)

CVO Gromar Skool1ste rugbyspan dink aan Winterspele wat nie kon plaasvind

CVO Gromar Skool van Groblersdal, Mpumalanga, se 1ste Rugbyspan het vandag hul span klere aangetrek na aanleiding van die Winterspele wat nie kon plaasvind agv die grendeltyd nie.

CVO Gromar streef in die proses om:

  • ’n Bekostigbare uitnemende onderrigdiens wat gebaseer is op hoë standaarde deur goed gekwalifiseerde ervare lojale onderwysers daar te stel.
  • ‘n Ondersteuningsdiens aan leerlinge te lewer en te probeer verseker dat ’n leerling as gebalanseerde volwassene voorberei word.
  • Deur deurlopende evaluering standaarde te probeer verhoog wat sal voldoen aan die vereistes soos deur die Sertifiserings- en akkrediteringsliggaam gestel word.
  • ‘n Effektiewe bestuur- en administratiewe stelsel daar te stel.
  • Soveel geleenthede op verskillende gebiede moontlik aan leerlinge te gee.
  • Te alle tye professioneel en met hoë integriteit op te tree.

‘n Trots vir die eie te kweek wat tot ‘n dankbaarheids lewe lei.

 #TrotsCvo
#Gromar

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal