)
Cape Town Super 8 – Hoërskool Hermanus

Cape Town Super 8. 🎾 Hoërskool Hermanus blink uit by Cape Town Super 8! Van 13–17 Desember het vier van Hoërskool Hermanus se talentvolle leerders kragte gemeet teen van die…

1Ste Span Hokkiemeisies – Hoërskool Hermanus stel bekend

1Ste Span Hokkiemeisies. 🎙️Regstreeks vanaf die kusdorp Hermanus — dis hokkietyd! Hoërskool Hermanus het hul eerste span hokkiemeisies aangekondig, en as die opwarming iets is om op te gaan, gaan…

Eerste Krieketspan Maak Geskiedenis – Hoërskool Hermanus

Eerste Krieketspan Maak Geskiedenis. Hoërskool Hermanus is uiters trots op hul eerste krieketspan wat onlangs as wenners van die 2025 Interskole Krieketkompetisie aangewys is. Hierdie talentvolle en toegewyde span het…

Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi – Langenhoven Gimnasium

Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi. Langenhoven Gimnasium blink uit op Netbaltoernooi. Die o.17A-netbalspan van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het die afgelope naweek tydens die gesogte Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi in Bredasdorp hul staal gewys…

Overberg Netbalspanne – Hoërskool Hermanus

Overberg Netbalspanne -Dis wonderlike nuus vir Hoërskool Hermanus! Sestien talentvolle netbalspelers is gekies vir die Overberg Netbalspanne, wat ’n groot prestasie is en beslis trots verdien. Die spelers is ingedeel…

Boland Atletiekkampioenskap – Hoërskool Hermanus wen medaljes

Boland Atletiekkampioenskap. Vyf atlete van Hoërskool Hermanus het medaljes ontvang tydens die Boland Atletiekkampioenskap. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hermanushigh.co.za/ Photos supplied

Kleuresport 2025 – Hoërskool Hermanus

Kleuresport 2025. Hoërskool Hermanus het hul kleuresport 2025 aangebied en vele prestasies is deur atlete behaal. Rekords behaal: Trophees for the best achievements of the day: Die Geesbeker sowel as…

Krieketseisoen skop af – Hoërskool Strand

Krieketseisoen skop af. Die krieketseisoen skop af en Hoërskool Strand se 2025 krieketprogram het ook weer afgeskop. Dit is veral die o.15A span wat tot dusver indruk gemaak het. Op…

Matriek-eindeksamen vraestelle nasieners – Hoërskool Hermanus

Matriek-eindeksamen vraestelle nasieners. Tien personeellede van Hoërskool Hermanus is vanjaar betrokke as Matriek-eindeksamen vraestelle nasieners in Kaapstad. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hermanushigh.co.za/ Foto’s verskaf

Royal Academy of Dance – Hoërskool Hermanus

Royal Academy of Dance. Twee leerders van Hoërskool Hermanus, Jana Marais en Cara Slabber, het beide hul ‘Intermediate’ gradering van die Royal Academy of Dance ontvang. Die Intermediate eksamen is…

Interprovinsiale Sewes rugbytoernooi – Hoërskool Hermanus

Interprovinsiale Sewes rugbytoernooi. Drie van Hoërskool Hermanus se rugbyseuns is opgeneem in die o.17 Boland 7’s Span. Hierdie span gaan aan die Interprovinsiale Sewes-toernooi in September deelneem. Die toernooi vind…

Matriekdinee 2024 – Hoërskool Hermanus

Matriekdinee 2024. Die Matriekdinee 2024 van Hoërskool Hermanus vind sedert 1991 plaas. Die geleentheid is deur Me. Elsa Nel begin. Die kinders is vooraf geleer hoe om op te tree…