Pa en seun Tennis – HoĆ«rskool Strand
Pa en seun Tennis. Izak Burger, graad10-leerder aan die HoĆ«rskool Strand, en sy pa, Izak Burger snr., het ‘n nostalgiese oomblik beleef. Hulle het tweede geĆ«indig het in die Goue…
Global Schools Rugby Challenge – HoĆ«rskool Witteberg
Global Schools Rugby Challenge. Twee rugbyspelers van HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, Divan Marais en Jacques Jordaan, het aan die Global Schools Challenge deelgeneem. Die toernooi is vanaf 14 tot 18 Desember…
Africa Genesis Archery Federation – HoĆ«rskool DF Malan
Africa Genesis Archery Federation. Janke van Niekerk, leerder van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, het aan die Africa Genesis Archery Federation Toernooi in Walvisbaai deelgeneem. Sy het die volgende prestasies…
Nasionale Krieketweek in Kaapstad – HoĆ«rskool Stellenberg
Nasionale Krieketweek in Kaapstad. Kyle van Santen, leerder van HoĆ«rskool Stellenberg in Kaapstad, is ingesluit in die WP o.19 Krieketspan vir die Nasionale Krieketweek in Kaapstad. Kyle will represent Western…
PSI Indoor Hockey Nationals – HoĆ«rskool Fichardtpark
PSI Indoor Hockey Nationals. Drie leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, ZanĆ© van Heerden, Anje Blom en Janelle Oosthuizen, neem tans deel aan die o.16 en o.18 PSI Indoor Hockey…
Noordwes Swemkampioenskappe – HoĆ«rskool Wesvalia
Noordwes Swemkampioenskappe. Die Noordwes Swemkampioenskappe het vanaf 7 tot 10 Desember in Potchefstroom plaasgevind. twee van HoĆ«rskool Wesvalia se swemmers, Juan Kasselman en Miane Kasselman het baie goed gevaar. Prestasies…
Wêreld Snelgala kampioenskap Budapest -Hoërskool Zwartkop
WĆŖreld Snelgala kampioenskap Budapest. HoĆ«rskool Zwartkop se swemsensasie, Chris Smith, het Suid-Afrika by die WĆŖreld Snelgala swemkampoeinskap Budapest verteenwoordig. Chris het ān merkwaardige 8ste plek in die finaal van die…
Khaya Majola Krieketweek – HoĆ«rskool Sasolburg
Khaya Majola Krieketweek. Meyer Pretorius, krieketspeler van HoĆ«rskool Sasolburg, behaal boulsyfers van 2/17 in 10 boulbeurte vir die Vrystaat. DiĆ© prestasie is behaal in die Vrystaat se openingswedstryd teen Gauteng…
PSI Indoor Nationals – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
PSI Indoor Nationals. Drie van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se top hokkiespelers, Werleo Deetlefs, Joshua Deacon en Eben Sander neem tans aan die PSI Indoor Nationals in Kaapstad deel. Die Pro…
Internasionale Kushengel Gala – HoĆ«rskool Punt
Internasionale Kushengel Gala. Rossouw Gericke, leerder van HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai, het vanaf 10 tot 12 Desember die 0.16-Proteaspan verteenwoordig by die jaarlikse Internasionale Kushengel Gala teen NamibiĆ«. Rossouw het…
SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe – HoĆ«rskool Punt
SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe. Stefan Borka, leerder van HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai het vanaf 13 tot 15 Desember aan die SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. As kaptein van…
Rugby Travel Academy – HoĆ«rskool Linden
Rugby Travel Academy. HoĆ«rskool Linden het rede om te spog met Schuylar van den Berg! Die Rugby Travel Academy se SA-uitnodigingspan, waarvan Schuylar deel is, het Sondag, 15 Desember, na…
SA Hengelkampioenskappe – HoĆ«rskool Waterkloof
SA Hengelkampioenskappe. Klofie hengelaars het presteer tydens die SA Hengelkampioenskappe. Individuele Uitslae: Primier A: Jonge Dames: Afdeling B: Afdeling C: Beide NJ en Sebastian word na die nasionale mini-proewe uitgenooi.…
Noordwes Swemkampioenskappe – HoĆ«rskool Wesvalia
Noordwes Swemkampioenskappe. Vier swemmers van HoĆ«rskool Wesvalia, AJ Brits, Nicolas Greeve, Carmen Botha en Mila Fourie het deelgeneem aan die Noordwes Swemkampioenskappe. Prestasies behaal: AJ Brits Nicolas Greeve Carmen Botha…
Atletiekprestasies – Denike Jordaan, HoĆ«rskool Wesvalia
Atletiekprestasies. Die Wessies spog trots met hul skitterende atleet, Denike Jordaan. Danika het ‘n puik Atletiek-seisoen agter die rug. Met haar prestasies sluit sy die jaar af as die nommer…
Cape Town Tennis – HoĆ«rskool Bellville
Cape Town Tennis. Sewe tennisspelers van HoĆ«rskool Bellville het hulle WP-kleure tydens die ācappingā-seremonie ontvang. Hulle gaan Cape Town Tennis verteenwoordig in 2025. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsbellville.co.za/ Foto’s verskaf
EGA Summer Champs 2024 – HoĆ«rskool Hans Moore
EGA Summer Champs 2024. Twee swemmers van HoĆ«rskool Hans Moore, Benoni, Mia en Harold Pienaar, het die afgelope week deelgeneem aan die EGA Summer Champs 2024. Dit is die somerkampioenskappe…
Boland Tweekampspanne – Hugenote HoĆ«rskool
Boland Tweekampspanne. Nege atlete van Hugenote HoĆ«rskool, Wellington, is verkies tot die onderskeie Boland Tweekampspanne. Hierdie spanne gaan 1 Februarie 2025 aan die Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn deelneem. Boland Tweekampspanne…
Royal Academy of Dance – HoĆ«rskool Swartland
Royal Academy of Dance. ān Paar van HoĆ«rskool Swartland se leerders het onlangs hul Royal Academy of Dance ballet-eksamens gedoen en uitstekend gevaar. Grade 5: Grade 6: Grade 8: Repertoire…
Krieket SA Jeugweek – HoĆ«rskool Dr EG Jansen
Krieket SA Jeugweek. Een van HoĆ«rskool Dr EG Jansen, Boksburg, se krieketspelers, Jaco Engelbrecht, het krieket-geskiedenis gemaak tydens die Krieket SA Jeugweek. Jaco het 7 paaltjies vir slegs 3 lopies…
TCA Noord-Vrystaat Krieketspan – HoĆ«rskool Goudveld
TCA Noord-Vrystaat Krieketspan. Ruhan Dreyer, leerder van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom, is gekies as deel van die o.15 TCA Noord-Vrystaat Krieketspan. Hierdie span het vanaf 2 tot 6 Desember aan…
Seunshokkie – HoĆ«rskool Strand
Seunshokkie. HoĆ«rskool Strand se eerste seunshokkie span het op 6, 7 en 9 Desember aan die Six Gun Grill Sportfees by HoĆ«rskool Hugenote in Wellington deelgeneem. Die seuns het ‘n…
SA 0.17 Bokkiesnetbalspan – HoĆ«rskool Witteberg
SA 0.17 Bokkiesnetbalspan. HoĆ«rskool Witteberg leerder, JanĆ© de Villiers, het vanaf 1 tot 10 Desember as kaptein van die SA o.17 Bokkiesnetbalspan na Hong Kong getoer. Die span het vier…
Commonwealth Club Championship – PrimĆŖre Skool Jordania
Commonwealth Club Championship. Vyf leerders van PrimĆŖre Skool Jordania, Bethlehem, het aan die “Commonwealth Club Championship” in Durban deelgeneem. Hulle het teen karateka’s van 23 lande soos Kanada, IndiĆ«, Mauritius,…
Gauteng Skaak Finaal – HoĆ«rskool Oos-Moot
Gauteng Skaak Finaal. Foto: Voor: Bonicia du Toit en Charne Raubenheimer. Agter: Eduan Wolfaardt , Steven Acker, Albert Durand en Tiaan Stolp Ses skaakleerders van HoĆ«rskool Oos-Moot het aan die…
PSI Junior hokkietoernooi – HoĆ«rskool Zwartkop
PSI Junior hokkietoernooi. Ses hokkiesterre van HoĆ«rskool Zwartkop, Centurion, is gekies vir deelname tydens die PSI Junior hokkietoernooi. Die Pro Series Indoor (PSI) Nationals vind plaas vanaf 11 tot 15…
Nasionale ASA byeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Nasionale ASA byeenkoms. Johnathan Matthew, Leerder va Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het ‘n eerste plek behaal vir Seuns o.11 1200m tydens die Nasionale ASA byeenkoms in Bloemfontein die afgelope…
FPL Krieket Toernooi – HoĆ«rskool Goudveld
FPL Krieket Toernooi. Vian Boardman, leerder van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom, was in die FPL krieket toernooi o.15 Guardians span ingesluit. Die span het vanaf 2 tot 5 Desember deelgeneem…
Vrystaat Swem-kampioenskappe – Welkom Gimnasium
Vrystaat Swem-kampioenskappe. Welkom Gimnasium se swemmers het vanaf 4 tot 8 Desember aan die Vrystaat Swem-kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Ashley Seymour: Sy behaal plekke in die Top 10 vir Dogters…
Sagtebal 2024 – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria
Sagtebal 2024. Affies het aan die Inter-streeks Provinsiale Sagtebal 2024 toernooi deelgeneem. Na afloop van die toernooi is die volgende dogters beloon vir uitmintende prestasies: Verkies tot die “All Stars”…
SA Atletiekkampioenskappe – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
SA Atletiekkampioenskappe. Twee atlete van PrimĆŖre Skool Fichardtpark het aan die SA Atletiekkampioenskappe deelgeneem en as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fichies.co.za/ Foto’s verskaf
Hoofleiers 2025 – Laerskool Westwood
Hoofleiers 2025. Laerskool Westwood, Boksburg het hul Hoofleiers vir 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto’s verskaf
FPL Kriekettoernooi – HoĆ«rskool Trio
FPL Kriekettoernooi. HoĆ«rskool Trio, Kroonstad, is baie trots op hul Eerstespan krieketkaptein van die afgelope twee jaar, Miguel Menino. Miguel was aangewys as die beste kolwer by die FPL Kriekettoernooi.…
Eerste netbalspan van 2024 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Eerste netbalspan van 2024. PrimĆŖre Meisieskool Oranje groet met trots die eerste netbalspan van 2024 en kyk terug na ‘n blink jaar van netbal. Die dogters het aan verskeie toernooie…
Hokkie-afrigter 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Hokkie-afrigter 2025. Fichies is baie opgewonde oor die aanstelling van Casey Terblanche as die nuwe hokkie-afrigter 2025 van die eerstespan dogters. As speler het Casey Suid-Afrika op o.16-vlak verteenwoordig en…
FPL Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark
FPL Krieket. Twee Fichie-afrigters het geskiedenis gemaak by die FPL Krieket. Hulle het in die o.19-finaal teen mekaar meegeding. Neil van der Merwe (1ste afrigter van die Golden Gate Guardians)…
Seuns-atleet van 2024 – HoĆ«rskool Dr Malan
Seunsatleet van 2024. Darius Botha, o.14 leerder van HoĆ«rskool Dr Malan, Meyerton Gauteng, is aangewys as die skool se Seuns-atleet van 2024. Darius het gedurende die 2024 atletiekseisoen uitstekend presteer.…
Graad 12 Prysuitdeling 2024 – HoĆ«rskool DF Malan
Graad 12 Prysuitdeling 2024. HoĆ«rskool DF Malan, Kaapstad, wil vandag graag ‘n bietjie spog met die besonderse leerders na afloop van ons Graad 12-prysuitdeling. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.dfmalan.com/ Foto’s verskaf
Internasionale ITF Tennistoernooi – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Internasionale ITF Tennistoernooi. Drie van HoĆ«r Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch se o.19A-tennisspelers het aan die einde van November aan ān internasionale ITF tennistoernooi by die Van der Stel-klub in Stellenbosch…
Gala in Vishoek – Worcester Gimnasium
Gala in Vishoek. Twee van Worcester Gimnasium se swemmers, Teyna van Zyl en Coreta van Zyl, het aan die CTA Club Hosted Gala in Vishoek deelgeneem. Beide swemmers het baie…
Matjhabeng Junior Council 2025 – HoĆ«rskool Hentie Cilliers
Matjhabeng Junior Council 2025. ‘n Groot eer het ChanĆ© Pretorius, leerder van HoĆ«rskool Hentie Cilliers, Virginia, te beurt geval. Sy is verkies tot die Matjhabeng Junior Council 2025. ChanĆ© is…
Karate-gradering – Laerskool Truida Kestell
Karate-gradering. Vier leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het hul karate-gradering op 3 Desember gedoen. Hulle het die volgende vlakke behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto’s verskaf
Karate Commonwealth Elite – HoĆ«rskool Noordheuwel
Karate Commonwealth Elite. Brendan Engelbrecht, leerder van HoĆ«rskool Noordheuwel in Krugersdorp, het die naweek aan die Karate Commonwealth Elite en Commonwealth Klub kompetisies deelgeneem. Hy verower ‘n goue medalje in…
SA Junior jukskei-kampioenskappe – HoĆ«rskool Trio
SA Junior jukskei-kampioenskappe. Die SA Junior jukskei-kampioenskappe word vanaf 7 tot 13 Desember in Kroonstad aangebied. Ses leerders van HoĆ«rskool Trio is ingesluit in die Noord-Vrystaat span: Die span se…
ATKV-toneelaanbod 2025 āMagnetiesā – ATKV Toneel
ATKV-toneelaanbod 2025 ‘Magneties’. Die ATKV se toneelaanbod is jaarliks verfrissend vir gehore en hou nie terug met kreatiwiteit en verrykende stories wanneer dit gemeenskappe landswyd in teaters opvoed, inspireer en…
Provinsiale krieketspanne – HoĆ«rskool Outeniqua
Provinsiale krieketspanne. Twee Kwagga-dogters wat vir hulle onderskeie provinsiale krieketspanne verkies is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.outeniqua.co.za/ Foto’s verskaf
Vrystaat Skole Krieket – Welkom Volkskool
Vrystaat Skole Krieket. Vier van Welkom Volkskool se krieketspelers is vir die Vrystaat Skole Krieket se spanne op die onderskeie toernooie verteenwoordig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf
Nasionale O.17 Rhino toerspan – HoĆ«rskool Kemptonpark
Nasionale O.17 Rhino toerspan. Jethro Williams, graad 11 leerder van HoĆ«rskool Kemptonpark is ingesluit by die nasionale O/17-Rhino toerspan. Jethro is as onderkaptein gekies van die span wat vanaf 3…
Platteland o.19 Kriekettoer Sasolburg – HoĆ«rskool Fichardtpark
Platteland o.19 Kriekettoer Sasolburg. Tydens die Platteland o.19 Kriekettoer Sasolburg, het die Akademie-Uitnodigingspan (The Cricket Academy) teen Vrystaat o.17 Plattelandspan kragte gemeet. Baie geluk aan Nathan Ackerman van HoĆ«rskool Fichardtpark…


























































