Boland Atletiekkampioenskap. Vyf atlete van Hoërskool Hermanus het medaljes ontvang tydens die Boland Atletiekkampioenskap.
- Kayla Smith won a gold medal for the 800m, girls U19 Kayla forms part of the Boland team that will participate at the WP Athletic Championships.
- Lea Boshoff verower ‘n brons medalje by die Boland Atletiekkampioenskappe vir driesprong, dogters o.19. Lea word opgeneem in die Bolandspan en neem deel aan die WP Atletiekkampioenskappe.
- Handré Kruger verower ‘n goue medalje by die Boland Atletiekkampioenskappe vir driesprong, seunso.19. Handré word ook opgeneem in die Bolandspan en neem deel aan die WP Atletiekkampioenskappe.
- Julian du Toit verower ‘n silwer medalje by die Boland Atletiekkampioenskappe vir spiesgooi, seunso.19. Julian word ook opgeneem in die Bolandspan en neem deel aan die WP Atletiekkampioenskappe.
- Amelie Duvenhage won a silver medal for the 800m, girls u.19. Amelie forms part of the Boland team that will participate at the WP Athletic Championships.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Photos supplied
Become a Sponsor








