Die tyd waarin almal hulself bevind, het sommige se wêreld omgekeer. Ten spyte van die uitdagings, floreer die Erries steeds en styg uit bo omstandighede. Niks, ook nie COVID-19, sal die Erries keer om ten volle te lééf nie.
Hier is ‘n kykie na ‘n dag in die lewe van ‘n Errie tydens COVID-19.