)

Cape Town Super 8 – Hoërskool Hermanus

Cape Town Super 8. 🎾 Hoërskool Hermanus blink uit by Cape Town Super 8!

Van 13–17 Desember het vier van Hoërskool Hermanus se talentvolle leerders kragte gemeet teen van die beste spelers in die land by die Cape Town Super 8-toernooi. Dit was ’n week vol opwinding, harde werk en indrukwekkende prestasies.

✨ Hoogtepunt van die week: Baie geluk aan Lukas Calitz wat sy plek in die Finaal van die Seuns o.16 verdien het! In ’n naelskraap 3-stel wedstryd het Lukas alles gegee en met trots ’n tweede plek behaal in die 64-speler draw. ’n Uitstekende prestasie wat sy vasberadenheid en talent wys!

Ander uitslae wat trots maak:

  • Heike Keulder – 17de plek, Dogters o.16 (64 draw)
  • Jean Joubert – 19de plek, Mans Ope (64 draw)
  • Daniël Heyns – 51ste plek, Seuns o.16 (64 draw)
  • Sophia Geldenhuys – 31ste plek, Dogters o.14 (64 draw)

👏 Ons is ongelooflik trots op elke speler wat Hoërskool Hermanus se naam met soveel passie en sportmanskap verteenwoordig het. Julle het gewys dat deursettingsvermoë en spansteun altyd vrugte afwerp.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hermanushigh.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal