)
Finale Lejweleputswa netbalproewe – Laerskool Naudeville

Finale Lejweleputswa Netbalproewe – Laerskool Naudeville is baie trots op drie leerders van hul netbalspan. Baie geluk aan Lienke van Rooyen, Karly Groenewald en Chelsea Joubert, wat met uitstekende spel…

Netbal Bokkieweek-proewe – Laerskool Naudeville

Netbal Bokkieweek-proewe – Karly Groenewald van Laerskool Naudeville se netbalspan is baie trots op haar. Sy het haar plek verseker in die finale rondte van die o.13 Netbal Bokkieweek-proewe. Dit…

Griffons Skolerugby – Primêre Skool Naudeville rugby

Griffons Skolerugby. Primêre Skool Naudeville Rugby is baie trots op Tyler Pereira, Dawie Viljoen en Dean Louw. Hierdie drie manne is gekies om vir verskeie Griffons spanne te speel. Julle…

ATKV-Redenaars Semi-finale – Primêre Skool Naudeville

ATKV-Redenaars semi-finale. Primêre Skool Naudeville se harte klop vol trots! Baie geluk aan Hanno van Jaarsveld, Elle-Anne Roper en Lenique Loggenberg wat hul plek in die semi-finale rondte van die…

Interprovinsiale Trampolien- en Tuimelkompetisie – Hoërskool Punt

Interprovinsiale Trampolien– en Tuimelkompetisie Hoërskool Punt skitter by Madiba Cup! Baie geluk aan Talesha Nel, wat Hoërskool Punt met trots tydens die Madiba Cup: Interprovinsiale Trampolien- en Tuimelkompetisie verteenwoordig het.…

Interskole teen Grey Kollege – Hoër Jongenskool Paarl

Interskole teen Grey Kollege. Hoër Jongenskool Paarl – Interskole Glansprestasies. HJS-leerders het hul talente oor verskeie sportsoorte ten toon gestel tydens die interskole teen Grey Kollege in Bloemfontein. Die uitslae…

Interschools vs Paarl Boys’ High – Grey College outstanding

Interschools vs Paarl Boys’ High. Grey College Squash Victory. Congratulations to Grey College’s Top 10 Squash boys on their outstanding performance in the interschools against Paarl Boys’ High. With skill…

Griffon-proewe spelers – Laerskool Truida Kestell

Griffon-proewe spelers – Laerskool Truida Kestell is baie trots op vier van hul leerders wat verkies is vir die Griffon-proewe o.13-Span. Die spelers wat verkies is, is: Mag hierdie Griffon…

SA Skole-atletiekkampioenskappe – Hoërskool Garsfontein skitter

SA Skole-atletiekkampioenskappe. Garsies skitter op die nasionale verhoog! Die Garsies van Pretoria het hul naam met trots laat weerklink tydens die SA Skole-atletiekkampioenskappe, waar verskeie atlete uitmuntende prestasies gelewer het.…

Mnr & Mej Valia 2026 – Hoërskool Transvalia hang uit

Mnr & Mej Valia 2026. Arabian Nights Gala. Wat ’n magiese aand vol styl, kultuur en onvergeetlike oomblikke! Die Arabian Nights-tema het Hoërskool Transvalia se saal omskep in ’n sprokieswêreld…

SA Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Langenhoven presteer

SA Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Langenhoven skitter by SA-atletiekkampioenskappe. Leerders van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het hul skool met groot trots verteenwoordig tydens die SA-atletiekkampioenskappe, waar hulle teen die land se beste atlete…

Skryfstuk opgeneem in Poort – Merensky Landbou Akademie

Skryfstuk opgeneem in Poort -Merensky Landbou Akademie kan met trots aankondig dat Henk de Wet uitsonderlik presteer het. Sy skryfstuk Refleksie is opgeneem in die gesogte Poort 2026-uitgawe. Henk was…

Griffons Rugby-prestasies – Goudveld Hoërskool rugbyspelers kook

Rugby-prestasies. Rugbytrots by Goudveld Hoërskool! By die Gouties glo almal dat harde werk, toewyding en span-gees altyd beloon word. Daarom is die skool ongelooflik trots op die elf rugbyspelers wat…

Jane Neem Afskeid – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Jane Neem Afskeid – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se skoonmaker, Jane neem afskeid van haar geliefde skool. Sy het vir 37 jaar elke dag haar werk getrou gedoen. Sy het ook…

Beste Gemengde Koor – Hoërskool Menlopark

Beste Gemengde Koor – Hoërskool Menlopark het ‘n merkwaardige prestasie behaal. Hulle is as die beste gemengde koor in Pretoria aangewys. Die Menlo-koor het aan die Pretoria Eisteddfod deelgeneem en…

Afrikaanse Sinergieforum – Hoërskool Langenhoven genooi

Afrikaanse Sinergieforum. Leierskap in Afrikaans. Hoërskool Langenhoven is baie trots op hul hoofmeisie, Kim Cloete. Sy het ’n gesogte uitnodiging ontvang om deel te neem aan ’n paneelgesprek tydens die…

Mnr & Mej JF 2026 – Hoërskool Jim Fouché kondig trots aan

Mnr & Mej JF 2026. Wat ’n sprokiesaand vol glans en ‘glamour’ by Hoërskool Jim Fouché! Die jaarlikse Mnr. & Mej. JF-kompetisie het die gehoor betower met styl, selfvertroue en…

Provinsiale Skaakkampioenskappe – Hoërskool Outeniqua blink uit

♟️Provinsiale Skaakkampioenskappe – Hoërskool Outeniqua blink uit by die Wes-Kaap Skaakkampioenskappe. Hoërskool Outeniqua glo dat toewyding en strategie hand aan hand gaan – en hierdie leerders het dit met hul…

O.13 Rugby Bokkieweek 2026 – Primêre skool Naudeville trots

Rugby Bokkieweek 2026 – Primêre skool Naudeville is baie trots op vier van hul rugbyspelers. Hulle is gekies is vir die o.13 Rugby Bokkieweek 2026. Die spelers wat gekies is,…

Oppie Tong Af Redenaars – Hoërskool Fichardtpark

Oppie Tong Af Redenaars – Hoërskool Fichardtpark is baie trots op Charlize van Rooyen wat haar stem laat hoor het in Oppie Tong Af Redenaars. Sy verower ‘n plek in…

Region 3 Taekwondo-Kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché

Region 3 Taekwondo-Kampioenskappe. Op 1 Mei 2026 het Janco en Anné Scheepers, twee uitmuntende atlete van Hoërskool Jim Fouché, aan die Free State Region 3 Taekwondo-kampioenskappe in Kroonstad deelgeneem. Beide…

Wildeklawer Netbaltoernooi – Primêre Meisieskool Oranje

Wildeklawer Netbaltoernooi. Die Wildeklawer Netbaltoernooi in Kimberley het weer die beste skoolspanne van regoor Suid-Afrika bymekaar gebring. Hierdie toernooi is bekend vir sy uiters hoë standaard en kompeterende wedstryde wat…

SA Biathle Kampioenskappe – Grey Kollege Primêr trots op Johan

SA Biathle-kampioenskappe. Grey Kollege Primêr – Jong Kampioen in Aksie! Grey Kollege Primêr is ongelooflik trots om aan te kondig dat Johan Bornman, ’n talentvolle Graad 4-leerder, gekies is vir…

SA-skole Swemkampioenskap – Hoërskool Sentraal blink uit

SA-skole Swemkampioenskap. Hoërskool Sentraal blink uit by SA-skole Swemkampioenskap. Die Departement van Onderwys het onlangs die SA-skole Swemkampioenskap by die Universiteit van die Wes-Kaap aangebied. Sentraal se swemmers het met…

Sentraal-Sporttoernooi – Oranje Netbalspanne blink uit

Sentraal-Sporttoernooi – Hoër Meisieskool Oranje se netbalspanne het onlangs hul staal gewys by die Sentraal-sporttoernooi. Drie van Oranje se topspanne het puik presteer en goeie resultate behaal. Met sulke uitslae…

Wiskunde in Hong Kong – Laerskool Truida Kestell

Wiskunde in Hong Kong – Laerskool Truida Kestell is ongelooflik trots op een van hul Graad 7-leerders. Luther Nel is gekies om aan ‘n wiskunde-kompetisie in Hong Kong deel te…

SA Skole-Atletiekbyeenkoms 2026 – Hoërskool Outeniqua

SA Skole Atletiekbyeenkoms 2026. George se Megan Botha skitter op die nasionale verhoog! Baie geluk aan Megan Botha (Dogters o.15) wat met haar uitstaande prestasies die Outeniqua-naam landswyd laat skyn…

DTMA Danskompetisie – Laerskool Naudeville

Foto: Agter: Lindi Dannhauser, Taylor Hitge, Micah de Bruyn, Eva van der Merwe, Anzel Barnard, Lienke van Rooyen en Chelsea Joubert. Middel: Mihandri van der Linde, Kaylee Stiglingh, Khloe Beket,…

Dance Divas-Kompetisie – Truida Kestell leerders presteer

Dance Divas-kompetisie – Twee talentvolle leerders van Laerskool Truida Kestell het baie goed presteer by die Dance Divas-kompetisie. Lilly-May Bothma (Gr. 3) en Mia-Lee Prinsloo (Gr. 2) het Saterdag, 2…

SA Skole-atletiekbyeenkoms – Goudveld Hoërskool skitter met goud

SA Skole-atletiekbyeenkoms. Goudveld Hoërskool – Atletiek Uitblinker. Baie geluk aan Lynn-Mari Louw wat tydens die SA Skole-atletiekbyeenkoms ’n merkwaardige prestasie behaal het! Sy het twee goue medaljes in diskus en…

Nasionale Hoërskole-Atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje

Nasionale Hoërskole-Atletiekbyeenkoms – Danyelle Pienaar, talentvolle atleet van Hoër Meisieskool Oranje het uitgeblink by Nasionale Hoërskole-byeenkoms in Bloemfontein. Danyelle het op 2 Mei 2026 haar naam weer in die geskiedenisboeke…

Sentraal VKB-Sporttoernooi – Hoërskool Witteberg staan uit

Sentraal VKB-sporttoernooi. Witteberg se eerste netbalspan het die afgelope naweek tydens Hoërskool Sentraal se VKB-sporttoernooi uitstekende spel gelewer en ’n pragtige tweede plek behaal. Die dogters het ses van hul…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Mens die Here het jou bekend gemaak wat goed is ….. Miga 6: 8, 9 Thought of the Week – He has told you, human…

SA Skole Atletiek – BVHS atlete staan uit met skitter-prestasies

SA Skole Atletiek. BVHS – SA Skole Atletiek Uitblinkers. Baie geluk aan elke Trekker-atleet wat aan SA Skole Atletiek deelgeneem het! Ten spyte van uitstel, uitdagings en beperkte oefening weens…

SA Saalperd Kampioenskappe 2026 – Hoër Volkskool Graaff Reinet

SA Saalperd Kampioenskappe 2026. Hoër Volkskool Graaff-Reinet vier Marli Fourie se nasionale én internasionale glorie! Hoër Volkskool Graaff-Reinet is ongelooflik trots op Marli Fourie. Marli het haar merk op beide…

SA Saalperd Kampioenskappe 2026 – Hoër Volkskool Graaff-Reinet

SA Saalperd Kampioenskappe 2026. Volkskool blink uit op die nasionale verhoog. Hoër Volkskool Graaff-Reinet is besonder trots op hul ruiters wat hul staal gewys het tydens die SA Saalperd Kampioenskappe…

Western Mounted Games – Hoërskool Zwartkop wys hul staal

Western Mounted Games. Hoërskool Zwartkop se ruiters het van 26 tot 27 April aan die 3de en 4de kwalifiserende rondte van die Western Mounted Games deelgeneem. Hulle het met groot…

Speler van die Jaar – Oranje se Simoné Mouton blink uit

Speler van die Jaar – Vir Simoné Mouton van Hoër Meisieskool Oranje is die krieketveld haar tuiste. Op net 16 jaar oud het sy die Vrystaat se senior vrouekrieketspan behoorlik…

Africa Aquatics – Hoërskool Outeniqua se Isabeau skitter

Africa Aquatics. George se Internasionale Swemtrots. Baie geluk aan Isabeau Coetsee (14 jaar) wat gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Africa Aquatics Junior en Senior Swemkampioenskappe wat van…

Redenaars Nasionale Finaal – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Redenaars Nasionale Finaal. Radikale Redenaars en OppieTongAf. BVHS is besonder trots op hul talentvolle leerders wat uitmuntend presteer het en direk deurgedring het na die Nasionale Finaal wat op 17…

SAHRA SA Kampioenskappe – Hoërskool Hoopstad

SAHRA SA Kampioenskappe. Hoërskool Hoopstad vier Jandré Breedt se skietsukses 🎯 Baie geluk aan Jandré Breedt, wat met groot toewyding aan die SAHRA SA Kampioenskappe deelgeneem het. Jandré het ’n…

2026 SA Skole Swemkampioenskap – Hoërskool Outeniqua skitter

2026 SA Skole Swemkampioenskap. George se Kwaggas skitter op nasionale vlak! Baie geluk aan Tiaan Terblanche (Graad 10) en Isabeau Coetsee (Graad 8) wat vir die Wes-Kaap Swemspan gekies is…

Fairtree Sportfees – Hoërskool Fichardtpark bring hul kant

Fairtree Sportfees. Hoërskool Fichardtpark skitter by Fairtree Sportfees 🏉🏐🏑 Baie geluk aan al die spanne wat die Fichie-gees met trots en vasberadenheid by die Fairtree Sportfees uitgedra het. Julle uitslae…

100 Caps vir Juané – Hoërskool Witteberg spog met hokkiespeler

100 Caps vir Juané. Hoërskool Witteberg vier 100ste CAPS vir Juané! Tydens die afgelope naweek se Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks teen Goudveld het Juané Loubser (Gr. 12) ’n merkwaardige mylpaal…

Fairtree Netbaltoernooi – Hoërskool Randburg presteer mooi

Fairtree Netbaltoernooi. Hoërskool Randburg-netbalspanne blink uit by Fairtree Netbaltoernooi. Hoërskool Randburg se o.15- en 1ste netbalspanne het die afgelope naweek hul merk gemaak by die gesogte Fairtree-toernooi wat by Hoërskool…

OppieTongAf – Hoërskool Upington presteer uitsonderlik

OppieTongAf. OppieTongAf bring groot trots na Uppies. By Hoërskool Upington glo hulle dat elke stem ’n verskil kan maak – en die leerders bewys dit keer op keer. Baie geluk…

Mosselbaai Stoeikampioenskap – Dubbelgoud vir Hoërskool Punt

Mosselbaai Stoeikampioenskap. Hoërskool Punt behaal dubbelgoud. Hoërskool Punt is ongelooflik trots op Ruan van Rensburg, wat gedurende die vakansie aan die Mosselbaai Stoeikampioenskap deelgeneem het – en behoorlik sy merk…

Wildeklawer Champions 2026 – Stellenberg Premier Hockey Girls

Wildeklawer Champions 2026. Stellenberg Premier Hockey Girls – Wildeklawer-Kampioene 2026! Hoërskool Stellenberg se Premier Hockey Girls het geskiedenis gemaak met hul eerste deelname ooit aan die prestigeryke ABSA Wildeklawer Hokkietoernooi…

SA Skole-atletiekkampioenskappe – Hoërskool Trio se trots

SA Skole-atletiekkampioenskappe. Hoërskool Trio – Atletiek Uitblinkers. Vyf van Hoërskool Trio se talentvolle atlete het die ongelooflike prestasie behaal om in die Vrystaatspan opgeneem te word wat van 29 April…

ABSA Wildeklawer Rugbytoernooi – Bothaville Hoërskool

ABSA Wildeklawer rugbytoernooi. Bothaville Hoërskool Rugbytrots! Bothaville Hoërskool is ongelooflik trots om te deel dat ses van ons O/19-rugbyspelers gekies is om die Sentrale Barb-span te verteenwoordig by die ABSA…