)

Wetenskap Ekspo – Hoërskool Outeniqua leerder presteer

Wetenskap Ekspo. Janelle Greyling, leerder van Hoërskool Outeniqua in George, het in 2023 aan die Wetenskap Ekspo deelgeneem. Tydens die ekspo het die Departement van Water en Sanitasie leerders geïdentifiseer wat uitblink-projekte oor water gedoen het. Sy is toe na die 𝘚𝘰𝘶𝘵𝘩 𝘈𝘧𝘳𝘪𝘤𝘢𝘯 𝘠𝘰𝘶𝘵𝘩 𝘞𝘢𝘵𝘦𝘳 𝘗𝘳𝘪𝘻𝘦 kompetisie genooi. Dit het vanjaar plaasgevind. Daar moes sy ‘n voorlegging en toespraak lewer oor haar projek. Haar projek handel oor passiewe water oes in ‘n informele nedersetting. Sy vaar uitstekend en endig 2de in die provinsie en wen ‘n kontantprys vir haarself en die skool.

Dit eindig nie daar nie en sy kry die geleentheid om in te skryf vir die 𝘚𝘵𝘶𝘥𝘦𝘯𝘵𝘴 𝘪𝘯 𝘈𝘯𝘵𝘢𝘳𝘤𝘵𝘪𝘤𝘢 kompetisie. Daar moes sy ‘n video van twee minute indien wat handel oor haar ekspo-projek en meer inligting oor haarself. Sy moes ook die volgende verduidelik: Hoe gaan die geleentheid om na Antarctika te gaan jou projek beïnvloed en verbeter? Sy het hulle só beïndruk dat sy huidig onder die top 20 kandidate in Afrika is. Vyf gelukkige studente sal die avontuur van ‘n leeftyd beleef wanneer hulle saam met die baanbreker-ontdekkingsreisiger Riaan Manser na Antarktika sal reis.

Die ekspedisie vind vanaf 11 – 20 Desember plaas. Die top vyf word op 2 Desember aangekondig.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.outeniqua.co.za/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal