)
Hoërskool Punt: Ontmoet jou onderwyser – Me M Leeuwner

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Geboortedorp: Pretoria Skool gematrikuleer: FH Odendal (baie lank terug) 1984 Verdere studies by: Universiteit van Pretoria Vorige skole waar ek…

Hoërskool Punt: Ontmoet jou onderwyser – Me A Cilliers

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me A Cilliers Geboortedorp: Loeriesfontein Matrikuleer by: Hoërskool Langenhoven, Riversdal Verdere studies by: Univ. Stellenbosch Vorige skole waar ek onderwys…

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Me A Hefer

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me A Hefer Geboortedorp: Bloemfontein Matrikuleer by: Hoërskool Sentraal Bloemfontein 1982 Verdere studies by: Universiteit van die Vrystaat (Kovsies) Vorige…

Schools That Rock gesels met Minette van Zyl, Hoofdogter van Hoërskool Punt

Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Alhoewel die ekonomie sonder twyfel daaronder sal ly, kyk ek verby dit en let ek ‘n baie…

First week of online learning in the St Charles College Senior School

Seth Rose (Grade 10) doing his school work at home After our first official day of online learning in the Senior School, we received the following message from the Head…

Ligbron vir Tegnologie het planne!

Met die aankondiging van die lockdown asook die verlenging daarvan, het Ligbron Akademie reeds verskeie planne in plek gestel om alle leerlinge te onderrig en ondersteun met skoolwerk tydens hierdie…

Ligbron Akademie vir Tegnologie top-10 akademiese presteerders 1ste kwartaal

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, wens hul toppresteerders van die eerste kwartaal baie geluk. Graad 8 Elandri Kleinhans: 91,44% Simoné Cloete: 89,22% Ameen Tikly: 88,89% Brenda Kirsten: 88,11% Aqeelah Sarang:…

Hoërskool Florida lewer ‘n wenner op: Quinne brown

Schools That Rock publiseer kort berigte van ‘n aantal oud-leerders van skole  op ons Facebook en Webtuiste. Hoërskool Florida, Gauteng, is bekend daarvoor dat hul oud-leerders, na skool, hul merk in…

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Mnr R Gerber

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Mnr R Gerber Geboortedorp: Pretoria (ongelukkig) Skool waar ek gematrikuleer het: Hoërskool Outeniqua 1996 Verdere studies by: Wellington Onderwys Kollege…

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Me E Johnson

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me E Johnson (Tannie Estelle soos die kinders haar ken) Geboortedorp: Kaapstad Gematrikuleer by: HS Bloemhof Stellenbosch (1973) Verdere studies…

Hoërskool Nelspruit werk met ‘n plan vir môre

Handré Homann (Dux) bemoedig leerders met aanlyn video NHS-leerders en -onderwysers werk met ‘n plan vir môre! Die inperkingstydperk het die geesdrif van die Nellie-leerders en -onderwysers nie geblus nie.…

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me L Kellerman

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me L Kellerman Geboortedorp: Pretoria Verdere studies by: Pro Arte Kunsskool en Tukkies Vorige skole waar ek onderwys gegee het:…

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Mnr I van Zyl

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Mnr I van Zyl Geboortedorp: Mosselbaai Skool gematrikuleer: Hoërskool Punt (1984) Verdere studies by: Stellenbosch kurses by Onderwyskollege Oudtshoorn en…

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Ms A Jordaan

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Ms A Jordaan Place of birth: George School matriculated: Framesby High School Studied at: University of Port Elizabeth Previous schools…

Hoërskool Adamantia: Oppie Tong af redenaars

Op Saterdag, 18 April, het 6 van Hoërskool Adamantia van Kimberley se leerders aan die Oppie Tong Af Redenaars Kompetisie deelgeneem. Dit was ook ‘n eerste keer ooit dat hierdie…

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me M Broodryk

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me M Broodryk Geboortedorp: Pretoria Skool gematrikuleer: Hoërskool Lichtenburg (2011) Verdere studies by: NWU Pukke Vorige skole waar ek onderwys…

Hoërskool Punt: ontmoet jou onderwyser – Me Anmarie van Staden

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me Anmarie van Staden Geboortedorp: Bellville Skool gematrikuleer: Hoërskool Bellville Verdere studies by: Maties, Kovsies en UNISA Vorige skole waar…

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken: Mnr D Otto

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Mnr D Otto Geboortedorp: Randfontein Wes Rand . Skool gematrikuleer: Hoërskool Riebeeckrand 1999 Verdere studies by: NWU PUKKE B.ED Senior…

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me L le Clus

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me L. le Clus Geboortedorp: Port Elizabeth Skool matrikuleer: Gill College 2003 Verdere Studies by NMMU (NMU) Vorige skole waar…

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Me T Louw

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me T Louw Geboortedorp: Vanderbjilpark Skool gematrikuleer:Hoërskool Gimnasium Welkom Verdere studies by: UNISA Skole waar ek skool gehou het: Net…

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Me C D’Elboux

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me C D’Elboux Me. C. D’Elboux Geboortedorp: Kaapstad Skool gematrikuleer: Hoërskool Punt Verdere studies by: CPUT Wellington Vorige skole waar…

Hoërskool Durbanville lewer ‘n wenner op: Amore Bekker

Schools That Rock publiseer kort berigte oor ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en Webtuiste. Hoërskool  Durbanville in Kaapstad is bekend daarvoor dat talle oud-leerders, na skool, uitgestyg het…

Hoërskool Nord-Kaap presteer by SA virtuele redenaarskompetisie

HNK, Kimberley, se redenaars het vandag geskiedenis gemaak toe hulle aan die heel eerste Suid-Afrikaanse virtuele redenaarskompetisie ooit deelgeneem het. Oppie Tong Af / On The Tip Of Your Tongue…

Another Winner from Vryburg High School: Dr Hinner Köster

Schools That Rock publish a few short stories about pupils from our schools who reached the top. Vryburg High School is one of our schools who teach their learners how…

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Mnr R Botha

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Mnr R Botha. Geboortedorp: Kaapstad Skool gematrikuleer: PW Botha Kollege George (2003) Verdere studies by: Cape Penisula Universiteit Wellington Vorige…

Hoërskool Punt: LEER JOU ONDERWYSER KEN – Me. M. Nieuwoudt

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me M Nieuwoudt Geboortedorp: Oudtshoorn Skool gematrikuleer: Hoërskool Oudtshoorn (1973) Verdere studies by: Universiteit Stellenbosch (B.Huishoedkunde Ed) & Universiteit Pretoria…

HOËRSKOOL PUNT: LEER JOU ONDERWYSER KEN – Me M Melvill

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me A M Melvill Geboortedorp: Benoni (klapgesiggie) Skool gematrikuleer: Hoërskool Framesby (1983) Verdere studies by: UPE (NMU) Vorige skole waar…

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me S Hurford

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me S Hurford Geboortedorp: Garies (Namakwaland) Skool gematrikuleer : Hoërskool Garies Verdere studies by: Stellenbosch , UNISA Vorige skole waar…

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me L van der Merwe

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me L van der Merwe Geboortedorp: Pretoria Skool gematrikuleer: Hoërskool Oos-Moot (2009) Verdere studies by: CPUT Wellington Vorige skole waar…

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Me I Prins

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me I Prins Geboortedorp: Durbanville Skool gematrikuleer: Hoërskool Durbanville (2013) Verdere studies by: Unversiteit van Stellenbosch – BcomFinRek en Nagraadse…

Message from Bowen Langmead, Headboy from Union High School

Dear fellow Unionites It’s day 12 of lock-down, and strangely enough, I find myself missing school. I miss being bored with my friends; I miss aimless conversations at the back…

Curro Krugersdorp: How to talk to your high school child about COVID-19

Honesty is the best policy … but remain calm With everyone talking about the COVID-19 coronavirus, it is only natural that your high school child will want to join in…

Union High School: the lighter side of COVID19 lockdown

The Davenport brothers, Bradley and Matthew, from Union High School Graaff Reinet, provided their parents with some comic relief on Tuesday morning when they pitched up for their first Term…

… And Robertson Logos is launched into virtual teaching!

Students are eager, enthusiastic and super excited to do this. All grades from RRR – Gr12 have logged into their Google Classrooms, and downloading their work. All our teachers are…

Union High School learners do their best at home

It’s brilliant to hear about all the learners doing their best at home to stay on top of their schoolwork! As Theodore Roosevelt once said, “With self-discipline most anything is…

Crawford International Ruimsig learner makes transparent full-face masks for Corona Virus

Brandon de Greef Crawford International Ruimsig Maragon) is so proud of Brandon de Greef that has joined an initiative in SA printing face shields—transparent disposable full-face masks that help block…

Hoër Meisieskool Paarl 1ste dag 2020

Dear Girls’ High/ Liewe Girls’ High Aangeheg is ‘n foto van die eerste dag van die eerste kwartaal 2020. Vandag sou die eerste dag van die tweede kwartaal wees, maar…

Afrikaanse Hoër Meisieskool 100 jaar

Mej Evelyn Verster 1930 – 1944 en Mej Elizabeth Steyn 1945 – 1962 Affies is vanjaar ‘n 100 jaar oud. Deur die jare het die hoofde daarna gestreef en dit reggekry…

Curro Krugersdorp: Putting an enquiring mind at ease

As we all know, the World Health Organisation officially declared the COVID-19 coronavirus a pandemic. These are scary times, especially for enquiring young minds who are just starting to ask…

Union High School: Corona virus and the rest of the school year

“As the country continues to escalate its response to the Corona virus, there is a lot of uncertainty as to how the preventative measures being put in place will impact…

Hoërskool Upington – Met tegnologie word die Korona-virus vasgevat

‘n Paar jaar gelede het Hoërskool Upington tablette i.p.v. handboeke geïmplimenteer en mense was in twee verdeeld daaroor. Party mense het gesê dat dit ‘n onnodige finansiële uitgawe is, maar…

Hoërskool Florida verwelkom nuwe personeel

Agter vlnr: Pieter Jordaan (Fiesiese Wetenskappe en Wiskunde), Morne Strydom (Engels en EBW), Dian Wilsenach (Toerisme, Geografie en SW) en Anton Bouwer (Afrikaans) Voor vlnr: Carina Steenkamp (EBW en Biologie),…

Hoërskool Brackenfell se Rohan Smith ontvang Laureus-toekenning

Rohan Smith van Hoërskool Brackenfell het die Laureus-toekenning ontvang. Rohan verdien hierdie baadjie deur erekleure te verwerf in al vier die vereiste areas van die laureus-baadjie: Akademie, Sport, Kultuur en…

2019 Errie-matrieks is sewe A’s ryker

Na die hermerk van 2019 se matriekeindeksamen is Hoërskool Ermelo uiters trots om te sê dat die simbole van EHS met sewe A-simbole, drie B-simbole en twee C-simbole gestyg het. …

Ligbron Akademie vir Tegnologie presteer na hermerk

Hlohonolofatso Sibeko en Rizqah Tayob Ná afloop van die 2019 matriek-eindeksamen se hermerk het Ligbron Akademie vir Tegnologie die goeie nuus ontvang dat die Liggies ‘n tweede leerder het wat…

Hoërskool DF Malan WOW Debatsfees

Baie geluk aan Karen Vergeest, Neal Malan en Ila Alberts wat hierdie maand die moeilikste kategorie van die WOW-debatsfees in Stellenbosch, naamlik die Harde Koejawels, gewen het! Hierdie leerders het…

EHS-Landbouleerders geniet Chrissiesmeer Boeredag

Die graad 10-Landbouleerders van EHS wat die Chrissiesmeer Boeredag bygewoon het. Die graad 10-landbouleerders van Hoërskool Ermelo, het op Woensdag, 11 Maart, die Chrissiesmeer Boeredag besoek. Daar het die leerders…

Hoërskool Outeniqua: Ekonomie Opstel Kompetisie

Baie geluk aan Ané Snyman, graad 12 leerder van Hoërskool Outeniqua in George, wat gekies is vir die Nedbank Ekonomie opstelkompetisie. Sy het  op 14 Maart ‘n aanbieding gedoen voor…