Sportskiet. Luhann Marais, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het Saterdag, 16 November die volgende belonings ontvang met die jaarlikse prysuitdeling van die Goudveld jagters vereniging:
- 2de plek vir windbuks seuns 6-13 jaar
- 2de plek vir handwapen randslag seuns 6-13 jaar
- Baanoffisier hulp
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










