Mnr & Mej Valia 2026. Arabian Nights Gala.
Wat ’n magiese aand vol styl, kultuur en onvergeetlike oomblikke! Die Arabian Nights-tema het Hoërskool Transvalia se saal omskep in ’n sprokieswêreld waar elke deelnemer die ware gees van Valia uitgeleef het.
JUNIORS
👑 Seuns
- Mnr. Persoonlikheid: Ernie Launcher
- Mnr. Fotogenies: Ruach Smith
- 3de plek: Franco Coetzer
- 2de plek: Alex du Plessis
- 👑 Junior Mnr. Valia 2026: Wiaan Marx
👑 Meisies
- Mej. Fotogenies: Mila Ryksen
- Mej. Persoonlikheid: Nicole Markos
- 2de Prinses: Milan Brisley
- 1ste Prinses: Janise van Niekerk
- 👑 Junior Mej. Valia 2026: Kaylin Liebenberg
SENIORS
👑 Seuns
- Mnr. Persoonlikheid: Henri Kruvee
- Mnr. Fotogenies: Ryan Brand
- 3de plek: Khumo Ramaditse
- 2de plek: Marko Izaakse
- 👑 Senior Mnr. Valia 2026: Jovan Reimers
👑 Meisies
- Mej. Fotogenies: Zemicke Olivier
- Mej. Persoonlikheid: Janicka du Plooy
- Mej. Debutant: Delyn van Rooyen
- 2de Prinses: Shanri Taljaard
- 1ste Prinses: Ora Mokoena
- Mej. Valia 2026: Quesna Fourie


🌟 Baie geluk aan elke deelnemer — julle het nie net die verhoog verlig nie, maar ook die harte van die gehoor. Julle is die ware gesigte van Valia se trots en styl.
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.hstransvalia.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








