)
Hoërskool Nelspruit stel hul 2020/2021 Bestuurskomitee bekend

Vlnr: Nicolize Aucamp, Danel Bekker en Saartjie Breytenbach Hoërskool Nelspruit is baie trots om hul Bestuursraad vir 2020/ 2021 bekend te stel. Vlnr: Jacinta Capazorio, Jana Engelbrecht en Amé Hope…

Hoërskool Nelspruit se Huis Maré verjaar!

HIEP HIEP HOERA – HUIS MARÉ VERJAAR! Die dogterskoshuis op Hoërskool Nelspruit se skoolterrein is op 1 Augustus 1960 in gebruik geneem. Huis Maré is ‘n spesiale plek wat diep…

Hoërskool Ermelo leerder skitter in Danslyn 2020

Errie dans plek los in Danslyn 2020 ‘n Graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo, Johnke Prinsloo, het tydens die inperkingstyd deelgeneem aan SDS- (Solo Dance Schoolsport), SDL- (Solo Danca Latina), asook…

THE SANBS URGES YOU TO KEEP BLOOD STOCKS UP

Following a successful run during stages five and four of the national lockdown, the South African National Blood Service (SANBS) has started to see a decline in their blood stocks.…

Hoërskool Ermelo atleet nommer een in SA

Tyrone Berning, graad 8-leerder van EHS, is aangewys as die nommer een seunsatleet in Suid-Afrika Skole Sport Sterre in beide hoogspring en 300 meter hekkies in die o/14-ouderdomsgroep. Hy spog…

Ligbron Akademie Vir Tegnologie

Open Ligbron se virtuele deure vandag en beweeg op jou eie pas deur ons opedag! openday.ligbron.co.za http://openday.ligbron.co.za Open our virtual doors today and explore Ligbron at your own pace. Ligbron…

Hoërskool Ermelo: Covid-19 het sommiges se wêreld omgekeer

Die tyd waarin almal hulself bevind, het sommige se wêreld omgekeer. Ten spyte van die uitdagings, floreer die Erries steeds en styg uit bo omstandighede. Niks, ook nie COVID-19, sal…

Ligbron Academy Of Technology

Browse through Ligbron’s prospectus to see what we can offer you!

Hoërskool Ermelo leerders presteer by Redenaars-kompetisies

Ten spyte van die uitdagings wat die inperkingstyd ook aan die Erries gestel het, het dit die Erries nie gestuit nie. EHS se leerders het aan ‘n verskeidenheid kultuurgeleenthede deelgeneem…

SANBS Honouring the Resilient Woman of South Africa

“My wish for women is that they understand that they are extremely powerful and that it is their responsibility to take over from where the women of 1956 left off.”…

Errie behaal provinsiale klere by Talent Arica Nationals 2020

Miceala Erasmus, ‘n graad12-leerder van Hoërskool Ermelo, het onlangs aanlyn deelgeneem aan die Talent Africa Nationals 2020 kompetisie. Sy het twee video’s ingestuur vir die kategorie 15 tot 17 jaar…

Hoërskool Ermelo se Hayley van der Walt skitter by Speeltoneel 2020

Hayley van der Walt graad 8-leerder van EHS, het gedurende die grendeltyd deelgeneem aan oudisies vir ABS-Produksies se Speeltoneel 2020 in samewerking met aktrise Desire Gardner. Hayley moes een van…

Hoërskool Ermelo Landsdiens skop af met ‘n virtuele kamp

Hoërskool Ermelo begin DV eers amptelik in 2021 met Landsdiens, maar ons is bevoorreg om reeds vyf geregistreerde lede te hê! Marice de Jager, Mariska en Anke van Biljon, Divana…

Moet-kyk Video deur Gretha Wiid

Skole is in ‘n krisis. Kom ons word net n bietjie wakker! #redafrikaanseskole #redgoeieonderwys “Elke skool wat hule kant bring, Afrikaans of te nie, moet ondersteun en geëer word!”

Ermelo High School learner excels in English Olympiad

In early March 2020 Raees Tikly, grade 9 learner from EHS, participated in the DeBeers English Olympiad. This Olympiad is a 3 hour open book examination based on a yearly…

Hoërskool Ermelo: Jy weet jy is ‘n Errie…

Na ‘n lang voorgeskiedenis, waar baie mense hard gewerk het, kom EHS op 11 April 1914 tot stand. Aanvanklik is die EHS in die “Uitkomst-Meisies Tehuis” gehuisves, maar in 1917…

Hoërskool Nelspruit: tweede virtuele uitdaging

Foto links: Carmi Rademeyer en Jaco Smith            Foto regs: Joanita Badenhorst en Oom Joop Huiskamp Nellies Active se tweede virtuele uitdaging is wyd en syd…

Hoërskool Nelspruit bied O.14 Hokkietoernooi aan

Hoërskool Nelspruit bied met trots aan die vierde o/14 hokkietoernooi vanaf 26-29 Maart 2021. Vir navrae skakel gerus vir mnr. Jaco Smith by jsmith@nelliesh.co.za Nellies Hokkieprestasies: Seunshokkie eindig algeheel vierde…

Suretha Campher tells her “Blood story”

Suretha Campher is a school teacher in Middelburg, Mpumalanga. She is a regular participant in three World Transplant Games, where she has won 5 gold medals for long jump, 100m…

Hoërskool Ermelo verteenwoordig Comrades 2020

Op Sondag, 14 Junie was die 99-jaar viering van die Comrades is hierdie jaar vervang deur die “Race the Comrades Legends 5 in 1”-virtuele wedloop. Hier kon die atlete kies…

CVO Gromar Skool1ste rugbyspan dink aan Winterspele wat nie kon plaasvind

CVO Gromar Skool van Groblersdal, Mpumalanga, se 1ste Rugbyspan het vandag hul span klere aangetrek na aanleiding van die Winterspele wat nie kon plaasvind agv die grendeltyd nie. CVO Gromar…

To the Youth of South Africa

All of us have been through trials that left us feeling like we’ve been stripped bare. At times our prayers are nothing more than weak whispers of, “I love you.”…

HOËRSKOOL NELSPRUIT: VERWELKOMINGSBOODSKAP AAN MATRIEKS NA GRENDELTYD

Hoërskool Nelspruit se matrieks is hartlik terug verwelkom by die skool na die grendeltyd. Milda van Dyk (Dux) het hierdie boodskap met die Klas van 2020 gedeel: “Meeste van ons…

SCHOOL TERMS FOR THE REST OF THE YEAR

The following amended school calendar for the balance of 2020 was formally received on 9 June 2020 from the Department of Basic Education (DBE). [Please note that the Minister has…

HOËRSKOOL ERMELO VERWELKOM GR 12’S TERUG

Welkom terug aan elke graad 12-leerder. Mag die uitdaging wat op julle wag vir elkeen net seën inhou! Welcome back to all the grade 12 learners. May the challenge that…

Hoërskool Nelspruit se ouers hou hul eerste aanlyn vergadering

Hoërskool Nelspruit se graad 12-ouers het vir die eerste keer in die skool se geskiedenis ‘n ouervergardering aanlyn bygewoon. Op Maandag 8 Junie het NHS gebruik gemaak van die Zoom-toepassing…

Schools That Rock gesels met Jana Nel, Hoofdogter van Hoërskool Ermelo

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Jana Nel, Hoofdogter van Hoërskool Ermelo, gevra.  Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Die virus het…

Ligbron vir Tegnologie het planne!

Met die aankondiging van die lockdown asook die verlenging daarvan, het Ligbron Akademie reeds verskeie planne in plek gestel om alle leerlinge te onderrig en ondersteun met skoolwerk tydens hierdie…

Ligbron Akademie vir Tegnologie top-10 akademiese presteerders 1ste kwartaal

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, wens hul toppresteerders van die eerste kwartaal baie geluk. Graad 8 Elandri Kleinhans: 91,44% Simoné Cloete: 89,22% Ameen Tikly: 88,89% Brenda Kirsten: 88,11% Aqeelah Sarang:…

Hoërskool Nelspruit werk met ‘n plan vir môre

Handré Homann (Dux) bemoedig leerders met aanlyn video NHS-leerders en -onderwysers werk met ‘n plan vir môre! Die inperkingstydperk het die geesdrif van die Nellie-leerders en -onderwysers nie geblus nie.…

Hoërskool Patriot lewer wenner op: Rugby – Francois Pienaar

Francois Pienaar en Pres Nelson Mandela na die 1995 Wêrelbeker oorwinning Schools That Rock publiseer kort berigte oor ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en Webtuiste. Hoërskool Patriot van…

2019 Errie-matrieks is sewe A’s ryker

Na die hermerk van 2019 se matriekeindeksamen is Hoërskool Ermelo uiters trots om te sê dat die simbole van EHS met sewe A-simbole, drie B-simbole en twee C-simbole gestyg het. …

EHS-groentjies lewer spogproduksies!

Dirigente van Dorpshuis In die lig van die nuutste verwikkelinge rakende die COVID-19 virus, is Hoërskool Ermelo se jaarlikse groentjiekonsert met ‘n dag vervroeg. Dit het plaasgevind op 17 Maart…

Ligbron Akademie vir Tegnologie presteer na hermerk

Hlohonolofatso Sibeko en Rizqah Tayob Ná afloop van die 2019 matriek-eindeksamen se hermerk het Ligbron Akademie vir Tegnologie die goeie nuus ontvang dat die Liggies ‘n tweede leerder het wat…

EHS-Landbouleerders geniet Chrissiesmeer Boeredag

Die graad 10-Landbouleerders van EHS wat die Chrissiesmeer Boeredag bygewoon het. Die graad 10-landbouleerders van Hoërskool Ermelo, het op Woensdag, 11 Maart, die Chrissiesmeer Boeredag besoek. Daar het die leerders…

Hoërskool Ermelo wys hul staal teen Midstream College

Luyanda Mabuza Op Saterdag, 14 Maart, was die Erries douvoordag op die pad na Midstream College in Pretoria. Ten spyte daarvan dat dit groentjieskonsert-tyd is en al die huise tot…

Errie-skuts verbeter wéér persoonlike bestes

Vlnr:  Pieter de Beer, Renel Swanepoel en Rinus Louw Hoërskool Ermelo se skuts het op 10 en 11 Maart aan die tweede prysskiet op Bethal deelgeneem. Alhoewel al die skuts goed geskiet…

Liggies wys hul staal teen Vereeniging Gimnasium

JP Louw Calstar Group Eerstespan Dit was ‘n goeie sportdag vir Ligbron Akademie vir Tegnologie toe die wintersportspanne van Ligbron en Vereeniging Gimnasium mekaar op Saterdag, 14 Maart, op die…

Ligbron en EHS eerste seuns hokkiespanne meet kragte

Van Zyl Conradie in aksie tydens die Ligbron en EHS seuns hokkie liga wedstryd. Die seuns eerste hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie en Hoërskool Ermelo het op Donderdag, 12…

EHS-seunshokkie begin liga

Left to right: Willie Harmse, Eben Broekman, Adriaan Olivier Op Donderdag, 12 Maart, het Hoërskool Ermelo se eerstespan seunshokkiespan hul eerste ligawedstryd gespeel. Die wedstryd het teen Ligbron Akademie vir Tegnologie plaasgevind.…

Errie se stem dra haar tot by Nasionale-uitdunne

Miceala Erasmus Miceala Erasmus, graad 12 leerder van Hoërskool Ermelo, het gedurende 2019 aan Talent Africa se streeksuitdunne deelgeneem met ‘n uitsonderlike sang-item. Die Erries is besonder trots op Miceala…

Errie-skuts is goed op dreef

Vlnr: Dehandri Morkel en Emma Stevens Die naweek van 6 tot 7 Maart het vyf van Hoërskool Ermelo se skuts aan die Interprovinsiale Skietkompetisie in Middelburg deelgeneem.  Dit was die…

Hoërskool Ermelo presteer by Mpumalanga-streekjeugskou

Vlnr: LJ Buys, ZJ Fourie, mnr. Harry Labuschagne en Amahle Nzimande Op 7 Maart het die Erries aan die tweede Mpumalanga Jeugskoukompetisie deelgeneem in Balfour. Drie leerders aan hierdie kampioenskap…

EHS-wintersport goed op dreef

Lana Herholdt (Foto’s verskaf) Hoërskool Ermelo het op Saterdag, 7 Maart, in die Laeveld kragte gemeet teen Curro Nelspruit. EHS se spanne het uitsonderlik presteer in die hitte en ware…

EHS o/14A-netbalspan bedank borg

Die o/14A-netbalspan met me. Lynelle Grobler (afrigter) links agter, mnr. Jacques Potgieter in die middel agter en me.Catrien Potgieter regs agter. (Foto verskaf) Die o/14 A netbalspan van Hoërskool Ermelo…

Errie-Skourestaurant 2020: Reuseskip

Agter is me. Lindi Liversage en me. Diana Loots en voor me. Betsie Vermeulen en me. Gerda van Zyl wat die geselligheid van die Errie-restaurant geniet (Foto’s verskaf) Met me.…