)

Eerstespan Netballeiers – Hoërskool Fichardtpark stel trots voor

Eerstespan Netballeiers. 🌟 Leierskap en Talent in Aksie!

Baie geluk aan Leilani Gertenbach (Kaptein), Meruscke Mostert en Juninke Conradie (Onderkapteine). Hierdie drie uitstaande netbaldogters is met reg verkies om Hoërskool Fichardtpark se eerste netbalspan vanjaar van voor te lei.

Met hierdie driemanskap se toewyding, harde werk en ware leierskap gaan hulle nie net die span inspireer nie, maar ook nuwe standaarde stel vir prestasie en spanwerk. Hulle is rolmodelle wat wys dat dissipline en passie hand aan hand loop met sukses.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal