Nuwe Personeel 2026. Primêre Skool Naudeville se harte klop van opgewondenheid om vier nuwe, kundige en passievolle onderwysers in die Naudie-familie te verwelkom! 🎉
- San-Mari Oelofse – Graad 3
- Chené Jansen van Vuuren – Graad 6
- Chané Otto – Graad 4
- Devan van der Linde – Graad 5
Ons weet sommer julle gaan nie net gelukkig wees hier nie, maar ook ’n groot verskil maak in die lewens van die leerders. Welkom by die plek waar leer en lag hand aan hand loop – welkom by Naudeville! 🌈
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor









