FPL Kriekettoernooi – Primêre Skool Naudeville presteer
FPL Kriekettoernooi. Primêre Skool Naudeville in Welkom kan nie anders nie, as om baie trots te wees op die prestasies van hul krieketspelers by die FPL Kriekettoernooi wat in Bloemfontein…
UNISA Teorie Eksamen – Primêre Skool Universitas
UNISA teorie eksamen. Tjokkies is baie trots op hul vyf leerders wat ingeskryf het vir die Nasionale UNISA Oktober teorie-eksamen. Hierdie vyf het puik presteer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s…
Followers DanceStar-kompetisie – Afrikaanse Hoër Meisieskool
Followers DanceStar-kompetisie. Kiara Ferreira, ‘n graad 9-leerder van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, het van 11 tot 16 November aan die Followers DanceStar-kompetisie deelgeneem. Sy het met 9 van haar 11…
ITF J30-tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium
ITF J30-tennistoernooi. Willem de Waal, leerder van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, het die tweede agtereenvolgende week uitstekend by die ITF J30-tennistoernooi in Stellenbosch gevaar. Willem het Dawid Scholtz van…
FPL Krieket 2024 – Hoërskool Fichardtpark
FPL Krieket 2024. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op twee van hul krieketmanne, Jaden Geldenhuys en Diederik de Vos! Die FPL krieket 2024 het Vrydag, 1 Desember begin. Jaden en…
Noordwes Krieketspanne – Hoër Volkskool Potchefstroom
Noordwes Krieketspanne. Ses van Volkies se krieketspelers is gekies om verskeie Noordwes krieketspanne te verteenwoordig tydens die Desember vakansie. Die spelers sluit in: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://volkiespotch.co.za/ Foto’s verskaf
Sewes Rugby Toergroep – Hoër Volkskool Potchefstroom
Sewes Rugby Toergroep. Wikus van Aswegen is gekies vir ‘n nasionale 7’s rugby toergroep wat vanaf die 2de tot 10de Desember in Spanje gaan deelneem. Die groep het reeds gister…
FPL Caspian Tigers Krieketspan – Welkom Volkskool
FPL Caspian Tigers Krieketspan. Vier leerders van Welkom Volkskool, George Ferreira, Zain du Plessis, Renier Taute en Daniel Venter is deel van die o.11 FPL (Div 1) Caspian Tigers krieketspan.…
AFS sub-youth championship – Welkom Volkskool
AFS sub-youth championship. Amorè Vorster het verlede naweek aan die AFS sub-youth championship in Bloemfontein deelgeneem. Amoré het twee silwer medaljes verwerf met haar Diskus en Gewigstoot. Amorè is ook…
Commonwealth Karate Championships – Grey Kollege
Commonwealth Karate Championships. Grey Kollege Graad 9 leerder, Theuns Pieters, het in Durban aan die Commonwealth Karate Championships deelgeneem. Hy het uitstekend presteer deur brons te verower in sy afdeling,…
Astron Enerygy N7 bergfietswedren – Hoërskool Swartland
Astron Enerygy N7 bergfietswedren. Hoërskool Swartland, Malmesbury, sluit vanjaar se bergfietsry op ‘n hoogtepunt af. Twee van Hoërskool Swartland se leerders, Leam Cilliers en Hendri Bothma het 30 November deelgeneem…
Weskus Senior Netbal A-span – Hoërskool Swartland
Weskus Senior Netbal A-span. Sunelle de Bruyn, leerder van Hoërskool Swartland in Malmesbury, is tot die Weskus Senior Netbal A-span verkies. Sunelle gaan as deel van die span aan die…
NSS Nasieners 2024 – HTS Drostdy
NSS Nasieners 2024. Vyf-en-twintig onderwysers van HTS Drostdy in Worcester is aangestel as NSS Nasieners 2024. Twaalf van hulle is nasieners, ses senior nasieners, vier hoofnasieners en een interne moderator.…
Dubai Sewes Rugby – Hoërskool Parel Vallei
Dubai Sewes Rugby. Foto van links, agter: Renato Tosi, Shudley Rhoda, mnr H. Harmse (eerste span afrigter), Michael Kent, Herman Diedericks. Voor: Noah Enyang, Chris de Jager, Keagan Haupt, Liam…
Gala-aand van Ink – Hoërskool Bredasdorp
Gala-aand van Ink. Tydens die gala-aand van Ink (jaarlikse skryfwedstryd van Bloemfontein Skrywersvereniging) op 9 November in Bloemfontein, is aangekondig dat Malienke van Wyk (gr 9) se kortverhaal opgeneem is…
Wiskunde Prestige Prysuitdeling – Hoërskool Jim Fouché
Wiskunde Prestige Prysuitdeling. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, is baie trots op hul leerders se prestasies tydens die Wiskunde Prestige Prysuitdeling van die Vrystaat en Noord-Kaap. Leerders vat ‘n beker ontvang…
Matriek-eindeksamen vraestelle nasieners – Hoërskool Hermanus
Matriek-eindeksamen vraestelle nasieners. Tien personeellede van Hoërskool Hermanus is vanjaar betrokke as Matriek-eindeksamen vraestelle nasieners in Kaapstad. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hermanushigh.co.za/ Foto’s verskaf
Rugbybeurse/Kontrakte – Hoërskool Durbanville
Rugbybeurse/Kontrakte. Vyf rugbyspelers van Hoërskool Durbanville het rugbybeurse/ kontrakte ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://durbanvillehs.co.za/ Foto verskaf
ASA Skole Vrystaatspan – Primêre Skool Fichardtpark
ASA Skole Vrystaatspan. Primêre Skool Fichardtpark, Bloemfontein, is baie trots op die sewe atlete, vyf seuns en twee dogters, wat in die ASA Skole Vrystaatspan ingesluit is. Die spanlede: Die…
Wiskunde prestasies – Hoërskool Fichardtpark
Wiskunde prestasies. Hoërskool Fichardtpark leerder, Kara Kruger, is onlangs vereer as een van die top-Wiskunde leerders in haar graad in die Vrystaat, Living Math Olimpiade 2024, prestasies en veelsydigheid in…
EHS groet Elsa Matthee – Hoërskool Ermelo
EHS groet Elsa Matthee. Elsa het in 1987 by die Errie-personeel aangesluit. Mnr Spiere van Rensburg was toe die hoof van Erries. Sy het begin diens doen by Adriani. Elsa was…
Wys jou talent kompetisie – Hoërskool DF Malan
Wys jou talent kompetisie. Kristen Smidt, leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, blink omtrent uit op die silwerskerm! Sy het onlangs aan die nasionale Wys jou talent-kompetisie deelgeneem en…
Vrystaat Skole Atletiekspan – President Brand Primêr
Vrystaat Skole Atletiekspan. Twee atlete van President Brand Primêr, Bloemfontein, Janey Jacobs en Ané Jacobs is gekies vir die Vrystaat Skole Atletiekspan wat 6 en 7 Desember aan SA’s gaan…
ASA Vrystaatspan – Primêre Skool Naudeville
ASA Vrystaatspan. Primêre Skool Naudeville is baie trots op een van hul leerders, DohandrÄ“ Janse van Rensburg, met sy verkiesing tot die ASA Vrystaatspan vir Diskus en Gewigstoot. Meer skolenuus:…
Vrystaat skole krieketspelers – Hoërskool Goudveld
Vrystaat krieketspelers. Drie Vrystaat skole krieketspelers van Hoërskool Goudveld in Welkom, het Vrydagaand hul petseremonie gehad. Die spelers is Kayden Pienaar, Motsitsi Mototo en Kaela-Mari Keyser. Die afrigter is Tshepo…
Rhino Streekspan Capping – Hoër Volkskool Potchefstroom
Rhino Streekspan Capping. Hennie Pretorius, leerder van Hoër Volkskool Potchefstroom, het onlangs sy pet ontvang by die o.17-Rhino Streekspan capping se amptelike seremonie. Hennie is ingesluit by die Rhinos se…
Oranjeniete maak SA spanne – Sekondêre Meisieskool Oranje
Oranjeniete maak SA spanne. Drie-en-twintig Oranjeniete maak SA Spanne in 2024! Die Sekondêre Meisieskool Oranje spog vanjaar met hul leerders wat in agt verskillende nasionale sportsoorte deelgeneem het. Meer skolenuus:…
AFS Sub-youth championship – Primêre Skool Naudeville
AFS Sub-youth Championship. Dohandrè Janse van Rensburg, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het Saterdag, 23 November deelgeneem aan die AFS Sub-youth championship in Bloemfontein en uitstekend presteer! Dohandrè…
Wetenskap Ekspo – Hoërskool Outeniqua leerder presteer
Wetenskap Ekspo. Janelle Greyling, leerder van Hoërskool Outeniqua in George, het in 2023 aan die Wetenskap Ekspo deelgeneem. Tydens die ekspo het die Departement van Water en Sanitasie leerders geïdentifiseer…
Nasionale sportspanne – Sekondêre Meisieskool Oranje
Nasionale sportspanne. In wat waarskynlik ’n eerste vir Oranje is, was ’n halfdosyn oudleerders uit dieselfde jaargroep (2023) in dieselfde jaar (2024) vir nasionale sportspanne gekies. On die kroon te…
Affie-Rugby Oriënteringsdag – Afrikaanse Hoër seunskool
Affie-Rugby Oriënteringsdag. Affies se voornemende graad 8’s van 2025 is vandag op die Loftus Versfeld se velde verwelkom. Nie minder nie as 180 kannetjies se vaardighede en fisiese vermoëns is…
SALA-Redenaarskompetisie – Hoërskool Ermelo
SALA-Redenaarskompetisie. Hoërskool Ermelo leerder, Madri van Niekerk, het twee eerste plekke behaal by die SALA-Redenaarskompetisie. Madri het aan die Nasionale Finale Rondte deelgeneem en ‘n puik 95,5% in die Engels…
Karin Strydom – Hoërskool Hans Moore Adjunkhoof
Karin Strydom. Aan die Natalse Suidkus her Karin Strydom die voorreg gehad om saam met haar twee broers en ouers haar jeug te geniet. Sy het aan die Hoërskool Kuswag,…
Onderwysers verwelkom – Gereformeerde Skool Dirk Postma
Onderwysers verwelkom. Gereformeerde Skool Dirk Postma, Pretoria, verwelkom twee nuwe onderwysers wat in 2025 by hul span aansluit. Lara Scheepers, Graad 4-7 Engels. Lara het opgegroei in Tzaneen en is…
Royal Academy of Dance – Hoërskool Hermanus
Royal Academy of Dance. Twee leerders van Hoërskool Hermanus, Jana Marais en Cara Slabber, het beide hul ‘Intermediate’ gradering van die Royal Academy of Dance ontvang. Die Intermediate eksamen is…
Ela Oopwater Gala – Hoërskool Wesvalia
Ela Oopwater Gala. AJ Brits, leerder van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, het deelgeneem aan die Ela Oopwater Gala en behaal die volgende swem prestasies: NWS Age Group 1 en 2…
Twee Hoofdogters een gesin – Hoërskool Hoogenhout
Twee Hoofdogters een gesin. Hoe spesiaal – twee Hoofdogters uit een gesin in een jaar. Marga Hancke is Hoërskool Hoogenhout van Bethal se hoofdogter vir 2025, terwyl haar sussie, Lana,…
NSS Merkers 2024 – Hoërskool Durbanville
NSS Merkers 2024. Hoërskool Durbanville is trots op hul 27 personeellede wat verkies is vir NSS Merkers 2024 van die Graad 12’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://durbanvillehs.co.za/ Foto’s verskaf
Valsrivier Gala – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Valsrivier Gala. BVHS se swemmers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Valsrivier Gala in Kroonstad. Daar was 13 swemskole wat deelgeneem het. Bethseals het 4de geëndig. BVHS swemmers wat…
Alpha Wiskunde – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Alpha Wiskunde. Die graad 12 Alpha Wiskunde se finale eksamen is op Vrydag 25 Oktober geskryf. Dit is ‘n Nasionale vraestel wat deur al die Graad 12 Alpha kandidate in…
Graad 12 Merkers 2024 – Hoërskool Wonderboom
Graad 12 Merkers 2024. Nege onderwysers van Die Hoërskool Wonderboom in Pretoria is aangestel as Graad 12 Merkers 2024 van die matriek-eindeksamen. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wonnies.co.za/ Foto’s verskaf
Disco Dance Wêreldkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Disco Dance Wêreldkampioenskap. Twee leerders van Primêre Meisieskool Oranje, Denise Breytenbach en Letitia de Smidt, het vanaf 24 tot 27 Oktober aan die Disco Dance Wêreldkampioenskap in Duitsland deelgeneem. Hulle…
Duitse Taaldiploma – Sekondêre Meisieskool Oranje
Duitse Taaldiploma. Foto: Milla Sypkens, Carina van der Merwe, Anika Labuschagne, Naledi Botsane, Elsje-Mari en Sarah-Leigh Rautenbach Ses OMS-matrikulante, Milla Sypkens, Carina van der Merwe, Anika Labuschagne, Naledi Botsane, Elsje-Mari…
Matriekvraestelle Nasieners 2024 – HTS Middelburg
Matriekvraestelle Nasieners 2024. Twintig onderwysers van HTS Middelburg is aangewys as Matriekvraestelle Nasieners 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://htsmiddelburg.co.za/ Foto’s verskaf
Alpha Wiskunde – Hoërskool Menlopark presteer
Alpha Wiskunde. In 2024 het 33 matrikulante van Hoërskool Menlopark aangemeld om hulle lewens met Alpha Wiskunde te verryk. Baie geluk aan elkeen vir die vasbyt en toewyding. Die volgende…
Valsrivier Gala – Primêre Skool Naudeville
Valsrivier Gala. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Mia Vorster, Enrico du Preez, Elle-Ann Roper en Adriaan du Toit het Saterdag, 16 November aan die Valsrivier Gala in…
ASA Sub-Youth Liga – Welkom Volkskool
ASA Sub-Youth Liga. Amoré Vorster, leerder van Welkom Volkskool het die afgelope naweek uitstekend presteer aan die ASA Sub-Youth Liga 3. Amoré het die volgende prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Biblioteekleiers 2025 – Primêre Meisieskool Oranje
Biblioteekleiers 2025. Ses dogters van Primêre Meisieskool Oranje is aangewys as die skool se Biblioteekleiers 2025. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto verskaf
Sportskiet – Primêre Skool Naudeville
Sportskiet. Luhann Marais, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het Saterdag, 16 November die volgende belonings ontvang met die jaarlikse prysuitdeling van die Goudveld jagters vereniging: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…


























































