Heart Health

Global Schools Rugby Challenge – Hoërskool Witteberg

Global Schools Rugby Challenge. Twee rugbyspelers van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, Divan Marais en Jacques Jordaan, het aan die Global Schools Challenge deelgeneem. Die toernooi is vanaf 14 tot 18 Desember by Grey College in Bloemfontein aangebied.

Divan en Jacques was albei deel van die NEXT GEN XV-rugbyspan, wat uitmuntend gevaar het tydens die kompetisie:

  • Wen: Amanzimtoti XV met 43-21
  • Wen: Grey Peaches met 20-17
  • Verloor: Teen Vryburg XV met 18-21

Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Interhuis Skaaktoernooi – Hoërskool Montana

Interhuis Skaaktoernooi – Hoërskool Montana het glans beleef by die jaarlikse Interhoër Skaaktoernooi. Hierdie Interhuis Skaaktoernooi het weereens bewys dat sportgees nie net op die veld leef nie. Dit kan…

Midmar Myl – Hoërskool Stellenberg trots op Luan Terblanche

Midmar Myl. Hoërskool Stellenberg vier ’n uitmuntende prestasie! Stellies is ongelooflik trots op Luan Terblanche wat onlangs aan die Midmar Myl deelgeneem het. Luan het sy plek in die Elite-resies…

Leave a Reply

You Missed

Interhuis Skaaktoernooi – Hoërskool Montana

Interhuis Skaaktoernooi – Hoërskool Montana

Midmar Myl – Hoërskool Stellenberg trots op Luan Terblanche

Midmar Myl – Hoërskool Stellenberg trots op Luan Terblanche

2026 Kearsney Easter Rugby – Zwartkop High School joins KERF

2026 Kearsney Easter Rugby – Zwartkop High School joins KERF

Voorseisoen-Toernooi – Hoërskool Duineveld

Voorseisoen-Toernooi – Hoërskool Duineveld

Summer Splash – St Mary’s School, Waverley superior results

Summer Splash – St Mary’s School, Waverley superior results

SA U19 Women’s Cricket – Durban Girls’ College delighted

SA U19 Women’s Cricket – Durban Girls’ College delighted