Freestate Cycling Road Series. Grey College Cycling Outstanding Achievement.
Congratulations to the boys who took part in the 3rd leg of the Free State Road Series in Clarens this past weekend.
- Frans Johan Steynberg secured 1st place in the U/16 category.
- Reyneke van Niekerk achieved an impressive 3rd place in the U/17 category.
Grey College is extremely proud of your dedication and outstanding performances. Keep flying the Grey College flag high, boys!
Fietsry
Grey Kollege Fietsprestasie. Baie geluk aan die seuns wat die afgelope naweek deelgeneem het aan die 3de been van die Free State Road Series in Clarens.
- Frans Johan Steynberg het 1ste plek behaal in die O/16-kategorie.
- Reyneke van Niekerk het ’n puik 3de plek verwerf in die O/17-kategorie.
Grey is uiters trots op julle toewyding en uitstekende prestasies. Hou aan om die Grey-kollegevlag hoog te laat wapper!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s verskaf











