)

Hoërskool Ermelo: Jy weet jy is ‘n Errie…

https://www.facebook.com/hoerskoolerries/videos/375713146743256

Na ‘n lang voorgeskiedenis, waar baie mense hard gewerk het, kom EHS op 11 April 1914 tot stand. Aanvanklik is die EHS in die “Uitkomst-Meisies Tehuis” gehuisves, maar in 1917 verhuis die skool na die ou munisipale geboue. Op 19 April 1921 word die nuwe skool amptelik in gebruik geneem op die plek waar die skool vandag staan.

Die eerste skoolhoof van die Uitkomstskool,
mej. Adriani, het in ongeveer 1917 die breë groen
en smal wit kleure voorgestel. 

Die simboliek van die kleure is: 

Wit – Reinheid en Opregtheid

Groen – Moed en Hoop 

Mnr. Kotze, die eerste hoof van die skool (1914) het die arend as wapen van die EHS aanvaar. Die twee koppe wat na weerskante kyk, simboliseer wakkerheid.
Die kroon, bal en staf is simbole van koninklike mag.  

“Non Viribus Sed Virtute” – “Nie deur krag nie, maar deur deug.”

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal