Hoërskool Nelspruit bied met trots aan die vierde o/14 hokkietoernooi vanaf 26-29 Maart 2021. Vir navrae skakel gerus vir mnr. Jaco Smith by jsmith@nelliesh.co.za
Nellies Hokkieprestasies:
- Seunshokkie eindig algeheel vierde in Tuks-reeks
- Dogtershokkie eindig algeheel vyfde in Tuks-reeks
- Dogtershokkie eindig algeheel vyfde in Tuks-reeks
- Hokkie algeheel vierde in Tuks-reeks
- 13 provinsiale seunshokkiespelers 16 provinsiale dogtershokkiespelers
- Nashua Shadowball-wenners
- Drie dogtershokkiespelers as provinsiale kapteine aangewys