)

Duitse Taaldiploma – Sekondêre Meisieskool Oranje

Duitse Taaldiploma. Foto: Milla Sypkens, Carina van der Merwe, Anika Labuschagne, Naledi Botsane, Elsje-Mari en Sarah-Leigh Rautenbach

Ses OMS-matrikulante, Milla Sypkens, Carina van der Merwe, Anika Labuschagne, Naledi Botsane, Elsje-Mari en Sarah-Leigh Rautenbach het vanjaar geskiedenis gemaak deur eerste te word om die Duitse Taaldiploma (DSD) II te slaag.

Dié diploma is meer gevorderd as die DSD I wat Oranjeniete die afgelope klompie jare aflê. Die eksamen bestaan uit lees, luister, skryf en praat. Dit was sowat agt maande se voorbereiding. Hierdie ses leerders het dit bykomend saam met hul Duitse matrieksillabus gedoen.

Die DSD word internasionaal erken en skep die moontlikheid om in Duitsland te kan studeer. Die DSD II veral voldoen aan die taalvereistes van alle Duitse universiteite en kolleges.

Oranje is ‘n geregistreerde DSD-skool met alle koste ter voorbereiding en die aflê van die eksamen wat deur die Duitse regering gedra word.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal