-provinsiale kriekettoernooi wat in Krugersdorp aangebied is en waaraan 18 provinsiale spanne deelgeneem het, het…
Cathy Doyle CGA Championships – HoĆ«rskool Randburg skitter
Cathy Doyle CGA Championships. šāāļø HoĆ«rskool Randburg Swemspan skitter by Cathy Doyle CGA Championships. HoĆ«rskool Randburg se swemmers het van 27ā30 November by die Cathy Doyle CGA Championships wat by…
Nasionale Binnenshuise Hokkiebyeenkoms – Helpmekaar Kollege
Nasionale Binnenshuise Hokkiebyeenkoms. Helpmekaar Kollege vier groot hokkieprestasie šš Helpmekaar Kollege, Johannesburg, is trots om aan te kondig dat vyf talentvolle binnenshuise hokkiespelers gekies is om die Southern Gauteng-span te…
Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro – HoĆ«rskool Upington skitter
Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro. Die afgelope naweek het 5 trotse Uppies en 3 opkomende Botsels van 2026 hul talente ten toon gestel by die Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro in Kimberley. Met vasberadenheid,…
Noord-Kaap tennisproewe – HoĆ«rskool Upington op pad na glorie
Noord-Kaap tennisproewe. Vandag, 2 Desmber, vertrek Uppies se O/15- en O/19-tennisseuns na Kimberley vir die Noord-Kaap-proewe, waar hulle met trots die ZFM-span gaan verteenwoordig. Ons wens elke speler alle voorspoed…
O.13 Interprovinsiale Tennisproewe – HoĆ«rskool Lutzville trots
O.13 Interprovinsiale Tennisproewe. Baie geluk aan ElanĆ© van Zyl wat op 29 en 30 November aan die o.13 Interprovinsiale tennisproewe deelgeneem het. š ElanĆ© is met groot trots op nr.…
Afrigter van die jaar – HoĆ«rskool Fichardtpark
Afrigter van die jaar. šFichie-Leeu afrigter van die jaar – ān Triomf vir HoĆ«rskool Fichardtpark! HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein het rede tot groot trots: die skool se Direkteur van Rugby,…
SAMF Wiskunde-olimpiade – HoĆ«rskool Montagu skitterend
SAMF Wiskunde-olimpiade. š HoĆ«rskool Montagu vier uitnemendheid! Baie geluk aan John Hattingh (Graad 12) met sy uitsonderlike prestasie in die SAMF Wiskunde-olimpiade. John het in die tweede rondte die hoogste…
O.19 FPL-kriekettoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark uitstaande
O.19 FPL-kriekettoernooi. HoĆ«rskool Fichardtpark is trots om aan te kondig dat Stian Kruger, eerste span krieketspeler, tydens die o.19 FPL-kriekettoernooi as die beste bouler aangewys is. Kruger het met sy…
FPL-Kriekettoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark bars van trots
FPL-Kriekettoernooi. HoĆ«rskool Fichardtpark is ongelooflik trots op Diederik de Vos, kaptein van Fichies se 1ste krieketspan, wat die afgelope week aan die gesogte FPL-Kriekettoernooi deelgeneem het. š Welgedaan, Diederik! Jou…
Top Sportprestasies – Midstream College trots op spog-atlete
Top Sportprestasies. Midstream College spog met sportprestasies van wĆŖreldgehalte. Midstream College, Gauteng, het die afgelope seisoen ān indrukwekkende reeks top sportprestasies behaal. Dit het die skool se naam landwyd laat…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – When my soul is in the dumps, I rehearse everything I know of you…… Psalm 42:6-8 Gedagte vir die Week -Ek sĆŖ vir myself; Moenie…
Foxes Black Indoor hokkiespan – HTS Drostdy uitstaande prestasie
Foxes Black Indoor hokkiespan. HTS Drostdy is trots op hokkietalente. HTS Drostdy, Worcester, is trots om aan te kondig dat Anke Britz en Megan Kennedy gekies is vir die o.16…
Top 20 hamergooiers – HoĆ«rskool Punt se trots
Top 20 hamergooiers. š Ons eie Xian Nortje skitter! Die toegewyde leerder van HoĆ«rskool Punt, Xian Nortje, het sy plek onder die Top 20 hamergooiers (Seuns o.16) in Suid-Afrika vir…
Fairtree Sportfees – HoĆ«rskool Fichardtpark
Fairtree Sportfees – HoĆ«rskool Fichardtpark het wonderlike nuus ontvang. Fichies se sportspanne is genooi na die Fairtree Sportfees wat volgende jaar in Pretoria gaan plaasvind. Die uitnodiging na die Fairtree…
SA Schools Squash – Grey College Cobus Schimper outstanding
SA Schools Squash. Grey College, Bloemfontein ā Excellent Squash Achievement. Grey College is immensely proud of Cobus Schimper (Grade 9). Cobus has been selected by SA Schools Squash to also…
Totsiens Hannes Oosthuizen – HoĆ«rskool Witteberg
Totsiens Hannes Oosthuizen. Met diepe dankbaarheid en groot waardering neem HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, afskeid van hul geliefde skoolhoof, Mnr. Hannes Oosthuizen. Hy het in 2009 sy reis by Witteberg begin,…
AFS Sub Youth Championship – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ© skitter
AFS Sub Youth Championship. Baie geluk aan al die JF-atlete wat hul talente en harde werk met trots ten toon gestel het tydens die AFS Sub Youth Championship op Saterdag,…
ASSA Mathematics Team Competition – HoĆ«rskool Fichardtpark
ASSA Mathematics Team Competition. š HoĆ«rskool Fichardtpark vier uitnemendheid! Baie geluk aan Kara Kruger, ān graad 9-leerder wat haar merk gemaak het in nasionale en internasionale wiskundekompetisies. Kara se toewyding,…
Ontmoet die leiers 2026 – Welkom-Gimnasium trotse aankondiging
Ontmoet die leiers 2026. Welkom-Gimnasium kondig met trots hul leiers 2026 aan. Ontmoet die leiers 2026, Die leiers beantwoord ook elk vier vrae. Kaptein 2025 – Louis Steenkamp. Kapteine 2026…
Capital K Opewaterbyeenkoms – BVHS Blink uit
Capital K Opewaterbyeenkoms – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool is baie trots op ān groep leerders. Hulle het Sondag saam met swemmers van die Bethseals Swemklub geswem en uitgeblink. Met groot trots…
Rugby Konsultant – HoĆ«rskool Bellville
Rugby Konsultant – Daar is groot nuus by HoĆ«rskool Bellville! Die rugbyprogram kry ān kragtige hupstoot met die aanstelling van Marcel Theunissen as die nuwe rugby konsultant. Marcel bring ān…
Musiekprefekte vir 2026 – HoĆ«r Jongenskool Paarl stel trots bekend
Musiekprefekte vir 2026. Die HoĆ«r Jongenskool Paarl het onlangs hul musiekprefekte vir 2026 aangewys. Hierdie groep jong leiers sal die skool se musiekaktiwiteite en kultuur met trots en toewyding ondersteun.…
ABRSM Internasionale Musiekeksamen – HoĆ«rskool Sentraal
ABRSM Internasionale Musiekeksamen. HoĆ«rskool Sentraal is ongelooflik trots op vier van hul talentvolle leerders wat onlangs uitmuntende uitslae in die ABRSM Internasionale Musiekeksamen behaal het: Hierdie uitslae is ān bewys…
First Lego League-kompetisie – HoĆ«rskool Garsfontein presteer
First Lego League-kompetisie. HoĆ«rskool Garsfontein Robotika-span wen groot by UNISA šš¤ Die Robotika-span van HoĆ«rskool Garsfontein het onlangs uitmuntend presteer by die First Lego League-kompetisie wat by UNISA plaasgevind het.…
Afrika Jeugspele 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© trotse atleet
Afrika Jeugspele 2025. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier sporttrots. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein is besonder trots op Anri Rautenbach. Sy is ān toegewyde leerder wat gekies is om Suid-Afrika te…
J30 ITF tennistoernooi – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof presteer
J30 ITF tennistoernooi. š¾ Bloemhof-tennisspelers blink uit by internasionale toernooi. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, is trots op drie van hul talentvolle tennisspelers wat die afgelope week aan die J30 ITF-tennistoernooi…
Afrika Jeugspele 2025 – HoĆ«rskool Menlopark trots op 4 atlete
Afrika Jeugspele 2025. Menlopark se sterre skitter internasionaal! HoĆ«rskool Menlopark in Pretoria het rede tot groot trots nadat vier van sy leerders gekies is om Suid-Afrika by die komende Afrika-Jeugspele…
Gauteng-Noord Inter-Provinsiale Tweekamp – Welkom Gimnasium
Gauteng-Noord Inter-Provinsiale Tweekamp. Welkom Gimnasium Skitter by Inter-Provinsiale Tweekamp. Welkom Gimnasium se eie Shyenne Laubscher (17) het op 22 November 2025 die skool se naam hoog gehou tydens die Gauteng-Noord…
Krieket-prestasie – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitterend
Krieket-prestasie. š Skitterende Prestasie deur Gimnasium Paarl se o.19A-span. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl se o.19A-span het Vrydag hul seisoen op ān hoogtepunt afgesluit met ān klinkende oorwinning teen Stellenberg. Matt Dippenaar…
Boland-krieket Streekspanne – HTS Drostdy trots op krieketspelers
Boland-krieket Streekspanne. HTS Drostdy vier groot sporttrots! Nege leerders van HTS Drostdy, Worcester, is met uitnemende prestasie tot Boland-krieketspanne verkies. Hierdie spanne gaan in die Desember-vakansie landwyd aan toernooie deelneem.…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Op ‘n keer het mense kindertjies na Jesus gebring sodat Hy hulle kon seĆ«n. Markus 10: 13-15 Thought of the Week – And they were…
Die Goue Medalje-funksie – HoĆ«rskool Goudveld atlete vereer
Die Goue Medalje-funksie. Baie geluk aan twee van ons uitstaande atlete wat tydens die Goue Medalje-funksie by Lavender Hill Country Estate in Bethlehem vereer is vir hul merkwaardige prestasies in…
Goue Medalje Funksie – HoĆ«rskool Fichardtpark atlete vereer
Goue medalje Funksie. š HoĆ«rskool Fichardpark ā Vrystaat Atletiek Goue Medalje Verenigingsfunksie. Drie van HoĆ«rskool Fichardtpark se uitmuntende Fichie-atlete is tydens die Vrystaat Atletiek Goue Medalje Verenigingsfunksie vir hul puik…
C.H.A.D. Dansskool – HoĆ«rskool SPS Brandfort leerder presteer
C.H.A.D. Dansskool. HoĆ«rskool SPS Brandfort vier talent en prestasie! š Baie geluk aan ElbĆ© Pienaar, ān leerder van HoĆ«rskool SPS Brandfort, wat tydens die prysuitdeling by C.H.A.D. Dansskool uitmuntende erkenning…
Nasionale Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Marais Viljoen
Nasionale Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Marais Viljoen, Alberton, is besonder trots op Mignon Mentz, ‘n toegewyde Graad 12 leerder. Mignon is gekies vir die Johannesburg Netball Association se o.21 Senior Damesgroep.…
Krieketprestasies – PrimĆŖre Skool Worcester puik vertonings
Krieketprestasies. š PrimĆŖre Skool Worcester Kriekethelde skitter teen Laerskool Noord-Eind! š PrimĆŖre Skool Worcester se krieketspanne het onlangs gewys dat harde werk en spanpoging vrugte afwerp. Die wedstryde was vol…
Biblioteekleiers 2026 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje trotse oomblik
Biblioteekleiers 2026. Met groot trots kondig PrimĆŖre Meisieskool Oranje die nuwe Biblioteekleiers vir 2026 aan! Hierdie ses dogters het uitgestaan deur hul liefde vir boeke, hul verantwoordelikheid en hul bereidwilligheid…
African Youth Games – HoĆ«rskool Outeniqua se trots
African Youth Games. HoĆ«rskool Outeniqua, George, is vol groot trots en opgewondenheid om aan te kondig dat Jayden Fourie gekies is om die Suid-Afrikaanse atletiekspan te verteenwoordig by die 4th…
2025 Afrika Jeugspele – HoĆ«rskool Montana Pretoria na spele
2025 Afrika Jeugspele. HoĆ«rskool Montana vier ān historiese oomblik! š HoĆ«rskool Montana, Pretoria, se harte klop vandag vinniger van trots. Vier van Monties se leerders is gekies om Suid-Afrika te…
Eende vs Onnies – PrimĆŖre Meisieskool Oranje netbal en hokkie
Eende vs Onnies – Op Vrydag, 14 November, het PrimĆŖre Meisieskool Oranje se Graad 7 Eende die onderwysers, die Onnies, uitgedaag op die netbalbaan en hokkieveld. En glo dit as…


























































