UNISA teorie eksamen. Tjokkies is baie trots op hul vyf leerders wat ingeskryf het vir die Nasionale UNISA Oktober teorie-eksamen. Hierdie vyf het puik presteer.
- Velé Langenhoven: Graad 1 – 97%, Ererol
- Lisa Ferreira: Graad 1 – 97%, Ererol
- Tehila de Bruyn: Graad 2 – 91%, slaag met lof
- Stéhan du Plessis: Graad 2 – 85%, slaag met lof
- Azandrie Fick: Graad 2 – 77%, Eervolle vermelding
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








