)

Cathy Doyle CGA Championships – Hoërskool Randburg skitter

Cathy Doyle CGA Championships. 🏊‍♂️ Hoërskool Randburg Swemspan skitter by Cathy Doyle CGA Championships.

Hoërskool Randburg se swemmers het van 27–30 November by die Cathy Doyle CGA Championships wat by St Stithians aangebied is, uitmuntende vertonings gelewer en ons skool se naam met trots gedra. Elke deelnemer se harde werk en toewyding het duidelik gewys – baie geluk aan julle almal!

🌟 Uitsonderlike prestasies:

Thomas Pretorius

  • 🥉 200m bors
  • 🥉 100m bors
  • 🥉 4×200m kruipslag aflos
  • 🥈 4×100m medley aflos

Larissa Bouwer – persoonlike beste tye in ál haar items!

  • 10de – 50m bors
  • 7de – 100m bors
  • 6de – 200m bors
  • 9de – 100m vryslag
  • 10de – 200m IM (10 sekondes verbetering!)
  • 5de – 50m rugslag
  • 5de – 100m rugslag
  • 8ste – 200m rugslag

Carli Coetzee

  • 🥉 200m bors
  • 🥉 100m bors
  • 7de – 50m bors
  • 11de – 200m rug
  • 19de – 50m vlinder
  • 15de – 200m IM
  • 17de – 50m rug
  • 16de – 100m rug

Megan Kleynhans

  • 🥈 50m rugslag (PB)
  • 🥉 400m vryslag (PB)
  • 7de – 50m vryslag (PB)
  • 4de – 100m vryslag
  • 5de – 200m rugslag

Bokkie Maruping

  • 🥇 200m vlinder
  • 🥈 1500m vryslag
  • 🥉 800m vryslag
  • 4de – 400m vryslag
  • 4de – 200m vryslag
  • 5de – 100m vlinder
  • 7de – 50m vlinder

🎉 Baie geluk aan al ons swemmers! Julle is ware kampioene – in én buite die water. Hoërskool Randburg is trots op julle!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hsrandburg.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal