Welkom terug aan elke graad 12-leerder.
Mag die uitdaging wat op julle wag vir elkeen net seën inhou!
Welcome back to all the grade 12 learners.
May the challenge that awaits you be a blessing for each learner.
Die Erries
GOED, BETER, ERRIES
Die EHS is ‘n skool met 105 jaar se trotse tradisie, geskiedenis en geloof geanker in God. Hier innoveer, verryk en bou ons die karakter wat leerders ‘n leeftyd bybly. Ons stuur elkeen wat hier spore gelaat het die wêreld in met geloof, beginsels, waardes en trots vir ons skool wat troon bo die ander.
Die Erries is meer as ‘n gebou. Meer as ‘n massa van groen.
Dis ‘n leefstyl, ‘n vesting en ‘n anker vir diegene wat kies om uitnemend te wees.