)

OP Atletiek jaarlikse toekennings – Hoërskool Nico Malan

OP Atletiek jaarlikse toekennings. Hoërskool Nico Malan, Humansdorp, atlete Cindy Strydom en Bryan Katoo is beloon vir hul merkwaardige prestasies by die OP Atletiek jaarlikse toekennings uitdeling. Die toekennings is op 16 November ontvang by die West View Rolbalklub in Gqberha.

  • Cindy Strydom is vereer met die Track & Field Jeug Sportvrou van die Jaar-toekenning.
  • Bryan Katoo het helder geskitter en die volgende top toekennings ontvang: * Track & Field Junior Sportman van die Jaar; * Algehele Manlike Atleet van die Jaar; * EPA Sportpersoon van die Jaar.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://nicomalan.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal