)
SA Potspelkampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal skitter

SA Potspelkampioenskap. HoĆ«rskool Sentraal spog met goud by SA Potspelkampioenskap! šŸ† Twee talentvolle leerders van HoĆ«rskool Sentraal, Christiaan Els (Graad 11) en Ruben Els (Graad 9), het onlangs die Vrystaat…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Wees tevrede met wat julle het. HebreĆ«rs 13: 5-6 Thought of the Week – Be content with what you have. Hebrews 13: 5-6

Con Spirito Lees uitslae – Laerskool Oranje-Noord skitter

Con Spirito Lees uitslae. Laerskool Oranje-Noord vier Con Spirito-leesukses! Laerskool Oranje-Noord se Rooibye het weer gewys dat lees nie net lekker is nie – dit bring ook groot prestasies! Baie…

Koorleiers vir 2026 – Laerskool Truida Kestell

Koorleiers vir 2026. Met groot trots het Laerskool Truida Kestell in Bethlehem onlangs die elf senior koorleerders aangekondig wat as koorleiers vir 2026 gekies is. Hierdie aanstelling is ’n erkenning…

Finale Valke rugby-proewe – Laerskool Westwood se Yster

Finale Valke rugby-proewe. šŸŒŸšŸ‰ Rugbytrots by Laerskool Westwood! Baie sterkte aan Juvan Fourie wat hierdie naweek die finale Valke rugby-proewe aanpak. Jy is ’n YSTER, en die hele Wessie-familie staan…

Radikale Redenaars – HoĆ«rskool Hoopstad presteer uitstekend

Radikale Redenaars. Baie geluk aan al die talentvolle leerders wat aan die Radikale Redenaars deelgeneem en puik presteer het! Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en Hoopies is…

Top 80 SANSSU Proewe – HoĆ«rskool Fichardtpark topskuts

Top 80 SANSSU Proewe. HoĆ«rskool Fichardtpark vier SANSSU-sukses! HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, is ongelooflik trots op die uitmuntende prestasies van hul skuts tydens die Top 80 SANSSU Proewe 2026. Ranglys-prestasies Hoogtepunte…

Oppie-Tong-Af-Redenaars – HoĆ«rskool Duineveld presteer

Oppie-Tong-Af-Redenaars – HoĆ«rskool Duineveld se redenaars het onlangs hul talente ten toon gestel by die Oppie-Tong-Af-Redenaars, wat digitaal aangebied is. Met skerp argumente, inspirerende motiverings en vermaaklike toesprake het die…

SA Junior Swemkampioenskappe – Paarl Gimnasium skitter

SA Junior Swemkampioenskappe. šŸŠā€ā™‚ļø Paarl Gimnasium vier swemhelde! Twee leerders van HoĆ«rskool Paarl Gimnasium, Tiaan Wagener en Mia Stilwaney, het hul skool se naam met trots hoog gehou by die…

WĆŖreld-aflosbyeenkoms – Oranje se RumĆ© Burger gekies

WĆŖreld-aflosbyeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Oranje is in feestelike stemming. RumĆ© Burger, ’n graad 12-leerder, is gekies vir die Suid-Afrikaanse senior atletiekspan wat aan die WĆŖreld-aflosbyeenkoms gaan deelneem. Die internasionale byeenkoms…

Gewaardeerde Afrigters – HoĆ«rskool Upington eer hul afrigters

Gewaardeerde Afrigters. By Uppies glo hulle dat afrigters nie net spanne bou nie – hulle bou mense. Die skool is ongelooflik trots op hul afrigters wat dag na dag hul…

Landloopliga – HoĆ«rskool Bellville top 20 atlete

Landloopliga. HoĆ«rskool Bellville blink uit by Landloopliga! Die eerste Landloopliga het op 22 April by DF Akademie plaasgevind, en Bellville se atlete het met puik uitslae hul skool se naam…

LIMA Liga 1 Landloop – Merensky Landbou Akademie

LIMA Liga 1 Landloop – Merensky Landbou Akademie se landloop-atlete het deelgeneem aan die LIMA Liga 1 landloop. Dit het plaasgevind Saterdag, 18 April 2026, by die Euphorbia School in…

Eerste Seunshokkiespan – HoĆ«rskool Fichardtpark

Eerste Seunshokkiespan – HoĆ«rskool Fichardtpark is baie trots op hulle eerste seunshokkiespan. Die Fichie-manne het Woensdag, 22 April 2026, hul krag en vaardigheid op die hokkieveld gewys. Hulle het teen…

ASA Senior Atletiekkampioenskap – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

ASA Senior Atletiekkampioenskap. Paarl Gimnasium atletiek uitblinkers. Baie geluk aan die Gimmies wat Boland Atletiek verteenwoordig het by die ASA SA Senior Kampioenskap op Coetzenburg! Om as skoolleerders op ’n…

Gauteng Netbalproewe – HoĆ«rskool Eldoraigne deur na finale

Gauteng Netbalproewe. HoĆ«rskool Eldoraigne Netbalsterre skitter by Gauteng-proewe! šŸ Die Eldo-harte klop vol trots oor vier van hul uitblinkers wat hul merk gemaak het op die netbalbaan. Hierdie talentvolle dogters…

Mpumalanga-Hokkie – HoĆ«rskool Ermelo hokkiespelers styg uit

Mpumalanga-Hokkie. HoĆ«rskool Ermelo se Erries blink uit in Mpumalanga-hokkie! šŸ‘ Erries se harte klop van trots oor die uitmuntende prestasies van hul hokkiespelers wat verkies is tot die verskeie Mpumalanga-provinsiale…

SAARA Gauteng Skyfskiet Ope – HoĆ«rskool Garsfontein in die kol

SAARA Gauteng Skyfskiet Ope. HoĆ«rskool Garsfontein-skuts skitter by SAARA Gauteng Ope! Die Garsie-skyfskietspan het op 10 en 11 April 2026 hul merk gemaak by die SAARA Gauteng Ope wat by…

Ultimate Summer Championship – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Ultimate Summer Championship – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© is trots op een van hul eie sterre. Carla Smit het uitstaande prestasies in haar dans behaal. Sy het deelgeneem die Ultimate Summer…

Sport- en kultuurprestasies – HoĆ«rskool Langenhoven

Sport- en kultuurprestasies. HoĆ«rskool Langenhoven vier sport- en kultuurprestasies. HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, is baie trots op ’n groep leerders wat onlangs hul merk gemaak het op provinsiale, nasionale en streeksvlak.…

Netbalspelers gekies vir Noordwes – Potchefstroom Gimnasium

Netbalspelers gekies vir Noordwes – Met groot trots kan Potchefstroom Gimnasium aankondig dat Gimmies op provinsiale vlak uitblink. 14 Van hul talentvolle netbalspelers is gekies om Noordwes op die baan…

Vrystaatspan Swemmers – Grey Kollege PrimĆŖr

Vrystaatspan Swemmers. Grey Kollege PrimĆŖr wens hul vier uitmuntende swemmers sterkte toe. Hulle neem van 24 tot 27 April 2026 in Kaapstad deel aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap. Grey is…

O.12 Noord-Vrystaat Hokkiespan – PrimĆŖre Skool Naudeville

o.12 Noord-Vrystaat Hokkiespan – PrimĆŖre Skool Naudeville is baie trots op Elle-Anne Roper en Amohelang Kolobi. Hulle is gekies vir die o.12 Noord-Vrystaat Hokkiespan. Hierdie prestasie is ’n bewys van…

Boogskietkompetisies – HoĆ«rskool Fichardtpark

Boogskietkompetisies – Op Vrydag, 18 April, het Didi de Reuck HoĆ«rskool Fichardtpark met groot trots tydens twee interskole boogskietkompetisies in Bloemfontein verteenwoordig. Sy het haar vaardighede ten toon gestel by…

Waarnemende Skoolhoof – HoĆ«rskool Hoopstad

Waarnemende Skoolhoof – Dit is vir HoĆ«rskool Hoopstad ‘n groot voorreg om die volgende nuusberig te deel. Me Judy Viljoen is amptelik aangestel as die waarnemende skoolhoof van HoĆ«rskool Hoopstad.…

Bloemfontein Equestrian Centre – HoĆ«rskool Fichardtpark presteer

Bloemfontein Equestrian Centre – Twee leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark se ruiters het weer hul merk gemaak. Chrisilee Rossouw en CornĆ© Rossouw het aan die tweede kwalifiserende rondte van die Bloemfontein…

SANSSU British Junior International – Bothaville HoĆ«rskool

SANSSU British Junior International. Bothaville HoĆ«rskool vier Mia se skitterende prestasie! šŸŽÆ Die naweek het Mia van der Walt aan die Top 80 BJI (British Junior International) finale proewe in…

ā€œMaak My ’n MiljoenĆŖrā€ – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter

ā€œMaak My ’n MiljoenĆŖrā€. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vier entrepreneursukses! Met groot opwinding deel ons dat Leigh-Ann Herholdt, ’n graad 9-leerder, gekies is onder die Top 30 finaliste van die ā€œMaak…

Skolerugby – Truida Kestell teen PrimĆŖre Skool Fichardtpark

Skolerugby. Truida Kestell Rugbytrots! šŸ‰ Die rugbyspanne van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het Saterdag, 18 April 2026, hul krag en vaardigheid ten toon gestel in ’n reeks skolerugby wedstryde teen…

SANESA Skoleskoue – Bergsig Akademie

SANESA Skoleskoue – Twee van Bergsig Akademie se talentvolle ruiters het deelgeneem aan die SANESA skoleskoue. Dit het die naweek van 17 tot 18 April by Heartland plaasgevind. Elizna Cloete…

SSA Vlak 3 Streekswemkampioenskap – HoĆ«rskool Outeniqua

SSA Vlak 3 Streekswemkampioenskap. Kwagga-swemmers blink uit. Sewe Kwagga-swemmers het van 9 tot 12 April 2026 aan die SSA Vlak 3 Streekswemkampioenskap in Oos-Londen deelgeneem. Met 245 swemmers uit 43…

NWU-Hokkie-Reeks – HoĆ«rskool Nelspruit blink uit

NWU-Hokkie-reeks – Die afgelope naweek het HoĆ«rskool Nelspruit se hokkiespanne Pretoria en Kemptonpark toe gereis om aan die NWU-Hokkie-Reeks-finaal deel te neem. En watter ongelooflike prestasies is daar nie behaal…

SANSSU-span – HoĆ«rskool SPS Brandfort trots op Rickus Steyn

SANSSU-span. HoĆ«rskool SPS Brandfort vier sukses! Baie geluk aan Rickus Steyn, ’n uitmuntende skut van HoĆ«rskool SPS, wat weer sy plek in die SANSSU-span verwerf het. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Skole…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Your way is perfect, Lord, and your word is correct. 2 Samuel 22: 31-33 Gedagte vir die Week – Wat God doen, is volmaak; wat…

CUT Skole Sjef-kompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark blink uit

CUT Skole Sjef-kompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark is baie trots op hul Verbruikerstudie-spanne. Op Donderdag, 16 April, het vyf Verbruikerstudie-spanne van HoĆ«rskool Fichardtpark hul kooktalent ten toon gestel by die CUT…

Netballiga – HoĆ«rskool Randburg teen Trinity House Randpark

Netballiga. HoĆ«rskool Randburg Netbalspanne skitter teen Trinity House Randpark. HoĆ«rskool Randburg het vandag ’n merkwaardige prestasie gelewer in die Netballiga teen Trinity House Randpark. Met vasberadenheid, spanwerk en uitstekende afrigting…

Freestate XCM-fietsryresies – HoĆ«rskool SPS Brandfort

Freestate XCM-fietsryresies – HoĆ«rskool SPS Brandfort is baie trots op EsmĆØ CronjĆ©, wat tydens die vakansie aan die Freestate XCM-bergfietsresies deelgeneem het. Hierdie gesogte Freestate XCM-fietsryresies het plaasgevind by die…

Skole-rugby – HoĆ«rskool Hoopstad 1ste rugbyspan presteer

Skole-rugby. Hoopies Rugbytoer na Parys. HoĆ«rskool Hoopstad se Eerste Rugbyspan het gedurende die vakansie ’n opwindende rugbytoer na Parys in die Vrystaat onderneem. Die span het uitstekende sportmanskap en deursettingsvermoĆ«…

SANESA FS Second Qualifier – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter

SANESA FS Second Qualifier. Chy-Anne se uitsonderlike prestasie. Chy-Anne Muller, ’n leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het van 11 tot 12 April aan die SANESA FS Second Qualifier by die…

Legends of Art – HoĆ«rskool Montana se DanĆ© Steyn skitter

Legends of Art. DanĆ© Steyn skitter by Legends of Art HoĆ«rskool Montana, Pretoria, vier met trots die uitstaande prestasie van DanĆ© Steyn, wat aan die eerste rondte van die Legends…

Mini-Tennistoernooi – Truida Kestell skitter

Mini Tennistoernooi – Laerskool Truida Kestell is baie trots op Linzi Botha. Sy het gedurende die vakansie deelgeneem aan die o.14 kategorie Mini-Tennistoernooi in Johannesburg. Linzi het haar krag en…

Nou praat jy! 2026 – Curro Schools’ public speaking competition

Nou praat jy! 2026. Lig jou kop: Nou praat jy! Mik weer vir die top. Laat jou tong klop: Die kompetisie, aangebied deur Curro Durbanville High School, wat Afrikaans in…

World Lyrical Dance Federation – HoĆ«rskool Wesvalia skitter

World Lyrical Dance Federation. Wessie-dansers skitter internasionaal. HoĆ«rskool Wesvalia in Vanderbijlpark kan met trots terugkyk op ’n uitstaande vertoning by die World Lyrical Dance Federation Starquest wat onlangs in Modderfontein,…

Top 10 akademiese sussies – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Top 10 akademiese sussies. PrimĆŖre Meisieskool Oranje vier ’n unieke prestasie! Na afloop van die eerste kwartaal kan Oranje met trots aankondig dat drie pare sussies hul plek in die…

Nasionale onderwaterhokkie – HoĆ«rskool Bredasdorp skitter

Onderwaterhokkie. HoĆ«rskool Bredasdorp: Onderwaterhokkie-prestasies by Nasionale Kampioenskappe. HoĆ«rskool Bredasdorp is uiters trots op hul leerders wat die Boland verteenwoordig het tydens die Nasionale Onderwaterhokkie-kampioenskappe wat van 26 tot 28 Maart…

Valke Ekurhuleni 0.12 rugbyspanne – Laerskool Impala presteer

Valke Ekurhuleni 0.12 rugbyspanne. šŸ‰ Laerskool Impala Rugbytrots – Valke Proewe 2026. Laerskool Impala in Kemptonpark, Gauteng, vier met groot trots die prestasie van vyf uitstaande jong rugbyspelers wat gekies…

Sportspanne – HoĆ«rskool Strand

Sportspanne – HoĆ«rskool Strand se sportspanne het die afgelope naweek hul eerste amptelike wedstryde nĆ” die vakansie gespeel teen HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr. Dit was ‘n dag vol aksie en trots!…

Skole-netbal – HoĆ«rskool Langenhoven teen HoĆ«rskool Punt

Skole-netbal. Dasse wys karakter teen Punt op die netbalbaan. HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, se netbalspanne het op Dinsdag 14 April na Mosselbaai gereis om kragte te meet teen HoĆ«rskool Punt. Met…

Netbal A-spanne bekendstellingsaand – Welkom Gimnasium se trots

Netbal A-span bekendstellingsaand. Welkom Gimnasium se A-spanne is amptelik bekendgestel tydens ’n besonderse en gesellige aand saam met ouers en afrigters. Die atmosfeer was vol trots en kameraderie. Elke speler…

Nuwe personeel – Grey Kollege verwelkom 5 personeellede

Nuwe personeel. “Aan al ons nuwe personeel, baie welkom by Grey Kollege. Mag elkeen van u u lewensdoel ten volle hier uitleef, ‘n verskil maak waar u voete loop, en…